×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 26- Alex Sal Sy Kamer Skoonmaak

Alex sal sy kamer skoonmaak.

Hy het baie dinge om te doen.

Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit.

Dan sal hy sy klere met ‘n wasmasjien was.

Hy sal ook onder sy bed skoonmaak.

Hy sal baie speelgoed onder sy bed vind.

Hy sal al die speelgoed in die kas sit.

Ten einde laaste sal hy sy tafel skoonmaak en sy skoolwerk op sy tafel sit.

Hy dink sy ma sal baie bly wees.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was besig om my kamer skoon te maak.

Ek het baie dinge gehad om te doen.

Eers het ek my vuil klere in ‘n hopie gesit.

Toe het ek my klere met ‘n wasmasjien gewas.

Ek het ook onder my bed skoongemaak.

Ek het baie speelgoed onder my bed gevind.

Ek het al die speelgoed in die kas gesit.

Ten einde laaste het ek my tafel skoongemaak en my skoolwerk op my tafel gesit.

Ek het gedink my ma sou baie bly wees.

Vrae:

Een: Alex sal sy kamer skoonmaak. Wat sal Alex doen? Alex sal sy kamer skoonmaak.

Twee: Alex het baie dinge om te doen. Het hy min dinge om te doen? Nee, hy het nie min dinge om te doen nie. Hy het baie dinge om te doen.

Drie: Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit. Wat sal hy eerste doen? Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit.

Vier: Dan sal hy sy klere in die wasmasjien was. Wat sal hy dan doen? Dan sal hy sy klere in die wasmasjien was.

Vyf: Alex sal ook onder sy bed skoonmaak. Wat sal Alex nog doen? Alex sal ook onder sy bed skoonmaak.

Ses: Alex het baie speelgoed onder sy bed gevind. Wat het Alex onder sy bed gevind? Alex het baie speelgoed onder sy bed gevind.

Sewe: Alex het al die speelgoed in die kas gesit. Waar het hy die speelgoed gesit? Alex het al die speelgoed in die kas gesit.

Agt: Ten einde laaste het Alex sy tafel skoongemaak en sy skoolwerk daar gesit. Wat het Alex ten einde laaste gedoen? Hy het sy tafel skoongemaak en sy skoolwerk daar gesit.

Nege: Alex het gedink sy ma sou baie bly wees. Hoe het Alex gedink sou sy ma voel? Alex het gedink sy ma sou baie bly wees.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Alex sal sy kamer skoonmaak. Alex|will|his|room|clean Alex will clean his room.

Hy het baie dinge om te doen. He|has|many|things|to|do|do He has many things to do.

Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit. First|will|he|his|dirty|clothes|in|a|pile|put First he will put his dirty clothes in a pile.

Dan sal hy sy klere met ‘n wasmasjien was. Then|will|he|his|clothes|with|a|washing machine|wash Then he will wash his clothes with a washing machine.

Hy sal ook onder sy bed skoonmaak. He|will|also|under|his|bed|clean He will also clean under his bed.

Hy sal baie speelgoed onder sy bed vind. He|will|much|toys|under|his|bed|find He will find many toys under his bed.

Hy sal al die speelgoed in die kas sit. He|will|all|the|toys|in|the|cupboard|put He will put all the toys in the cupboard.

Ten einde laaste sal hy sy tafel skoonmaak en sy skoolwerk op sy tafel sit. In|the end|finally|will|he|his|table|clean|and|his|schoolwork|on|his|table|puts Finally, he will clean his desk and put his school work on his desk.

Hy dink sy ma sal baie bly wees. He|thinks|his|mother|will|very|happy|be He thinks his mother will be very happy.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in|a|different|way|told

Ek was besig om my kamer skoon te maak. I|was|busy|to|my|room|clean|to|make I was cleaning my room.

Ek het baie dinge gehad om te doen. I|had|many|things|had|to|to|do I had many things to do.

Eers het ek my vuil klere in ‘n hopie gesit. First|did|I|my|dirty|clothes|in|a|pile|put First I put my dirty clothes in a pile.

Toe het ek my klere met ‘n wasmasjien gewas. Then|did|I|my|clothes|with|a|washing machine|washed Then I washed my clothes with a washing machine.

