×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 43- Ben Bekyk Sy Skedule

Ben bekyk sy skedule vir skool.

Hy het ‘n baie besige skedule.

Al sy klasse is negentig minute lank.

En al sy weekdae is vol.

Hy het nie te veel vrye tyd saans nie, en hy het geen vrye tyd op Maandae nie.

Hy het egter nie klasse oor naweke nie so hy behoort ‘n bietjie tyd te hê om sy vriende te sien.

Alhoewel hy steeds ‘n bietjie tyd vir homself het, gaan die meeste van sy tyd aan sy studies gespandeer word.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het my skedule vir skool bekyk.

Ek het ‘n baie besige skedule gehad.

Al my klasse was negentig minute lank.

En al my weekdae was vol.

Ek het nie veel vrye tyd saans gehad nie, en ek het geen vrye tyd op Maandae gehad nie.

Ek het egter nie klasse oor naweke gehad nie so ek het ‘n bietjie tyd gehad om my vriende te kon sien.

Alhoewel ek steeds ‘n bietjie tyd het vir myself gehad het, sou die meeste van my tyd aan my studies gespandeer word.

Vrae:

Een: Ben bekyk sy skool skedule.

Waarna kyk Ben? Ben bekyk sy skool skedule.

Twee: Al sy klasse is negentig minute lank.

Hoe lank is sy klasse? Al sy klasse is negentig minute lank.

Drie: Ben het nie veel vrye tyd saans nie. Hoeveel vrye tyd het Ben saans? Ben het nie veel vrye tyd saans nie.

Vier: Ben het nie enige klasse oor naweke nie.

Het Ben enige klasse oor naweke? Nee, Ben het nie enige klasse oor naweke nie.

Vyf: Sy skedule was baie besig. Hoe besig was sy skedule? Sy skedule was baie besig.

Ses: Al Ben se weekdae was vol.

Hoeveel van Ben se weekdae was vol? Al Ben se weekdae was vol.

Sewe: Ben het nie enige vrye tyd gehad op Maandae nie.

Hoeveel vrye tyd het Ben gehad op Maandae? Ben het geen vrye tyd gehad op Maandae nie.

Agt: Ben kon ‘n bietjie tyd kry om sy vriende te sien.

Het Ben enige tyd gehad om sy vriende te sien? Ja, Ben kon ‘n bietjie tyd kry om sy vriende te sien.

Ben bekyk sy skedule vir skool.

Hy het ‘n baie besige skedule. He has a very busy schedule.

Al sy klasse is negentig minute lank. All his classes are ninety minutes long.

En al sy weekdae is vol. And all his weekdays are full.

Hy het nie te veel vrye tyd saans nie, en hy het geen vrye tyd op Maandae nie. He doesn't have too much free time at night, and he doesn't have any free time on Mondays.

Hy het egter nie klasse oor naweke nie so hy behoort ‘n bietjie tyd te hê om sy vriende te sien. However, he doesn't have classes on weekends so he should have some time to see his friends.

Alhoewel hy steeds ‘n bietjie tyd vir homself het, gaan die meeste van sy tyd aan sy studies gespandeer word. Although he still has some time to himself, most of his time is going to be spent on his studies.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het my skedule vir skool bekyk. I looked at my schedule for school.

Ek het ‘n baie besige skedule gehad. I had a very busy schedule.

Al my klasse was negentig minute lank. All my classes were ninety minutes long.

En al my weekdae was vol. And all my weekdays were full.

Ek het nie veel vrye tyd saans gehad nie, en ek het geen vrye tyd op Maandae gehad nie.

Ek het egter nie klasse oor naweke gehad nie so ek het ‘n bietjie tyd gehad om my vriende te kon sien. However, I didn't have classes on weekends so I had some time to see my friends.

Alhoewel ek steeds ‘n bietjie tyd het vir myself gehad het, sou die meeste van my tyd aan my studies gespandeer word.

Vrae:

Een: Ben bekyk sy skool skedule. One: Ben looks at his school schedule.

Waarna kyk Ben? What is Ben looking at? Ben bekyk sy skool skedule. Ben looks at his school schedule.

Twee: Al sy klasse is negentig minute lank. Two: All his classes are ninety minutes long.

Hoe lank is sy klasse? How long are his classes? Al sy klasse is negentig minute lank. All his classes are ninety minutes long.

Drie: Ben het nie veel vrye tyd saans nie. Three: Ben doesn't have much free time at night. Hoeveel vrye tyd het Ben saans? How much free time does Ben have in the evening? Ben het nie veel vrye tyd saans nie. Ben doesn't have much free time at night.

Vier: Ben het nie enige klasse oor naweke nie. Four: Ben doesn't have any classes on weekends.

Het Ben enige klasse oor naweke? Does Ben have any classes on weekends? Nee, Ben het nie enige klasse oor naweke nie. No, Ben doesn't have any classes on weekends.

Vyf: Sy skedule was baie besig. Five: His schedule was very busy. Hoe besig was sy skedule? How busy was his schedule? Sy skedule was baie besig. His schedule was very busy.

Ses: Al Ben se weekdae was vol. Six: All of Ben's weekdays were full.

Hoeveel van Ben se weekdae was vol? How many of Ben's weekdays were full? Al Ben se weekdae was vol. All of Ben's weekdays were full.

Sewe: Ben het nie enige vrye tyd gehad op Maandae nie. Seven: Ben didn't have any free time on Mondays.

Hoeveel vrye tyd het Ben gehad op Maandae? How much free time did Ben have on Mondays? Ben het geen vrye tyd gehad op Maandae nie. Ben had no free time on Mondays.

Agt: Ben kon ‘n bietjie tyd kry om sy vriende te sien. Eight: Ben was able to find some time to see his friends.

Het Ben enige tyd gehad om sy vriende te sien? Has Ben had any time to see his friends? Ja, Ben kon ‘n bietjie tyd kry om sy vriende te sien. Yes, Ben was able to find some time to see his friends.