×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 47- Jessica Het ‘n Probleem by die W

Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Sy geniet die werk baie, alhoewel sy ‘n paar probleme met haar baas het.

Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.

Sy wens hy wil haar meer kans gee om te praat, en sy sal daarvan hou as hy meer omgegee het vir haar opinies.

Sy hoop sy sal hierdie probleem kan oplos.

Sy kan weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen dink sy dis beter as sy by die een bly.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het laasjaar ‘n nuwe werk begin.

Eers het ek die werk baie geniet, alhoewel ek ‘n paar probleme met my baas gehad het.

Gedurende vergaderings, as ek iets probeer sê het, het die baas my nie laat praat nie.

Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat, en ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.

Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.

Ek kon weer soek vir nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.

Vrae:

Een: Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. Wat het Jessica onlangs gedoen? Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Twee: Sy geniet haar werk baie. Geniet sy haar werk? Ja, sy geniet die werk baie.

Drie: Sy het ‘n paar probleme met haar baas. Met wie het sy probleme? Sy het ‘n paar probleme met haar baas.

Vier: Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. Wat gebeur gedurende vergaderings? Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.

Vyf: Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat. Wat het ek gewens? Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat.

Ses: Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. Waarvan sou ek gehou het? Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.

Sewe: Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. Wat het ek gehoop? Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.

Agt: Ek kon weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Waarom het ek nie vir ‘n nuwe werk gesoek nie? Want oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly.

Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Sy geniet die werk baie, alhoewel sy ‘n paar probleme met haar baas het.

Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. During meetings, if she tries to say something, the boss won't let her speak.

Sy wens hy wil haar meer kans gee om te praat, en sy sal daarvan hou as hy meer omgegee het vir haar opinies.

Sy hoop sy sal hierdie probleem kan oplos. She hopes she will be able to solve this problem.

Sy kan weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen dink sy dis beter as sy by die een bly. She can look for a new job again, but in general she thinks it's better if she stays with the one.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het laasjaar ‘n nuwe werk begin.

Eers het ek die werk baie geniet, alhoewel ek ‘n paar probleme met my baas gehad het. At first I really enjoyed the job, although I had some problems with my boss.

Gedurende vergaderings, as ek iets probeer sê het, het die baas my nie laat praat nie. During meetings, if I tried to say something, the boss wouldn't let me speak.

Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat, en ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. I wished he would give me more of a chance to speak, and I would have liked it if he cared more about my opinions.

Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. I was hoping I would be able to solve this problem.

Ek kon weer soek vir nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. I could look for a new job again, but overall I thought it was better if I stayed with the one.

Vrae:

Een: Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin. Wat het Jessica onlangs gedoen? Jessica het onlangs ‘n nuwe werk begin.

Twee: Sy geniet haar werk baie. Geniet sy haar werk? Ja, sy geniet die werk baie.

Drie: Sy het ‘n paar probleme met haar baas. Met wie het sy probleme? Sy het ‘n paar probleme met haar baas.

Vier: Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie. Wat gebeur gedurende vergaderings? Gedurende vergaderings, as sy iets probeer sê, laat die baas haar nie praat nie.

Vyf: Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat. Wat het ek gewens? Ek het gewens hy wil my meer kans gee om te praat.

Ses: Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies. Waarvan sou ek gehou het? What would I have liked? Ek sou daarvan gehou het as hy meer omgegee het vir my opinies.

Sewe: Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos. Wat het ek gehoop? Ek het gehoop ek sal hierdie probleem kan oplos.

Agt: Ek kon weer soek vir ‘n nuwe werk, maar oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Waarom het ek nie vir ‘n nuwe werk gesoek nie? Want oor die algemeen het ek gedink dis beter as ek by die een bly. Because in general I thought it was better if I stayed with the one.