Ek het ook onder my bed skoongemaak. I|have|also|under|my|bed|cleaned I also cleaned under my bed.

Ek het baie speelgoed onder my bed gevind. I|have|much|toys|under|my|bed|found I found many toys under my bed.

Ek het al die speelgoed in die kas gesit. I|have|all|the|toys|in|the|cupboard|put I put all the toys in the cupboard.

Ten einde laaste het ek my tafel skoongemaak en my skoolwerk op my tafel gesit. In|the end|finally|have|I|my|table|cleaned|and|my|schoolwork|on|my|table|put Finally, I cleaned my table and put my school work on my table.

Ek het gedink my ma sou baie bly wees. I|have|thought|my|mom|would|very|happy|be I thought my mother would be very happy.

Vrae: Questions

Een: Alex sal sy kamer skoonmaak. One|Alex|will|his|room|clean One: Alex will clean his room. Wat sal Alex doen? What|will|Alex|do Alex sal sy kamer skoonmaak. Alex|will|his|room|clean

Twee: Alex het baie dinge om te doen. Two|Alex|has|many|things|to|do|do Het hy min dinge om te doen? Does he have few things to do? Nee, hy het nie min dinge om te doen nie. No|he|has|not|few|things|to|do|do|not Hy het baie dinge om te doen. He|has|many|things|to|do|do

Drie: Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit. Three|First|will|he|his|dirty|clothes|in||pile|put Three: First he will put his dirty clothes in a pile. Wat sal hy eerste doen? What|will|he|first|do Eers sal hy sy vuil klere in ‘n hopie sit. First|will|he|his|dirty|clothes|in||pile|put

Vier: Dan sal hy sy klere in die wasmasjien was. Four|Then|will|he|his|clothes|in|the|washing machine|wash Four: Then he will wash his clothes in the washing machine. Wat sal hy dan doen? What|will|he|then|do What will he do then? Dan sal hy sy klere in die wasmasjien was. Then|will|he|his|clothes|in|the|washing machine|wash Then he will wash his clothes in the washing machine.

Vyf: Alex sal ook onder sy bed skoonmaak. Five|Alex|will|also|under|his|bed|clean Wat sal Alex nog doen? What|will|Alex|still|do What else will Alex do? Alex sal ook onder sy bed skoonmaak. Alex|will|also|under|his|bed|clean Alex will also clean under his bed.

Ses: Alex het baie speelgoed onder sy bed gevind. Six|Alex|has|a lot of|toys|under|his|bed|found Six: Alex found many toys under his bed. Wat het Alex onder sy bed gevind? What|did|Alex|under|his|bed|find Alex het baie speelgoed onder sy bed gevind. Alex|has|a lot of|toys|under|his|bed|found

Sewe: Alex het al die speelgoed in die kas gesit. Seven|Alex|has|all|the|toys|in|the|cupboard|put Seven: Alex put all the toys in the cupboard. Waar het hy die speelgoed gesit? Where|did|he|the|toy|put Alex het al die speelgoed in die kas gesit. Alex|has|all|the|toys|in|the|cupboard|put

Agt: Ten einde laaste het Alex sy tafel skoongemaak en sy skoolwerk daar gesit. Eight|In|the end|last|has|Alex|his|table|cleaned|and|his|schoolwork|there|put Eight: Finally, Alex cleared his table and put his school work there. Wat het Alex ten einde laaste gedoen? What|did|Alex|in|end|last|done What did Alex do in the end? Hy het sy tafel skoongemaak en sy skoolwerk daar gesit. He|has|his|table|cleaned|and|his|schoolwork|there|put He cleaned his table and put his school work there.

Nege: Alex het gedink sy ma sou baie bly wees. Nine|Alex|has|thought|his|mother|would|very|happy|be Nine: Alex thought his mother would be very happy. Hoe het Alex gedink sou sy ma voel? How|did|Alex|think|would|his|mother|feel How did Alex think his mother would feel? Alex het gedink sy ma sou baie bly wees. Alex|has|thought|his|mother|would|very|happy|be Alex thought his mother would be very happy.