×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.


image

LingQ Mini Stories, 49- Probeer om te Slaap

Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Ek dink aan vandag.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek wonder of ek oor die weg kan kom met my medewerkers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar is, voel ek dat die eerste dag makliker sou gewees het

Ek dink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sal ek kan slaap as ek dit doen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het vir twee ure probeer om te slaap.

Maar ek kon nie my oë toemaak nie.

Ek het aan vandag gedink.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek het aanhou wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek het gewonder of ek oor die weg sal kan kom met my medewerkers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar was, moes die eerste dag makliker gewees het.

Ek het gedink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sou ek kon slaap as ek dit gedoen het.

Vrae:

Een: Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Hoe lank probeer ek om te slaap? Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Twee: Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Wat kan ek nie doen nie? Ek kan nie my oë toemaak nie.

Drie: Ek dink aan vandag.

Waaroor dink ek? Ek dink aan vandag.

Vier: Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Waaroor hou ek aan wonder? Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Vyf: Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers.

Oor wie wonder jy of jy oor die weg kan kom? Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers.

Ses: Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Wie het gesê jy is baie gekwalifiseerd? Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Sewe: Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het.

Hoe voel jy moes die eerste dag gewees het? Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het.

Agt: Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Wat het jy gedink moet jy doen? Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Ek dink aan vandag.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek wonder of ek oor die weg kan kom met my medewerkers. I wonder if I can get along with my co-workers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar is, voel ek dat die eerste dag makliker sou gewees het If this is true, I feel that the first day would have been easier

Ek dink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sal ek kan slaap as ek dit doen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het vir twee ure probeer om te slaap. I tried to sleep for two hours.

Maar ek kon nie my oë toemaak nie.

Ek het aan vandag gedink.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek het aanhou wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek het gewonder of ek oor die weg sal kan kom met my medewerkers. I wondered if I would be able to get along with my co-workers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar was, moes die eerste dag makliker gewees het. If that was true, the first day should have been easier.

Ek het gedink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sou ek kon slaap as ek dit gedoen het.

Vrae:

Een: Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Hoe lank probeer ek om te slaap? Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Twee: Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Wat kan ek nie doen nie? Ek kan nie my oë toemaak nie.

Drie: Ek dink aan vandag.

Waaroor dink ek? Ek dink aan vandag.

Vier: Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Waaroor hou ek aan wonder? Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Vyf: Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers.

Oor wie wonder jy of jy oor die weg kan kom? Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers. You wonder if you can get along with your co-workers.

Ses: Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Wie het gesê jy is baie gekwalifiseerd? Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Sewe: Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het. Seven: You feel that the first day should have been easier.

Hoe voel jy moes die eerste dag gewees het? Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het.

Agt: Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf. Eight: You thought you might need to write these feelings down.

Wat het jy gedink moet jy doen? Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.