×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 51- Kevin Soek ‘n Nuwe MP3-speler

Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly, tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

So Kevin het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.

Selfs al vertrou hy nie regtig aanlyn inkopies nie, het hy gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het Kevin ‘n mp3-speler gekry waarvan hy gehou het.

Dit was ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hy het dit gekoop.

Hy het gehoop dit sou lank hou.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My kinders soek ‘n nuwe mp3-speler.

Hulle het in baie winkels gesoek in die area waar ons bly, tog was hulle nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Hulle het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.

Selfs al vertrou ek nie regtig aanlyn inkopies nie, het ek gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Ek hoop dit hou hulle ‘n lang tyd.

Vrae:

Een: Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Waarna het Kevin gesoek? Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.

Twee: Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.

Waar het hy gesoek? Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.

Drie: Tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Het hy ‘n bekostigbare een gevind? Nee, hy was nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.

Vier: Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.

Waar het Kevin besluit om eerder te kyk? Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.

Vyf: Selfs al vertrou hulle nie regtig aanlyn inkopies nie, het hulle gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.

Vertrou hulle aanlyn inkopies? Nee, hulle vertrou nie regtig aanlyn inkopies nie.

Ses: Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Hoe lank het hulle gesoek en geblaai? Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.

Sewe : Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Waarom het hulle dit gekoop? Want dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.

Agt: Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.

Wat hoop hulle? Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.