×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 30- James word Vroeg Wakker op Saterdae

James het vroeg wakker geword op Saterdae.

Hy gaan gewoonlik buitentoe om na die weer te kyk.

Hy het dikwels gesien dat die weer mooi en sonnig was.

Wanneer dit was, het James gewoonlik besluit om strand toe te gaan.

Die strand was ‘n uur weg per kar.

Elke keer as hy vertrek het, het hy eers sy swembroek gesoek.

Maar dit was elke keer moeilik om sy swembroek te vind.

James het dit gewoonlik uiteindelik in sy kas gevind.

Partykeer, teen die tyd wat hy gereed was om te vertrek, was die weer bewolk!

Dan het hy gehoop om die volgende dag strand toe te gaan.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek word Saterdae vroeg wakker.

Ek gaan gewoonlik buitentoe om na die weer te kyk.

Ek sien dikwels dat die weer mooi en sonnig is.

Wanneer dit is, besluit ek gewoonlik om strand toe te gaan.

Die strand is omtrent ‘n uur weg per kar.

Elke keer as ek vertrek, soek ek eers my swembroek.

Maar dis elke keer moeilik om my swembroek te vind.

Ek vind dit gewoonlik uiteindelik in my kas.

Partykeer, teen die tyd wat ek gereed is om te vertrek, is die weer bewolk!

Dan hoop ek om die volgende dag strand toe te gaan.

Vrae:

Een: James het vroeg wakker geword op Saterdae.

Het James Saterdae laat wakker geword? Nee, James het Saterdae vroeg wakker geword.

Twee: James het gewoonlik buite na die weer gekyk. Wat het James gewoonlik gedoen? James het gewoonlik buite na die weer gekyk.

Drie: Die weer was dikwels mooi en sonnig.

Was die weer sonnig? Ja, die weer was dikwels mooi en sonnig.

Vier: James het gewoonlik besluit om strand toe te gaan.

Wat het James gewoonlik besluit om te doen? James het gewoonlik besluit om strand toe te gaan.

Vyf: Die strand was ongeveer ‘n uur weg per kar.

Waar was die strand? Die strand was ongeveer ‘n uur weg per kar.

Ses: James soek eers sy swembroek.

Wat soek James eers? James soek eers sy swembroek.

Sewe: Hy kan dikwels nie sy swembroek vind nie.

Kan hy altyd sy swembroek vind? Nee, hy vind dikwels nie sy swembroek nie.

Agt: James vind gewoonlik sy swembroek in sy kas.

Waar vind James gewoonlik sy swembroek? James vind gewoonlik sy swembroek in sy kas.

Nege: Partykeer het die weer bewolk geraak.

Is die weer altyd mooi en sonnig? Nee, die weer is nie altyd mooi en sonnig nie. Partykeer het die weer bewolk geraak.

Tien: James hoop om more strand toe te gaan.

Wanneer hoop James om strand toe te gaan? James hoop om more strand toe te gaan.

James het vroeg wakker geword op Saterdae. James woke up early on Saturdays.

Hy gaan gewoonlik buitentoe om na die weer te kyk. He usually goes outside to check the weather.

Hy het dikwels gesien dat die weer mooi en sonnig was. He often saw that the weather was beautiful and sunny.

Wanneer dit was, het James gewoonlik besluit om strand toe te gaan. When it was, James usually decided to go to the beach.

Die strand was ‘n uur weg per kar. The beach was an hour away by car.

Elke keer as hy vertrek het, het hy eers sy swembroek gesoek. Every time he left, he looked for his swimming trunks first.

Maar dit was elke keer moeilik om sy swembroek te vind. But it was difficult to find his swimming trunks every time.

James het dit gewoonlik uiteindelik in sy kas gevind. James usually ended up finding it in his closet.

Partykeer, teen die tyd wat hy gereed was om te vertrek, was die weer bewolk! Sometimes, by the time he was ready to leave, the weather was cloudy!

Dan het hy gehoop om die volgende dag strand toe te gaan. Then he hoped to go to the beach the next day.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek word Saterdae vroeg wakker. I wake up early on Saturdays.

Ek gaan gewoonlik buitentoe om na die weer te kyk. I usually go outside to check the weather.

Ek sien dikwels dat die weer mooi en sonnig is. I often see that the weather is nice and sunny.

Wanneer dit is, besluit ek gewoonlik om strand toe te gaan. When it is, I usually decide to go to the beach.

Die strand is omtrent ‘n uur weg per kar. The beach is about an hour away by car.

Elke keer as ek vertrek, soek ek eers my swembroek. Every time I leave, the first thing I do is look for my swimsuit.

Maar dis elke keer moeilik om my swembroek te vind. But it's hard to find my swimsuit every time.

Ek vind dit gewoonlik uiteindelik in my kas. I usually end up finding it in my closet.

Partykeer, teen die tyd wat ek gereed is om te vertrek, is die weer bewolk! Sometimes, by the time I'm ready to leave, the weather is cloudy!

Dan hoop ek om die volgende dag strand toe te gaan. Then I hope to go to the beach the next day.

Vrae:

Een: James het vroeg wakker geword op Saterdae. One: James woke up early on Saturdays.

Het James Saterdae laat wakker geword? Did James wake up late on Saturdays? Nee, James het Saterdae vroeg wakker geword. No, James woke up early on Saturdays.

Twee: James het gewoonlik buite na die weer gekyk. Two: James was usually outside looking at the weather. Wat het James gewoonlik gedoen? What did James usually do? James het gewoonlik buite na die weer gekyk. James was usually outside looking at the weather.

Drie: Die weer was dikwels mooi en sonnig. Three: The weather was often nice and sunny.

Was die weer sonnig? Was the weather sunny? Ja, die weer was dikwels mooi en sonnig. Yes, the weather was often beautiful and sunny.

Vier: James het gewoonlik besluit om strand toe te gaan. Four: James usually decided to go to the beach.

Wat het James gewoonlik besluit om te doen? What did James usually decide to do? James het gewoonlik besluit om strand toe te gaan. James usually decided to go to the beach.

Vyf: Die strand was ongeveer ‘n uur weg per kar. Five: The beach was about an hour away by car.

Waar was die strand? Where was the beach? Die strand was ongeveer ‘n uur weg per kar. The beach was about an hour away by car.

Ses: James soek eers sy swembroek. Six: James first looks for his swimming trunks.

Wat soek James eers? What does James look for first? James soek eers sy swembroek. James first looks for his swimming trunks.

Sewe: Hy kan dikwels nie sy swembroek vind nie. Seven: He often can't find his swimming trunks.

Kan hy altyd sy swembroek vind? Can he always find his swimsuit? Nee, hy vind dikwels nie sy swembroek nie. No, he often can't find his swimming trunks.

Agt: James vind gewoonlik sy swembroek in sy kas. Eight: James usually finds his swimming trunks in his closet.

Waar vind James gewoonlik sy swembroek? Where does James usually find his swimming trunks? James vind gewoonlik sy swembroek in sy kas. James usually finds his swimming trunks in his closet.

Nege: Partykeer het die weer bewolk geraak. Nine: Sometimes the weather became cloudy.

Is die weer altyd mooi en sonnig? Is the weather always nice and sunny? Nee, die weer is nie altyd mooi en sonnig nie. No, the weather is not always nice and sunny. Partykeer het die weer bewolk geraak. Sometimes the weather became cloudy.

Tien: James hoop om more strand toe te gaan. Ten: James hopes to go to the beach tomorrow.

Wanneer hoop James om strand toe te gaan? When does James hope to go to the beach? James hoop om more strand toe te gaan. James hopes to go to the beach tomorrow.