×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 23- Louie is ‘n Universiteitstudent

Louie is ‘n universiteitstudent. Hy gradueer hierdie maand.

Maar eers moet hy eksamens skryf.

Louie moet ses eksamens skryf.

Louie moet hard studeer vir sy eksamens.

Hierdie naweek is egter Louie se vriend se verjaardag.

Louie se vriend wil hê hy moet na sy partytjie toe kom.

Louie wil na sy vriend se partytjie toe gaan.

Op die ou end besluit hy om na sy vriend se partytjie toe te gaan.

He gaan na die partytjie vir sy eksamens leer.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was ‘n universiteitstudent.

Ek het daardie maand gegradueer.

Maar eers moes ek eksamens skryf.

Ek moes ses eksamens skryf.

Ek moes hard studeer vir my eksamens.

Daardie naweek was egter my se vriend se verjaardag.

My vriend wou gehad het dat ek na sy partytjie toe kom.

Ek wou na my vriend se partytjie toe gaan.

Op die ou end het ek besluit om na my vriend se partytjie toe te gaan.

Ek het na die partytjie vir my eksamens geleer.

Vrae:

Een: Louie is ‘n universiteitstudent. Wat is Louie? Louie is ‘n universiteitstudent

Twee: Louie gradueer hierdie maand. Wanneer gradueer Louie? Louie gradueer hierdie maand.

Drie: Eers moet Louie eksamens skryf. Wat moet Louie eers doen? Eers moet Louie eksamens skryf.

Vier: Louie moet ses eksamens skryf. Moet Louie nege eksamens skryf? Nee, Louie hoef nie nege eksamens te skryf nie. Hy moet ses eksamens skryf.

Vyf: Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek. Wat het Louie se vriend hierdie naweek? Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek.

Ses: Louie se vriend wou hê Louie moet na sy partytjie toe kom hierdie naweek. Wat wou Louie se vriend gehad het? Louie se vriend wou gehad het dat Louie na sy partytjie toe kom hierdie naweek.

Sewe: Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan. Wou Louie na sy vriend se partytjie toe gaan? Ja, Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan.

Agt: Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan. Wat het Louie besluit? Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan.

Nege: Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer. Wanneer het Louie vir sy eksamens geleer? Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer.

Louie is ‘n universiteitstudent. Hy gradueer hierdie maand.

Maar eers moet hy eksamens skryf.

Louie moet ses eksamens skryf.

Louie moet hard studeer vir sy eksamens.

Hierdie naweek is egter Louie se vriend se verjaardag. However, this weekend is Louie's friend's birthday.

Louie se vriend wil hê hy moet na sy partytjie toe kom. Louie's friend wants him to come to his party.

Louie wil na sy vriend se partytjie toe gaan. Louie wants to go to his friend's party.

Op die ou end besluit hy om na sy vriend se partytjie toe te gaan. In the end, he decides to go to his friend's party.

He gaan na die partytjie vir sy eksamens leer. He goes to the party to study for his exams.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

Ek was ‘n universiteitstudent.

Ek het daardie maand gegradueer.

Maar eers moes ek eksamens skryf.

Ek moes ses eksamens skryf.

Ek moes hard studeer vir my eksamens.

Daardie naweek was egter my se vriend se verjaardag.

My vriend wou gehad het dat ek na sy partytjie toe kom.

Ek wou na my vriend se partytjie toe gaan.

Op die ou end het ek besluit om na my vriend se partytjie toe te gaan. In the end I decided to go to my friend's party.

Ek het na die partytjie vir my eksamens geleer. I studied for my exams after the party.

Vrae:

Een: Louie is ‘n universiteitstudent. Wat is Louie? Louie is ‘n universiteitstudent

Twee: Louie gradueer hierdie maand. Wanneer gradueer Louie? Louie gradueer hierdie maand.

Drie: Eers moet Louie eksamens skryf. Wat moet Louie eers doen? Eers moet Louie eksamens skryf.

Vier: Louie moet ses eksamens skryf. Moet Louie nege eksamens skryf? Nee, Louie hoef nie nege eksamens te skryf nie. Hy moet ses eksamens skryf.

Vyf: Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek. Wat het Louie se vriend hierdie naweek? Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek.

Ses: Louie se vriend wou hê Louie moet na sy partytjie toe kom hierdie naweek. Six: Louie's friend wanted Louie to come to his party this weekend. Wat wou Louie se vriend gehad het? What did Louie's friend want? Louie se vriend wou gehad het dat Louie na sy partytjie toe kom hierdie naweek.

Sewe: Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan. Wou Louie na sy vriend se partytjie toe gaan? Ja, Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan.

Agt: Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan. Wat het Louie besluit? Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan.

Nege: Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer. Nine: Louie studied for his exams after the party. Wanneer het Louie vir sy eksamens geleer? Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer.