×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 27- Bill Sal op ‘n Reis Gaan

Bill sal op ‘n reis gaan.

Hy het egter nie baie geld nie, so hy sal iewers goedkoop gaan.

Hy verlaat altyd die land wanneer hy reis, so hierdie keer sal hy Kanada toe gaan.

Bill is van die Verenigde State, so Kanada is baie naby.

Bill sal slegs vir ‘n paar dae in Kanada bly.

Hy sal in ‘n groot stad bly en hy sal baie foto's daar neem.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het beplan om op ‘n reis te gaan.

Ek het egter nie baie geld gehad nie, so ek het beplan om iewers goedkoop te gaan.

Ek verlaat altyd die land wanneer ek reis, so hierdie keer sou ek Kanada toe gaan.

Ek is van die Verenigde State, so Kanada is baie naby.

Ek sou slegs vir ‘n paar dae in Kanada bly.

Ek sou in ‘n groot stad bly en ek sou baie foto's daar neem.

Vrae:

Een: Bill sal op ‘n reis gaan. Wat sal Bill doen? Bill sal op ‘n reis gaan.

Twee: Bill het nie baie geld nie. Watter probleem het Bill? Bill het nie baie geld nie.

Drie: Hy sal iewers goedkoop gaan. Wat sal Bill doen omdat hy nie baie geld het nie? Hy sal iewers goedkoop gaan.

Vier: Bill verlaat altyd die land wanneer hy reis. Wat doen Bill altyd wanneer hy reis? Bill verlaat altyd die land wanneer hy reis.

Vyf: Hierdie keer sou hy Kanada toe gaan omdat hy altyd die land verlaat. Waarheen sou Bill hierdie keer gaan? Hierdie keer sou hy Kanada toe gaan.

Ses: Bill is van die Verenigde State. Van waar is Bill? Bill is van die Verenigde State.

Sewe: Bill sou slegs ‘n paar dae in Kanada bly. Vir hoe lank sou Bill in Kanada bly? Bill sou in Kanada bly vir ‘n paar dae.

Agt: Hy sou in ‘n groot stad bly. Watter soort stad sou Bill in bly? Hy sou in ‘n groot stad bly.

Nege: Bill sou baie foto's daar neem. Wat sou Bill daar gedoen het? Bill sou baie foto's daar neem.

Bill sal op ‘n reis gaan. Bill will go on a trip.

Hy het egter nie baie geld nie, so hy sal iewers goedkoop gaan. He doesn't have a lot of money though, so he'll go somewhere cheap.

Hy verlaat altyd die land wanneer hy reis, so hierdie keer sal hy Kanada toe gaan. He always leaves the country when he travels, so this time he will be going to Canada.

Bill is van die Verenigde State, so Kanada is baie naby. Bill is from the United States, so Canada is very close.

Bill sal slegs vir ‘n paar dae in Kanada bly. Bill will only stay in Canada for a few days.

Hy sal in ‘n groot stad bly en hy sal baie foto's daar neem. He will live in a big city and he will take many pictures there.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het beplan om op ‘n reis te gaan. I planned to go on a trip.

Ek het egter nie baie geld gehad nie, so ek het beplan om iewers goedkoop te gaan. However, I didn't have a lot of money, so I planned to go somewhere cheap.

Ek verlaat altyd die land wanneer ek reis, so hierdie keer sou ek Kanada toe gaan. I always leave the country when I travel, so this time I was going to Canada.

Ek is van die Verenigde State, so Kanada is baie naby.

Ek sou slegs vir ‘n paar dae in Kanada bly. I would only stay in Canada for a few days.

Ek sou in ‘n groot stad bly en ek sou baie foto's daar neem. I would live in a big city and I would take a lot of pictures there.

Vrae:

Een: Bill sal op ‘n reis gaan. One: Bill will go on a trip. Wat sal Bill doen? What will Bill do? Bill sal op ‘n reis gaan. Bill will go on a trip.

Twee: Bill het nie baie geld nie. Two: Bill doesn't have a lot of money. Watter probleem het Bill? What problem does Bill have? Bill het nie baie geld nie.

Drie: Hy sal iewers goedkoop gaan. Three: He will go somewhere cheap. Wat sal Bill doen omdat hy nie baie geld het nie? What will Bill do because he doesn't have much money? Hy sal iewers goedkoop gaan. He will go somewhere cheap.

Vier: Bill verlaat altyd die land wanneer hy reis. Four: Bill always leaves the country when he travels. Wat doen Bill altyd wanneer hy reis? What does Bill always do when he travels? Bill verlaat altyd die land wanneer hy reis. Bill always leaves the country when he travels.

Vyf: Hierdie keer sou hy Kanada toe gaan omdat hy altyd die land verlaat. Five: This time he would go to Canada because he always leaves the country. Waarheen sou Bill hierdie keer gaan? Where would Bill go this time? Hierdie keer sou hy Kanada toe gaan. This time he would go to Canada.

Ses: Bill is van die Verenigde State. Van waar is Bill? where is bill from Bill is van die Verenigde State.

Sewe: Bill sou slegs ‘n paar dae in Kanada bly. Seven: Bill would stay in Canada for only a few days. Vir hoe lank sou Bill in Kanada bly? How long would Bill stay in Canada? Bill sou in Kanada bly vir ‘n paar dae. Bill would stay in Canada for a few days.

Agt: Hy sou in ‘n groot stad bly. Eight: He would live in a big city. Watter soort stad sou Bill in bly? What kind of city would Bill live in? Hy sou in ‘n groot stad bly.

Nege: Bill sou baie foto's daar neem. Nine: Bill would take a lot of pictures there. Wat sou Bill daar gedoen het? What would Bill have done there? Bill sou baie foto's daar neem.