×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 25- Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê

Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê.

Dave en sy vrou het een seun en een dogter.

Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Die nuwe baba gaan ‘n seun wees.

Maar hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie.

Hulle besluit om hulle ouers te vra.

Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees.

Sommige idees is beter as ander.

Dave en sy vrou gaan die baba Ethan noem.

Hulle hoop die baba gaan gelukkig wees met hierdie naam.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My vrou het ‘n baba gehad.

Ek en my vrou het een seun en een dogter.

Ons was baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Die nuwe baba sou ‘n seun gewees het.

Maar ons het nie geweet watter naam om vir die baba te gee nie.

Ons het besluit om ons ouers te vra.

Ons ouers het ons ‘n paar idees gegee.

Sommige idees was beter as ander.

Ek en my vrou het die baba Ethan genoem.

Ons het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met hierdie naam.

Vrae:

Een: Dave se vrou gaan ‘n baba hê. Wat gaan Dave se vrou hê? Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê.

Twee: Dave en sy vrou het twee kinders, een seun en een dogter. Hoeveel kinders het Dave en sy vrou? Hulle het twee kinders, een seun en een dogter.

Drie: Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. Hoe voel hulle oor nog ‘n baba? Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê.

Vier: Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. Gaan die nuwe baba ‘n meisie wees? Nee, die nuwe baba gaan ‘n seun wees.

Vyf: Hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. Weet hulle watter naam om vir die baba te gee? Nee, hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie.

Ses: Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. Wat besluit hulle om te doen? Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name.

Sewe: Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. Wat doen hulle ouers? Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees.

Agt: sommige idees was beter as ander. Was al die idees goed? Nee, nie al die idees was goed nie. Sommige idees was beter as ander.

Nege: Dave en sy vrou het die baba ‘Ethan' genoem. Wat het Dave en sy vrou die baba genoem? Hulle het die baba ‘Ethan' genoem.

Tien: Dave en sy vrou het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam. Wat het Dave en sy vrou gehoop? Hulle het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam.

Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê. Dave's wife is going to have a new baby.

Dave en sy vrou het een seun en een dogter. Dave and his wife have one son and one daughter.

Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. They are very excited to have another baby.

Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. The new baby is going to be a boy.

Maar hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. But they don't know what name to give the baby.

Hulle besluit om hulle ouers te vra. They decide to ask their parents.

Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. Their parents give them some ideas.

Sommige idees is beter as ander. Some ideas are better than others.

Dave en sy vrou gaan die baba Ethan noem. Dave and his wife are going to name the baby Ethan.

Hulle hoop die baba gaan gelukkig wees met hierdie naam. They hope the baby will be happy with this name.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

My vrou het ‘n baba gehad.

Ek en my vrou het een seun en een dogter.

Ons was baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. We were very excited to have another baby.

Die nuwe baba sou ‘n seun gewees het. The new baby would have been a boy.

Maar ons het nie geweet watter naam om vir die baba te gee nie. But we didn't know what name to give the baby.

Ons het besluit om ons ouers te vra.

Ons ouers het ons ‘n paar idees gegee.

Sommige idees was beter as ander.

Ek en my vrou het die baba Ethan genoem.

Ons het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met hierdie naam.

Vrae:

Een: Dave se vrou gaan ‘n baba hê. Wat gaan Dave se vrou hê? Dave se vrou gaan ‘n nuwe baba hê.

Twee: Dave en sy vrou het twee kinders, een seun en een dogter. Hoeveel kinders het Dave en sy vrou? Hulle het twee kinders, een seun en een dogter.

Drie: Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. Hoe voel hulle oor nog ‘n baba? How do they feel about another baby? Hulle is baie opgewonde om nog ‘n baba te hê. They are very excited to have another baby.

Vier: Die nuwe baba gaan ‘n seun wees. Four: The new baby is going to be a boy. Gaan die nuwe baba ‘n meisie wees? Nee, die nuwe baba gaan ‘n seun wees.

Vyf: Hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie. Weet hulle watter naam om vir die baba te gee? Nee, hulle weet nie watter naam om vir die baba te gee nie.

Ses: Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. Six: They decide to ask their parents about baby names. Wat besluit hulle om te doen? What do they decide to do? Hulle besluit om hulle ouers te vra oor baba name. They decide to ask their parents about baby names.

Sewe: Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees. Seven: Their parents give them some ideas. Wat doen hulle ouers? Hulle ouers gee hulle ‘n paar idees.

Agt: sommige idees was beter as ander. Was al die idees goed? Nee, nie al die idees was goed nie. Sommige idees was beter as ander.

Nege: Dave en sy vrou het die baba ‘Ethan' genoem. Wat het Dave en sy vrou die baba genoem? Hulle het die baba ‘Ethan' genoem.

Tien: Dave en sy vrou het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam. Ten: Dave and his wife hoped that the baby would be happy with his name. Wat het Dave en sy vrou gehoop? Hulle het gehoop dat die baba gelukkig sou wees met sy naam.