×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 42- Erika Koop ‘n Nuwe Hond

Erika wil ‘n nuwe hond koop.

Sy kyk na honde in die troeteldierwinkel.

Sy vra die winkelklerk ‘n paar vrae.

Sy vra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Die winkelklerk sê, “ Daardie een.”

En hy wys na die kleinste hond.

Erika vra, “Watter hond is die slimste?”

Die klerk wys weer na dieselfde hond.

Erika dink daardie hond is die beste.

Sy besluit om hom te koop.

Sy hoop die ander troeteldiere sal van die nuwe hond hou.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My suster wou ‘n nuwe hond koop.

Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.

Sy het die winkelklerk ‘n paar vrae gevra.

Sy het gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Die winkel klerk het gesê, “ Daardie een.”

En hy na die kleinste hond gewys.

My suster het gevra, “Watter hond is die slimste?”

Die klerk het weer na dieselfde hond gewys.

My suster het gedink daardie hond is die beste.

Sy het besluit om hom te koop.

Sy het gehoop die ander troeteldiere sou van die nuwe hond hou.

Vrae:

Een: Erika wil ‘n nuwe hond koop. Wat wil Erika koop? Erika wil ‘n nuwe hond koop.

Twee: Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste. Watter een is die vriendelikste hond? Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste een.

Drie: Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Watter een dink Erika is die beste? Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een.

Vier: Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Waarvoor hoop Erika? Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou.

Vyf: Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. Waar het sy na honde gekyk? Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.

Ses: Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”. Wat het sy die winkelklerk gevra? Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”

Sewe: Die kleinste hond is ook die slimste een. Watter een is die slimste? Die kleinste hond is ook die slimste een.

Agt: Die suster het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. Watter een het sy besluit om die koop? Sy het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou.

Erika wil ‘n nuwe hond koop. Erika wants to buy a new dog.

Sy kyk na honde in die troeteldierwinkel. She looks at dogs in the pet store.

Sy vra die winkelklerk ‘n paar vrae. She asks the store clerk a few questions.

Sy vra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She asks, "What kind of dog is the friendliest?"

Die winkelklerk sê, “ Daardie een.” The store clerk says, "That one."

En hy wys na die kleinste hond. And he pointed to the smallest dog.

Erika vra, “Watter hond is die slimste?” Erika asks, "Which dog is the smartest?"

Die klerk wys weer na dieselfde hond. The clerk points to the same dog again.

Erika dink daardie hond is die beste. Erika thinks that dog is the best.

Sy besluit om hom te koop. She decides to buy him.

Sy hoop die ander troeteldiere sal van die nuwe hond hou. She hopes the other pets will like the new dog.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My suster wou ‘n nuwe hond koop.

Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. She looked at dogs in the pet store.

Sy het die winkelklerk ‘n paar vrae gevra. She asked the store clerk a few questions.

Sy het gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She asked, "What kind of dog is the friendliest?"

Die winkel klerk het gesê, “ Daardie een.” The store clerk said, "That one."

En hy na die kleinste hond gewys. And he pointed to the smallest dog.

My suster het gevra, “Watter hond is die slimste?” My sister asked, "Which dog is the smartest?"

Die klerk het weer na dieselfde hond gewys. The clerk pointed to the same dog again.

My suster het gedink daardie hond is die beste. My sister thought that dog was the best.

Sy het besluit om hom te koop. She decided to buy him.

Sy het gehoop die ander troeteldiere sou van die nuwe hond hou. She hoped the other pets would like the new dog.

Vrae:

Een: Erika wil ‘n nuwe hond koop. One: Erika wants to buy a new dog. Wat wil Erika koop? What does Erika want to buy? Erika wil ‘n nuwe hond koop. Erika wants to buy a new dog.

Twee: Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste. Two: The store clerk says the smallest dog is the friendliest. Watter een is die vriendelikste hond? Which one is the friendliest dog? Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste een. The store clerk says the smallest dog is the friendliest one.

Drie: Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Three: Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one. Watter een dink Erika is die beste? Which one does Erika think is the best? Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een. Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one.

Vier: Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Four: Erika hopes her other pets will like the new dog. Waarvoor hoop Erika? What is Erika hoping for? Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou. Erika hopes that her other pets will like the new dog.

Vyf: Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. Five: She looked at dogs in the pet store. Waar het sy na honde gekyk? Where did she look at dogs? Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk. She looked at dogs in the pet store.

Ses: Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”. Six: She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?". Wat het sy die winkelklerk gevra? What did she ask the clerk? Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?” She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?"

Sewe: Die kleinste hond is ook die slimste een. Seven: The smallest dog is also the smartest one. Watter een is die slimste? Which one is the smartest? Die kleinste hond is ook die slimste een. The smallest dog is also the smartest one.

Agt: Die suster het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. Eight: The sister decided to buy the one she liked the most. Watter een het sy besluit om die koop? Which one did she decide to buy? Sy het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou. She decided to buy the one she liked the most.