×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 35- ‘n Hond Genaamd Max

My seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie.

Toe kry hy ‘n hond genaamd Max.

My seun was baie lief vir Max.

Max was ‘n oulike klein hond.

Toe hy ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

My seun en Max het altyd saam gespeel.

Max het gehou daarvan om vuil te raak.

So my seun het hom gewas en sy lang, vuil hare geknip.

Max het vir ‘n lang tyd geleef.

Hy was 15 jaar oud toe hy oorlede is.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek gaan volgende jaar ‘n hond kry.

My hond se naam sal Max wees.

Ek sal baie lief wees vir Max.

Hy sal ‘n klein, oulike hond wees.

Max sal baie hardloop en speel wanneer hy ‘n hondjie is.

Ek en Max sal altyd saam speel.

Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

So ek sal hom gereeld was en sy lang, vuil hare knip.

Max sal vir ‘n lang tyd leef.

Hy sal waarskynlik rondom 15 jaar oud wees wanneer hy sterf.

Vrae:

Een: Die seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie.

Wat het die seun nooit gehad nie? Die seun het nog nooit tevore ‘n hond gehad nie.

Twee: Toe kry hy ‘n hond genaamd Max.

Wat is die hond se naam? Die hond se naam is Max.

Drie: Max was ‘n oulike klein hond.

Was Max ‘n groot hond? Nee, Max was nie ‘n groot hond nie. Max was ‘n oulike klein hond.

Vier: Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

Waarvan het Max gehou? Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel.

Vyf: Max en die seun sal altyd saam speel.

Sal die seun met Max speel? Ja, Max en die seun sal altyd saam speel.

Ses: Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

Wat sal Max doen? Max sal waarskynlik baiekeer vuil word.

Sewe: Die seun sal Max gereeld was.

Sal die seun se ma vir Max gereeld was? Nee, sy sal nie. Die seun sal vir Max gereeld was.

My seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie. My son has never had a dog before.

Toe kry hy ‘n hond genaamd Max. Then he got a dog named Max.

My seun was baie lief vir Max. My son loved Max very much.

Max was ‘n oulike klein hond. Max was a cute little dog.

Toe hy ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. When he was a puppy he loved to run and play.

My seun en Max het altyd saam gespeel. My son and Max always played together.

Max het gehou daarvan om vuil te raak. Max liked to get dirty.

So my seun het hom gewas en sy lang, vuil hare geknip. So my son washed him and cut his long, dirty hair.

Max het vir ‘n lang tyd geleef. Max lived for a long time.

Hy was 15 jaar oud toe hy oorlede is. He was 15 years old when he passed away.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

Ek gaan volgende jaar ‘n hond kry. I'm going to get a dog next year.

My hond se naam sal Max wees. My dog's name will be Max.

Ek sal baie lief wees vir Max. I will love Max very much.

Hy sal ‘n klein, oulike hond wees. He will be a cute little dog.

Max sal baie hardloop en speel wanneer hy ‘n hondjie is. Max will run and play a lot when he is a puppy.

Ek en Max sal altyd saam speel. Max and I will always play together.

Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Max will probably get dirty a lot.

So ek sal hom gereeld was en sy lang, vuil hare knip. So I will wash him regularly and cut his long, dirty hair.

Max sal vir ‘n lang tyd leef. Max will live for a long time.

Hy sal waarskynlik rondom 15 jaar oud wees wanneer hy sterf. He will probably be around 15 years old when he dies.

Vrae: Questions:

Een: Die seun het nog nooi tevore ‘n hond gehad nie. One: The boy has never had a dog before.

Wat het die seun nooit gehad nie? What did the boy never have? Die seun het nog nooit tevore ‘n hond gehad nie. The boy had never had a dog before.

Twee: Toe kry hy ‘n hond genaamd Max. Two: Then he got a dog named Max.

Wat is die hond se naam? What is the dog's name? Die hond se naam is Max. The dog's name is Max.

Drie: Max was ‘n oulike klein hond. Three: Max was a cute little dog.

Was Max ‘n groot hond? Was Max a big dog? Nee, Max was nie ‘n groot hond nie. No, Max was not a big dog. Max was ‘n oulike klein hond. Max was a cute little dog.

Vier: Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. Four: When Max was a puppy he loved to run and play.

Waarvan het Max gehou? What did Max like? Toe Max ‘n hondjie was het hy gehou daarvan om te hardloop en te speel. When Max was a puppy he loved to run and play.

Vyf: Max en die seun sal altyd saam speel. Five: Max and the boy will always play together.

Sal die seun met Max speel? Will the boy play with Max? Ja, Max en die seun sal altyd saam speel. Yes, Max and the boy will always play together.

Ses: Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Six: Max will probably get dirty a lot.

Wat sal Max doen? What will Max do? Max sal waarskynlik baiekeer vuil word. Max will probably get dirty a lot.

Sewe: Die seun sal Max gereeld was. Seven: The boy will wash Max regularly.

Sal die seun se ma vir Max gereeld was? Will the boy's mother wash Max regularly? Nee, sy sal nie. No, she won't. Die seun sal vir Max gereeld was. The boy will wash Max regularly.