×

Wir verwenden Cookies, um LingQ zu verbessern. Mit dem Besuch der Seite erklärst du dich einverstanden mit unseren Cookie-Richtlinien.

image

LingQ Mini Stories, 19- Kevin Vat ‘n Ruskans by die Skool

Kevin vat ‘n ruskans by die skool.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete.

Kevin het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie.

Hy moet sy middagete by die skool koop.

Hy gaan kafeteria toe.

Hy sien slaptjips en ‘n slaai.

Sy ma wil hê hy moet die slaai eet.

Maar Kevin wil die slaptjips eet.

Hy dink vir ‘n minuut.

Dan koop hy die slaptjips en eet dit.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek vat ‘n ruskans by die skool.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete.

Ek het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie.

Ek moet my middagete by die skool koop.

Ek gaan kafeteria toe.

Ek sien slaptjips en ‘n slaai.

My ma wil hê ek moet die slaai eet.

Maar ek wil die slaptjips eet.

Ek dink vir ‘n minuut.

Dan koop ek die slaptjips en eet dit.

Vrae:

Een: Kevin vat ‘n ruskans by die skool. Werk Kevin by die skool? Nee, hy werk nie. Hy vat ‘n ruskans by die skool.

Twee: Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. Is dit middagetenstyd? Ja, dis tyd vir middagete. Dis 12:00.

Drie: Kevin het nie ‘n middagete nie. Het Kevin ‘n middagete? Nee, Kevin het nie ‘n middagete nie.

Vier: Kevin gaan kafeteria toe. Gaan Kevin na ‘n restaurant toe? Nee, Kevin gaan kafeteria toe.

Vyf: Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria. Sien Kevin ‘n slaai? Ja, Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria.

Ses: Sy ma wil hê hy moet die slaai eet, nie die slaptjips nie. Wil Kevin se ma hê hy moet die slaai eet? Ja, sy ma wil hê hy moet die slaai eet, en nie die slaptjips nie.

Sewe: Kevin koop en eet die slaptjips. Koop Kevin die slaai? Nee, Kevin koop nie die slaai nie. Hy koop en eet die slaptjips.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Kevin vat ‘n ruskans by die skool. Kevin|takes||snack|at|the|school Kevin takes a break from school.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. It's|and|it's|time|for|lunch It's 12:00 and it's time for lunch.

Kevin het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie. Kevin|has|not||lunch|from|the|home|brought|not Kevin didn't bring a lunch from home.

Hy moet sy middagete by die skool koop. He|must|his|lunch|at|the|school|buy He has to buy his lunch at school.

Hy gaan kafeteria toe. He|goes|cafeteria|to He goes to the cafeteria.

Hy sien slaptjips en ‘n slaai. He|sees|chips|and||salad He sees chips and a salad.

Sy ma wil hê hy moet die slaai eet. She|mother|wants|wants||must|the|salad|eat His mother wants him to eat the salad.

Maar Kevin wil die slaptjips eet. But|Kevin|wants|the|chips|eat But Kevin wants to eat the chips.

Hy dink vir ‘n minuut. He|thinks|for||minute He thought for a minute.

Dan koop hy die slaptjips en eet dit. Then|buys|he|the|chips|and|eats|it Then he buys the chips and eats them.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek vat ‘n ruskans by die skool. I|take||break|at|the|school I'm taking a break from school.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. It's|and|it's|time|for|lunch It's 12:00 and it's time for lunch.

Ek het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie. I|have|not||lunch|from|the|home|brought|not I didn't bring a lunch from home.

Ek moet my middagete by die skool koop. I|must|my|lunch|at|the|school|buy I have to buy my lunch at school.

Ek gaan kafeteria toe. I|am going|cafeteria|to I go to the cafeteria.

Ek sien slaptjips en ‘n slaai. I|see|chips|and||salad I see chips and a salad.

My ma wil hê ek moet die slaai eet. My|mother|wants||I|must|the|salad|eat My mother wants me to eat the salad.

Maar ek wil die slaptjips eet. But|I|want|the|chips|eat But I want to eat the chips.

Ek dink vir ‘n minuut. I|think|for||minute I think for a minute.

Dan koop ek die slaptjips en eet dit. Then|buy|I|the|chips|and|eat|it Then I buy the chips and eat them.

Vrae: Questions

Een: Kevin vat ‘n ruskans by die skool. One|Kevin|takes||break|at|the|school One: Kevin takes a break from school. Werk Kevin by die skool? Does work|Kevin|at|the|school Does Kevin work at school? Nee, hy werk nie. No|he|works|not No, he doesn't work. Hy vat ‘n ruskans by die skool. He|takes||break|at|the|school He takes a break from school.

Twee: Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. Two|It's|and|it's|time|for|lunch Two: It's 12:00 and it's time for lunch. Is dit middagetenstyd? Is|it|lunchtime Is it lunch time? Ja, dis tyd vir middagete. Yes|it's|time|for|lunch Yes, it's time for lunch. Dis 12:00. It is It's 12:00.

Drie: Kevin het nie ‘n middagete nie. Three|Kevin|has|not||lunch|not Three: Kevin doesn't have lunch. Het Kevin ‘n middagete? Does Kevin have lunch? Nee, Kevin het nie ‘n middagete nie. No|Kevin|has|not||lunch|not No, Kevin doesn't have lunch.

Vier: Kevin gaan kafeteria toe. Four|Kevin|goes|cafeteria|to Four: Kevin goes to the cafeteria. Gaan Kevin na ‘n restaurant toe? Is going|Kevin|to||restaurant|there Is Kevin going to a restaurant? Nee, Kevin gaan kafeteria toe. No|Kevin|goes|cafeteria|to No, Kevin is going to the cafeteria.

Vyf: Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria. Five|Kevin|sees||salad|and|chips|in|the|cafeteria Five: Kevin sees a salad and chips in the cafeteria. Sien Kevin ‘n slaai? Do you see|Kevin||salad Does Kevin see a salad? Ja, Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria. Yes|Kevin|sees||salad|and|chips|in|the|cafeteria

Ses: Sy ma wil hê hy moet die slaai eet, nie die slaptjips nie. Says|She|mother|wants||he|must|the|salad|eat|not|the|chips|not Six: His mother wants him to eat the salad, not the chips. Wil Kevin se ma hê hy moet die slaai eet? Will|Kevin|'s|mom|have|he|must|the|salad|eat Does Kevin's mother want him to eat the salad? Ja, sy ma wil hê hy moet die slaai eet, en nie die slaptjips nie. Yes|she|mother|wants|||must|the|salad|eat|and|not|the|chips| Yes, his mother wants him to eat the salad, and not the chips.

Sewe: Kevin koop en eet die slaptjips. Seven|Kevin|buys|and|eats|the|chips Seven: Kevin buys and eats the chips. Koop Kevin die slaai? Does buy|Kevin|the|salad Does Kevin buy the salad? Nee, Kevin koop nie die slaai nie. No|Kevin|buys|not|the|salad|not No, Kevin is not buying the salad. Hy koop en eet die slaptjips. He|buys|and|eats|the|chips He buys and eats the chips.