×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 46- Lin is Senuweeagtig Oor Haar Voor

Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe.

Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Sy is baie senuweeagtig daaroor omdat dit haar eerste keer sal wees wat sy voor ‘n gehoor praat.

Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van haar afhang.

Lin hou nie van hierdie soort druk nie.

Sy is bekommerd dat sy afgedank sal word as sy ‘n fout maak.

Nietemin probeer sy positief dink.

Miskien as sy goed doen, sal sy eerder bevorder word.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek haal vanaand ‘n vlug Los Angeles toe.

Ek het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Ek is baie senuweeagtig daaroor omdat dit my eerste keer sal wees wat ek voor ‘n gehoor praat.

My baas het gesê dis baie belangrik dat ek goeie werk doen.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang.

Ek hou nie van hierdie soort druk nie.

Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak.

Nietemin probeer ek positief dink.

Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word.

Vrae:

Een: Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe. Wanneer sal Lin ‘n vlug haal? Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe.

Twee: Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee. Wat sal sy daar doen? Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Drie: Sy is baie senuweeagtig daaroor omdat dit haar eerste keer sal wees wat sy voor ‘n gehoor praat. Waarom is sy senuweeagtig? Want dit sal haar eerste keer wees wat sy voor ‘n gehoor praat.

Vier: Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen. Wat het haar baas vir haar gesê? Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen.

Vyf: Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang. Wat het hy gesê? Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang.

Ses: Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak. Waaroor is ek bekommerd? Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak.

Sewe: Nietemin probeer ek positief dink. Hoe probeer ek dink? Ek probeer om positief te dink.

Agt: Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word. Wat mag dalk gebeur as ek goed doen? Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word.

Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe. Lin will catch a flight to Los Angeles tonight.

Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee. She has an important sales pitch to give there.

Sy is baie senuweeagtig daaroor omdat dit haar eerste keer sal wees wat sy voor ‘n gehoor praat. She is very nervous about it because it will be her first time speaking in front of an audience.

Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen. Her boss told her it was important that she do a good job.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van haar afhang.

Lin hou nie van hierdie soort druk nie. Lin doesn't like this kind of pressure.

Sy is bekommerd dat sy afgedank sal word as sy ‘n fout maak. She is worried that she will be fired if she makes a mistake.

Nietemin probeer sy positief dink. Nevertheless, she tries to think positively.

Miskien as sy goed doen, sal sy eerder bevorder word. Maybe if she does well, she will be promoted instead.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek haal vanaand ‘n vlug Los Angeles toe. I'm catching a flight to Los Angeles tonight.

Ek het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee. I have an important sales presentation to give there.

Ek is baie senuweeagtig daaroor omdat dit my eerste keer sal wees wat ek voor ‘n gehoor praat. I am very nervous about it because it will be my first time speaking in front of an audience.

My baas het gesê dis baie belangrik dat ek goeie werk doen. My boss said it was very important that I do a good job.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang. He said that the success of the new product depends on me.

Ek hou nie van hierdie soort druk nie. I don't like this kind of pressure.

Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak. I'm worried I'll get fired if I make a mistake.

Nietemin probeer ek positief dink. Nevertheless, I try to think positively.

Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word. Maybe if I do well, I'll get promoted instead.

Vrae:

Een: Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe. One: Lin will catch a flight to Los Angeles tonight. Wanneer sal Lin ‘n vlug haal? When will Lin catch a flight? Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe. Lin will catch a flight to Los Angeles tonight.

Twee: Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee. Two: She has an important sales pitch to give there. Wat sal sy daar doen? Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.