×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 45- Tony Gaan Stap

Tony stap al vir drie dae in die berge.

Hy moes stop om na sy kaart te kyk.

Hy moes Wes gestap het, maar hy herken niks op die kaart nie.

As hy Wes gegaan het sou hy teen die tyd op ‘n meer afgekom het.

Hy dink hy het dalk eerder Noord gegaan.

Hy sou graag die kaart op sy foon wou gebruik om te kyk, maar die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie.

Tony besluit om kamp op te slaan vir die nag.

Miskien as hy bietjie slaap inkry sal hy dit môre kan uitvind.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het vir drie dae in die berge gestap toe ek moes stop om na my kaart te kyk.

Ek moes Wes gestap het, maar ek het niks op die kaart herken nie.

As ek Wes gegaan het sou ek teen die tyd op ‘n meer afgekom het.

Ek het gedink dat ek dalk eerder Noord gegaan het.

Ek sou graag die kaart op my foon wou gebruik om te kyk, maar die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie.

Ek het besluit om kamp op te slaan vir die nag.

Miskien as ek bietjie slaap inkry, sal ek dit môre kan uitvind.

Vrae:

Een: Tony stap al vir drie dae in die berge.

Hoe lank stap Tony al? Tony stap al vir drie dae in die berge.

Twee: Hy moes gestop het om na sy kaart te kyk.

Hoekom moes hy gestop het? Hy moes gestop het om na sy kaart te kyk.

Drie: Hy moes Wes gegaan het.

In watter rigting moes hy gegaan het? Hy moes Wes gegaan het.

Vier: As hy Wes gegaan het, sou hy teen die tyd op ‘n meer afgekom het.

Wat sou gebeur het as hy Wes gegaan het? As hy Wes gegaan het, sou hy teen die tyd op ‘n meer afgekom het.

Vyf: Ek het gedink dat ek dalk eerder Noord gegaan het.

In watter rigting het jy gedink dat jy dalk gegaan het? Ek het gedink dat ek dalk eerder Noord gegaan het.

Ses: Ek sou graag die kaart op my foon wou gebruik om te kyk, maar die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie.

Hoekom kon jy nie jou foon se kaart gebruik nie? Want die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie.

Sewe: Ek het besluit om kamp op te slaan vir die nag.

Wat het jy besluit om te doen? Ek het besluit om kamp op te slaan vir die nag.

Agt: Miskien as ek bietjie slaap inkry, sal ek dit môre kan uitvind.

As jy bietjie slaap kon inkry, wanneer sou jy dit kon uitvind? Miskien as ek bietjie slaap inkry, sal ek dit môre kan uitvind.

Tony stap al vir drie dae in die berge. Tony has been walking in the mountains for three days.

Hy moes stop om na sy kaart te kyk. He had to stop to look at his map.

Hy moes Wes gestap het, maar hy herken niks op die kaart nie. He must have walked West, but he didn't recognize anything on the map.

As hy Wes gegaan het sou hy teen die tyd op ‘n meer afgekom het. If he had gone West he would have come across a lake by now.

Hy dink hy het dalk eerder Noord gegaan. He thinks he might have gone North instead.

Hy sou graag die kaart op sy foon wou gebruik om te kyk, maar die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie. He would have liked to use the map on his phone to look, but the hiking brochure said there would be no catchment in the mountains.

Tony besluit om kamp op te slaan vir die nag. Tony decides to set up camp for the night.

Miskien as hy bietjie slaap inkry sal hy dit môre kan uitvind. Maybe if he gets some sleep he will be able to figure it out tomorrow.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het vir drie dae in die berge gestap toe ek moes stop om na my kaart te kyk.

Ek moes Wes gestap het, maar ek het niks op die kaart herken nie.

As ek Wes gegaan het sou ek teen die tyd op ‘n meer afgekom het.

Ek het gedink dat ek dalk eerder Noord gegaan het.

Ek sou graag die kaart op my foon wou gebruik om te kyk, maar die stapbrosjure het gesê daar sal nie opvangs in die berge wees nie. I would have liked to use the map on my phone to look, but the walking brochure said there would be no catchment in the mountains.

Ek het besluit om kamp op te slaan vir die nag. I decided to set up camp for the night.

Miskien as ek bietjie slaap inkry, sal ek dit môre kan uitvind. Maybe if I get some sleep I'll be able to figure it out tomorrow.

Vrae:

Een: Tony stap al vir drie dae in die berge. One: Tony has been walking in the mountains for three days.

Hoe lank stap Tony al? How long has Tony been walking? Tony stap al vir drie dae in die berge. Tony has been walking in the mountains for three days.

Twee: Hy moes gestop het om na sy kaart te kyk. Two: He should have stopped to look at his map.

Hoekom moes hy gestop het? Hy moes gestop het om na sy kaart te kyk.

Drie: Hy moes Wes gegaan het.

In watter rigting moes hy gegaan het? In which direction should he have gone? Hy moes Wes gegaan het. He should have gone West.

Vier: As hy Wes gegaan het, sou hy teen die tyd op ‘n meer afgekom het. Four: If he had gone West, he would have come across a lake by now.