×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 48- Universiteit of Aanlyn Kursusse

My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.

Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.

My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.

Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.

As ek dit doen kan ek baie geld spaar.

Nou is ek nie seker wat om te doen nie.

As ek Universiteit toe gaan kan ek ‘n graad behaal.

Aand die ander kant, as ek aanlyn studeer kan ek dieselfde materiaal vir goedkoper leer.

Ek sal dalk albei van hulle moet probeer.

As ek beide probeer, behoort ek my besluit te kan maak.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Jou ouers het vir jou gesê dat jy Universiteit toe moet gaan.

Hulle het gesê as jy ‘n graad behaal sal jy ‘n goeie werk kan kry.

Jou vriendin het jou egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.

Sy het gesê, "Jy behoort jou gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.”

“As jy dit doen kan jy baie geld spaar.”

Nou is jy nie seker wat om te doen nie.

As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.

Aand die ander kant, as jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.

Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.

As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.

Vrae:

Een: My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan. Wat het my ouers gesê? My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.

Twee: Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry. Wat het hulle gesê sal ek kan behaal? Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.

Drie: My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse. Waarvan het my vriendin my vertel? My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.

Vier: Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer Wat het sy gesê behoort ek te kan doen? Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.

Vyf: As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal. Wat kan jy doen as jy Universiteit toe gaan? As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.

Ses: As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer. Waar kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer? As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.

Sewe: Jy sal dalk albei van hulle moet probeer. Wat sal jy dalk moet doen? Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.

Agt: As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak. Wat mag gebeur as jy beide probeer? As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.

My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan. My parents told me that I should go to University.

Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry. They said if I got a degree I would be able to get a good job.

My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.

Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer. She said I should be able to study my favorite subjects online.

As ek dit doen kan ek baie geld spaar. If I do this I can save a lot of money.

Nou is ek nie seker wat om te doen nie. Now I'm not sure what to do.

As ek Universiteit toe gaan kan ek ‘n graad behaal. If I go to University I can get a degree.

Aand die ander kant, as ek aanlyn studeer kan ek dieselfde materiaal vir goedkoper leer. On the other hand, if I study online I can learn the same material for less.

Ek sal dalk albei van hulle moet probeer. I might have to try both of them.

As ek beide probeer, behoort ek my besluit te kan maak. If I try both, I should be able to make up my mind.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

Jou ouers het vir jou gesê dat jy Universiteit toe moet gaan. Your parents told you that you should go to University.

Hulle het gesê as jy ‘n graad behaal sal jy ‘n goeie werk kan kry. They said if you get a degree you will be able to get a good job.

Jou vriendin het jou egter onlangs vertel van aanlyn kursusse. However, your friend recently told you about online courses.

Sy het gesê, "Jy behoort jou gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.” She said, "You should be able to study your favorite subjects online."

“As jy dit doen kan jy baie geld spaar.”

Nou is jy nie seker wat om te doen nie.

As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.

Aand die ander kant, as jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.

Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.

As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.

Vrae:

Een: My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan. Wat het my ouers gesê? My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.

Twee: Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry. Wat het hulle gesê sal ek kan behaal? Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.

Drie: My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse. Waarvan het my vriendin my vertel? My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.

Vier: Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer Wat het sy gesê behoort ek te kan doen? Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.

Vyf: As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal. Wat kan jy doen as jy Universiteit toe gaan? As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.

Ses: As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer. Waar kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer? As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.

Sewe: Jy sal dalk albei van hulle moet probeer. Wat sal jy dalk moet doen? Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.

Agt: As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak. Wat mag gebeur as jy beide probeer? As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak. If you try both, you should be able to make up your mind.