×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 32- Sara Maak Ontbyt vir Haar Familie

Sara het heel oggend probeer ontbyt maak.

Haar seun en man het ook vir ontbyt gewag.

Daar was nie te veel kos toe Sara in die yskas kyk nie.

Al wat sy gesien het was eiers, brood en melk.

Op die ou end het sy besluit om ‘n paar eiers te maak.

Sy het ‘n pot water gekook en die eiers in die water gesit.

Sy het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Haar seun het eerder lemoensap gehad.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek probeer heel oggend ontbyt maak.

My seun en man wag ook vir ontbyt.

Ek het in die yskas gekyk, maar daar is nie te veel kos nie.

Ek het eiers, brood en melk gesien.

So ek het besluit om ‘n paar eiers te maak.

Ek kook ‘n pot water en het die eiers in die water gesit.

Ek maak ook vir myself en my man tee.

My seun het eerder lemoensap.

Vrae:

Een: Sara het probeer ontbyt maak.

Wat het Sara probeer maak? Sara het probeer ontbyt maak.

Twee: Sarah se seun en man het ook vir ontbyt gewag.

Waarvoor het Sarah se seun en man gewag? Hulle het ook vir ontbyt gewag.

Drie: Daar was nie te veel kos in die yskas nie.

Was daar baie kos in die yskas? Nee, daar was nie te veel kos in die yskas nie.

Vier: Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.

Wat het Sara in die yskas gesien? Sara het eiers, brood en melk in die yskas gesien.

Vyf: Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.

Wat het Sara besluit? Sara het besluit om ‘n paar eiers te kook.

Ses: Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.

Wat is Sara besig om te doen? Sara kook ‘n pot water, en het drie eiers in die water gesit.

Sewe: Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Wat het Sara nog gemaak? Sara het ook vir haarself en haar man tee gemaak.

Agt: Sara se seun drink lemoensap.

Drink Sara se seun tee? Nee, Sarah se seun drink nie tee nie. Hy drink lemoensap.

Sara het heel oggend probeer ontbyt maak. Sara spent the whole morning trying to make breakfast.

Haar seun en man het ook vir ontbyt gewag. Her son and husband were also waiting for breakfast.

Daar was nie te veel kos toe Sara in die yskas kyk nie. There wasn't too much food when Sara looked in the fridge.

Al wat sy gesien het was eiers, brood en melk. All she saw were eggs, bread and milk.

Op die ou end het sy besluit om ‘n paar eiers te maak. In the end, she decided to make some eggs.

Sy het ‘n pot water gekook en die eiers in die water gesit. She boiled a pot of water and put the eggs in the water.

Sy het ook vir haarself en haar man tee gemaak. She also made tea for herself and her husband.

Haar seun het eerder lemoensap gehad. Her son had orange juice instead.