×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 29- Liam Leer om Kos te Maak

Liam sal leer hoe om kos te maak.

Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.

Hy sal probeer om pasta te maak.

Hy sal baie groente koop vir die pasta.

Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.

Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop.

Hy sal een vol sak pasta noedels hê.

Dan sal hy die pastasous maak.

Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie.

Hy sal weer die resep aanlyn bekyk.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het geleer hoe om kos te maak.

Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer.

Ek het probeer om pasta te maak.

Ek het baie groente vir die pasta gekoop.

Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.

Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop.

Ek het een vol sak pasta noedels gehad.

Toe moes ek die pastasous maak.

Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak.

Ek het weer die resep aanlyn bekyk.

Vrae:

Een: Liam sal leer hoe om kos te maak. Wat sal Liam leer? Liam sal leer hoe om kos te maak.

Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer? Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.

Drie: Hy sal probeer om pasta te maak. Wat sal hy probeer maak? Hy sal probeer om pasta te maak.

Vier: Liam sal baie groente koop. Wat sal Liam koop? Liam sal baie groente koop.

Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Watter soort groente sal Liam koop? Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop.

Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. Wanneer het hy die pasta noedels gekoop? Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.

Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad. Hoeveel pasta noedels het hy gehad? Hy het baie pasta noedels gehad.

Agt: Hy moes toe die pastasous maak. Wat moes hy toe doen? Hy moes toe die pastasous maak.

Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak. Het hy onthou hoe om die pastasous te maak? Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak.

Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk. Waar sou hy na die resep kyk? Hy sou die resep aanlyn bekyk.

Liam sal leer hoe om kos te maak. Liam will learn how to cook.

Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. He will learn a new recipe from the internet.

Hy sal probeer om pasta te maak. He will try to make pasta.

Hy sal baie groente koop vir die pasta. He will buy a lot of vegetables for the pasta.

Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.

Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop. He will also buy a lot of pasta noodles this morning.

Hy sal een vol sak pasta noedels hê. He will have one full bag of pasta noodles.

Dan sal hy die pastasous maak.

Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie. But Liam won't know how to make the pasta sauce.

Hy sal weer die resep aanlyn bekyk. He will view the recipe online again.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het geleer hoe om kos te maak.

Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer.

Ek het probeer om pasta te maak. I tried to make pasta.

Ek het baie groente vir die pasta gekoop. I bought a lot of vegetables for the pasta.

Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop. I bought some mushrooms, some peppers and some tomatoes.

Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop.

Ek het een vol sak pasta noedels gehad. I had one full bag of pasta noodles.

Toe moes ek die pastasous maak. Then I had to make the pasta sauce.

Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak.

Ek het weer die resep aanlyn bekyk. I looked up the recipe online again.

Vrae:

Een: Liam sal leer hoe om kos te maak. Wat sal Liam leer? Liam sal leer hoe om kos te maak.

Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer? Where will Liam learn a new recipe from? Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. He will learn a new recipe from the internet.

Drie: Hy sal probeer om pasta te maak. Three: He will try to make pasta. Wat sal hy probeer maak? What will he try to make? Hy sal probeer om pasta te maak. He will try to make pasta.

Vier: Liam sal baie groente koop. Wat sal Liam koop? Liam sal baie groente koop.

Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Watter soort groente sal Liam koop? What kind of vegetables will Liam buy? Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Liam will buy some mushrooms, peppers and tomatoes.

Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. Six: He bought the pasta noodles this morning. Wanneer het hy die pasta noedels gekoop? Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.

Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad. Seven: He had a lot of pasta noodles. Hoeveel pasta noedels het hy gehad? How many pasta noodles did he have? Hy het baie pasta noedels gehad. He had a lot of pasta noodles.

Agt: Hy moes toe die pastasous maak. Eight: He then had to make the pasta sauce. Wat moes hy toe doen? What was he to do then? Hy moes toe die pastasous maak.

Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak. Nine: He forgot how to make the pasta sauce. Het hy onthou hoe om die pastasous te maak? Did he remember how to make the pasta sauce? Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak.

Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk. Ten: He would look up the recipe online. Waar sou hy na die resep kyk? Where would he look for the recipe? Hy sou die resep aanlyn bekyk. He would look up the recipe online.