×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 39- Adriaan se Gunsteling Sanger

Adriaan se gunsteling sanger het laas maand ‘n konsert gehad.

Adriaan wou na die konsert toe gaan.

Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan.

Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.

Maar daar was net ‘n paar kaartjies oor.

Baie kaartjies was reeds verkoop.

Adriaan het amper die beste sitplek kaartjie wat oor was gekoop.

Maar die kaartjie was ‘n bietjie te ver weg van die verhoog.

Adriaan het besluit dis nie goed genoeg nie.

Hy het besluit om weer te probeer volgende keer.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My gunsteling sanger gaan volgende maand ‘n konsert hou.

My vriend sal na die konsert toe wil gaan.

Ek sal more kaartjies koop sodat ek ook na die konsert toe kan gaan.

Ek sal aanlyn begin soek vir kaartjies.

Maar ek is seker daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees.

Baie kaartjies sal reeds verkoop wees.

Môre sal ek die beste sitplek kaartjie kies wat oor is.

Die sitplek sal waarskynlik bietjie ver weg wees van die verhoog af.

Maar ek dink dit sal goed genoeg wees.

Ek sal net bly wees om ‘n kaartjie te kry.

Vrae:

Een: Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad.

Wie het ‘n konsert gehad? Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad.

Twee: Adriaan wou na die konsert toe gaan.

Waarnatoe wou Adriaan gaan? Adriaan wou na die konsert toe gaan.

Drie: Adriaan sou moes kaartjies koop om te kan gaan.

Wat sou Adriaan moes doen? Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan.

Vier: Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.

Waar het hy begin soek vir kaartjies? Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies.

Vyf: Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees want baie kaartjies is reeds verkoop.

Hoeveel kaartjies sal oor wees? Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees. Baie kaartjies is reeds verkoop.

Ses: Adriaan sal die beste sitplek kaartjie kies wat oor is.

Watter sitplek kaatjie sal Adriaan kies? Hy sal die beste sitplek kaartjie wat oor is kies.

Sewe: Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af.

Waar sal die sitplek wees? Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af.

Agt: Adriaan dink die kaartjie sal goed genoeg wees.

Hoe voel Adriaan oor die kaartjie? Hy dink die kaartjie sal goed genoeg wees.

Adriaan se gunsteling sanger het laas maand ‘n konsert gehad. Adriaan's favorite singer had a concert last month.

Adriaan wou na die konsert toe gaan. Adriaan wanted to go to the concert.

Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan. He would have to buy tickets to go.

Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies. He started looking online for tickets.

Maar daar was net ‘n paar kaartjies oor. But there were only a few tickets left.

Baie kaartjies was reeds verkoop. Many tickets were already sold.

Adriaan het amper die beste sitplek kaartjie wat oor was gekoop. Adriaan almost bought the best seat ticket that was left.

Maar die kaartjie was ‘n bietjie te ver weg van die verhoog. But the ticket was a little too far away from the stage.

Adriaan het besluit dis nie goed genoeg nie. Adriaan decided it was not good enough.

Hy het besluit om weer te probeer volgende keer. He decided to try again next time.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My gunsteling sanger gaan volgende maand ‘n konsert hou. My favorite singer is going to have a concert next month.

My vriend sal na die konsert toe wil gaan. My friend would like to go to the concert.

Ek sal more kaartjies koop sodat ek ook na die konsert toe kan gaan. I will buy tickets tomorrow so that I can also go to the concert.

Ek sal aanlyn begin soek vir kaartjies. I will start looking online for tickets.

Maar ek is seker daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees. But I'm sure there will only be a few tickets left.

Baie kaartjies sal reeds verkoop wees. Many tickets will already be sold.

Môre sal ek die beste sitplek kaartjie kies wat oor is. Tomorrow I will choose the best seat ticket that is left.

Die sitplek sal waarskynlik bietjie ver weg wees van die verhoog af. The seat will probably be a bit far away from the stage.

Maar ek dink dit sal goed genoeg wees. But I think it will be good enough.

Ek sal net bly wees om ‘n kaartjie te kry. I would be just happy to get a ticket.

Vrae:

Een: Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad. One: Adriaan's favorite singer had a concert.

Wie het ‘n konsert gehad? Who had a concert? Adriaan se gunsteling sanger het ‘n konsert gehad. Adriaan's favorite singer had a concert.

Twee: Adriaan wou na die konsert toe gaan. Two: Adriaan wanted to go to the concert.

Waarnatoe wou Adriaan gaan? Where did Adriaan want to go? Adriaan wou na die konsert toe gaan. Adriaan wanted to go to the concert.

Drie: Adriaan sou moes kaartjies koop om te kan gaan. Three: Adriaan would have to buy tickets to go.

Wat sou Adriaan moes doen? What would Adriaan have to do? Hy sou moes kaartjies koop om te kan gaan. He would have to buy tickets to go.

Vier: Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies. Four: He started looking online for tickets.

Waar het hy begin soek vir kaartjies? Where did he start looking for tickets? Hy het aanlyn begin soek vir kaartjies. He started looking online for tickets.

Vyf: Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees want baie kaartjies is reeds verkoop. Five: There will only be a few tickets left because many tickets have already been sold.

Hoeveel kaartjies sal oor wees? How many tickets will be left? Daar sal net ‘n paar kaartjies oor wees. There will only be a few tickets left. Baie kaartjies is reeds verkoop. Many tickets have already been sold.

Ses: Adriaan sal die beste sitplek kaartjie kies wat oor is. Six: Adriaan will choose the best seat ticket that is left.

Watter sitplek kaatjie sal Adriaan kies? Which seat will Adriaan choose? Hy sal die beste sitplek kaartjie wat oor is kies. He will choose the best seat ticket that is left.

Sewe: Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af. Seven: The seat will probably be a little too far from the stage.

Waar sal die sitplek wees? Where will the seat be? Die sitplek sal waarskynlik bietjie te ver weg wees van die verhoog af. The seat will probably be a little too far away from the stage.

Agt: Adriaan dink die kaartjie sal goed genoeg wees. Eight: Adriaan thinks the ticket will be good enough.

Hoe voel Adriaan oor die kaartjie? How does Adriaan feel about the ticket? Hy dink die kaartjie sal goed genoeg wees. He thinks the ticket will be good enough.