×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 53- Stoei Kompetisie

Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander.

Sy sal ook meer gimnasium toe moet gaan.

Kendra was nog altyd lief vir stoei.

Dit word egter moeiliker hoe ouer sy word.

Sy het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

En sy verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie.

Nietemin sal Kendra ‘n manier vind om mee te ding.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Kendra en haar vriendin is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Vandag het hul afrigter hulle vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Hy wil hê hulle moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

As gevolg daarvan sal Kendra en haar vriendin hulle dieet moet verander.

Hulle sal ook meet gimnasium toe moet gaan.

Die meisies was nog altyd lief vir stoei.

Dit word egter moeiliker hoe ouer hulle word.

Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

En hulle verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie.

Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding.

Vrae:

Een: Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Hoe lank is Kendra al op ‘n stoeispan? Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Twee: Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Wanneer is daar ‘n kompetisie? Daar is ‘n opkomende kompetisie.

Drie: Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

Hoe wil hy hê sy moet meeding? Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

Vier: As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander.

Wat sal Kendra moet doen as gevolg daarvan? Sy sal haar dieet moet verander.

Vyf: Die meisies was nog altyd lief vir stoei. Was die meisies nog altyd lief vir stoei? Ja, die meisies was nog altyd lief vir stoei.

Ses: Dit word moeiliker hoe ouer hulle word.

Van wanneer af het dit moeiliker geword? Dit word moeiliker hoe ouer hulle word.

Sewe: Hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

Het hulle tevore meer tyd gehad? Ja, hulle het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

Agt: Nietemin sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding.

Sal Kendra en haar vriendin ‘n manier vind om mee te ding? Ja, Kendra en haar vriendin sal ‘n manier vind om mee te ding.

Kendra is al op die stoeispan vir omtrent vyftien jaar.

Vandag het haar afrigter haar vertel van ‘n opkomende kompetisie.

Hy wil hê sy moet in ‘n laer gewigsklas meeding.

As gevolg daarvan sal Kendra haar dieet moet verander.

Sy sal ook meer gimnasium toe moet gaan.

Kendra was nog altyd lief vir stoei.

Dit word egter moeiliker hoe ouer sy word.

Sy het nie meer soveel tyd as van te vore nie.

En sy verloor nie so maklik gewig soos voorheen nie.

Nietemin sal Kendra ‘n manier vind om mee te ding. Nevertheless, Kendra will find a way to compete.