Martin bly alleen in ‘n klein woonstel.
Hy moet al die huiswerk alleen doen.
Maar hy werk baie , so het nooit tyd om skoon te maak nie.
Sy wasgoed en skottelgoed is altyd vuil.
Vandag probeer hy aantrek vir werk.
Maar hy het nie enige skoon kouse nie.
Hy het min tyd voor werk begin.
Hy kan probeer om hulle te was.
Hy besef dat hy nuwe kouse kan koop as hy voor werk na ‘n winkel toe gaan.
In plaas daarvan besluit hy om al sy klere na werk vandag te was.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Ek het alleen in ‘n klein woonstel gebly.
Ek moes al die huiswerk alleen doen.
Maar ek het baie gewerk, so ek het nooit tyd gehad om skoon te maak nie.
My wasgoed en skottelgoed was altyd vuil.
Vandag probeer ek aantrek vir werk.
Maar ek het nie enige skoon kouse gehad nie.
Ek het min tyd gehad voor werk begin.
Ek het besef dat ek nuwe kouse kon koop as ek voor werk na ‘n winkel toe gaan.
In plaas daarvan het ek besluit om al my klere na werk vandag te was.
Vrae:
Een: Martin bly alleen in ‘n klein woonstel.
Bly Martin saam met iemand? Nee, Martin bly nie saam met iemand nie. Hy bly alleen in ‘n klein woonstel.
Twee: Martin het nooit tyd om skoon te maak nie.
Het Martin ooit tyd om skoon te maak? Nee, Martin het nooit tyd om skoon te maak nie.
Drie: Martin probeer aantrek vir werk.
Wat probeer Martin doen? Martin probeer aantrek vir werk.
Vier: Martin het min tyd voor werk begin.
Hoeveel tyd het Martin voor werk begin? Hy het min tyd voor werk begin.
Vyf: Martin moes al die huiswerk doen. Hoeveel huiswerk moes Martin doen? Martin moes al die huiswerk doen.
Ses: Martin se wasgoed en skottelgoed was altyd vuil.
Wat was altyd vuil? Martin se wasgoed en skottelgoed was altyd vuil.
Sewe: Martin het geen skoon kouse gehad om werk toe te dra nie.
Wat het Martin nie gehad nie? Hy het geen skoon kouse gehad om werk toe te dra nie.
Agt: Martin het gedink daaraan om winkel toe te gaan voor werk begin.
Wanneer het Martin gedink om na ‘n winkel toe te gaan? Hy het gedink daaraan om na ‘n winkel toe te gaan voor werk begin.