×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 41- Allen Is By ‘n Restaurant

Allen is by ‘n restaurant saam met sy vriend.

Dis hulle eerste keer by hierdie restaurant, so hulle besluit wat om te eet.

Allen wil drie verskillende disse bestel omdat hy die nuwe items op die spyskaart wil probeer.

Maar as hy baie kos bestel sal hy meer as sy vriend moet betaal.

Allen se vriend is nie baie honger nie, dus bestel hy net ‘n paar klein disse.

So Allen besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was by ‘n restaurant saam met my vriend.

Dit was ons eerste keer by daardie restaurant, so ons het besluit wat om te eet.

Ek wou drie verskillende disse bestel omdat ek die nuwe items op die spyskaart wou probeer.

Maar as ek baie kos bestel het, sou ek meer as my vriend moes betaal.

My vriend was nie baie honger nie, dus het hy net ‘n paar klein disse bestel.

Ek het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry.

Vrae:

Een: Allen is by ‘n restaurant saam met sy vriend. Saam met wie is Allen? Allen is by die restaurant saam met sy vriend.

Twee: Allen en sy vriend besluit wat om te eet by die restaurant. Wat doen Allen en sy vriend? Hulle besluit wat om te eet by die restaurant.

Drie: Allen se vriend was nie baie honger nie. Was Allen se vriend baie honger? Nee, Allen se vriend was nie baie honger nie.

Vier: Allen se vriend bestel net ‘n paar klein disse. Hoeveel kos bestel Allen se vriend? Allen se vriend bestel net ‘n paar klein disse.

Vyf: Dit was Allen en sy vriend se eerste keer by die restaurant. Was Allen en sy vriend al voorheen by die restaurant? Nee, dit was Allen en sy vriend se eerste keer by die restaurant.

Ses: Allen wou drie verskillende disse bestel. Hoeveel kos wou Allen bestel? Allen wou drie verskillende disse bestel.

Sewe: As Allen baie kos bestel het, sou hy meer moes betaal as sy vriend. Wat sou gebeur het as Allen baie kos bestel het? Hy sou meer moes betaal as sy vriend.

Agt: Allen het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry. Wat het Allen ook besluit om te kry? Allen het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry.

Allen is by ‘n restaurant saam met sy vriend. Allen is at a restaurant with his friend.

Dis hulle eerste keer by hierdie restaurant, so hulle besluit wat om te eet. It's their first time at this restaurant, so they decide what to eat.

Allen wil drie verskillende disse bestel omdat hy die nuwe items op die spyskaart wil probeer. Allen wants to order three different dishes because he wants to try the new items on the menu.

Maar as hy baie kos bestel sal hy meer as sy vriend moet betaal. But if he orders a lot of food he will have to pay more than his friend.

Allen se vriend is nie baie honger nie, dus bestel hy net ‘n paar klein disse. Allen's friend isn't very hungry, so he just orders a few small dishes.

So Allen besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry. So Allen decides to get just a few small dishes as well.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

Ek was by ‘n restaurant saam met my vriend. I was at a restaurant with my friend.

Dit was ons eerste keer by daardie restaurant, so ons het besluit wat om te eet. It was our first time at that restaurant so we decided what to eat.

Ek wou drie verskillende disse bestel omdat ek die nuwe items op die spyskaart wou probeer. I wanted to order three different dishes because I wanted to try the new items on the menu.

Maar as ek baie kos bestel het, sou ek meer as my vriend moes betaal. But if I ordered a lot of food, I would have to pay more than my friend.

My vriend was nie baie honger nie, dus het hy net ‘n paar klein disse bestel. My friend wasn't very hungry so he just ordered a few small dishes.

Ek het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry. I decided to get just a few small dishes as well.

Vrae:

Een: Allen is by ‘n restaurant saam met sy vriend. One: Allen is at a restaurant with his friend. Saam met wie is Allen? Who is Allen with? Allen is by die restaurant saam met sy vriend. Allen is at the restaurant with his friend.

Twee: Allen en sy vriend besluit wat om te eet by die restaurant. Two: Allen and his friend decide what to eat at the restaurant. Wat doen Allen en sy vriend? What are Allen and his friend doing? Hulle besluit wat om te eet by die restaurant. They decide what to eat at the restaurant.

Drie: Allen se vriend was nie baie honger nie. Three: Allen's friend was not very hungry. Was Allen se vriend baie honger? Was Allen's friend very hungry? Nee, Allen se vriend was nie baie honger nie. No, Allen's friend wasn't very hungry.

Vier: Allen se vriend bestel net ‘n paar klein disse. Four: Allen's friend only orders a few small dishes. Hoeveel kos bestel Allen se vriend? How much food does Allen's friend order? Allen se vriend bestel net ‘n paar klein disse. Allen's friend only orders a few small dishes.

Vyf: Dit was Allen en sy vriend se eerste keer by die restaurant. Five: It was Allen and his friend's first time at the restaurant. Was Allen en sy vriend al voorheen by die restaurant? Have Allen and his friend been to the restaurant before? Nee, dit was Allen en sy vriend se eerste keer by die restaurant. No, it was Allen and his friend's first time at the restaurant.

Ses: Allen wou drie verskillende disse bestel. Six: Allen wanted to order three different dishes. Hoeveel kos wou Allen bestel? How much food did Allen want to order? Allen wou drie verskillende disse bestel. Allen wanted to order three different dishes.

Sewe: As Allen baie kos bestel het, sou hy meer moes betaal as sy vriend. Seven: If Allen ordered a lot of food, he would have to pay more than his friend. Wat sou gebeur het as Allen baie kos bestel het? What would have happened if Allen had ordered a lot of food? Hy sou meer moes betaal as sy vriend. He would have to pay more than his friend.

Agt: Allen het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry. Eight: Allen decided to get just a few small dishes as well. Wat het Allen ook besluit om te kry? Also, what did Allen decide to get? Allen het besluit om ook net ‘n paar klein disse te kry. Allen decided to get just a few small dishes as well.