×

Wir verwenden Cookies, um LingQ zu verbessern. Mit dem Besuch der Seite erklärst du dich einverstanden mit unseren Cookie-Richtlinien.

image

LingQ Mini Stories, 52- My Kleindogter Het ‘n Baba

My kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Sy het haar babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en ek het selfs een keer gehelp doek ruil.

Op daardie oomblik was ek bly om ‘n ouer vrou met volwasse kinders te wees.

Ek mis dit glad nie om my dogter se doek te ruil nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My kleinseun se vrou het sopas ‘n baba gehad!

Hulle het hulle babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Ons het vergeet hoe klein babas kan wees.

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en het selfs een keer gehelp doek ruil.

Op daardie oomblik was ons bly om ‘n ouer ouers met volwasse kinders te wees.

Ons mis dit glad nie om ons dogter se doek te ruil nie.

Vrae:

Een: Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Wie het sopas ‘n baba gehad? Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Twee: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Waarheen het sy haar babaseun gebring? Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Drie: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Waarom het sy haar babaseun gebring? Sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Vier: Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Wat het ek vergeet? Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Vyf: Hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. Het hy baie gehuil terwyl hy ons besoek het? Nee, hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ses: Hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra.

Het net een persoon hom gedra? Nee, hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra.

Sewe: Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil.

Waarmee het hulle ook gehelp? Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil..

Agt: Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie.

Wat mis hulle glad nie? Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

My kleindogter het sopas ‘n baba gehad! |granddaughter||just|||

Sy het haar babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet. |||baby boy||||house|||||||||||

Ek het vergeet hoe klein babas kan wees. |||||babies||

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. |||fingers||toes|||||cried||||||

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en ek het selfs een keer gehelp doek ruil. ||turns|taken|||tight||||||carry|||||||||diaper change

Op daardie oomblik was ek bly om ‘n ouer vrou met volwasse kinders te wees. |||||||||||adult|||

Ek mis dit glad nie om my dogter se doek te ruil nie. |miss||at all||||||diaper||change|

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My kleinseun se vrou het sopas ‘n baba gehad! |little grandson|||||||

Hulle het hulle babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Ons het vergeet hoe klein babas kan wees.

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en het selfs een keer gehelp doek ruil. ||turns||||||||||carry|||||||diaper|change

Op daardie oomblik was ons bly om ‘n ouer ouers met volwasse kinders te wees.

Ons mis dit glad nie om ons dogter se doek te ruil nie. |||at all|||||||||

Vrae:

Een: Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad! ||||just now|||

Wie het sopas ‘n baba gehad? Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad! |||just now|||

Twee: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Waarheen het sy haar babaseun gebring? Where||||| Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Drie: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Waarom het sy haar babaseun gebring? Sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Vier: Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Wat het ek vergeet? Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Vyf: Hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. Het hy baie gehuil terwyl hy ons besoek het? Nee, hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ses: Hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra.

Het net een persoon hom gedra? ||one|||behave Nee, hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra. |||turns||||||||around||

Sewe: Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil. |||||||to swap|exchange

Waarmee het hulle ook gehelp? what|||| Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil.. |||||||exchange

Agt: Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie.

Wat mis hulle glad nie? Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie. |||at all|||||||||