×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 55- Sally en George Wil ‘n Nuwe Huis K

Sally en George wil ‘n nuwe huis koop want hulle twee kinders word ouer.

Ongelukkig is dit moeilik om ‘n nuwe huis te koop want huispryse het vinniger gestyg as mense se inkomste.

Hulle spaar vir jare geld om ‘n nuwe huis te kan koop.

As hulle ‘n nuwe enkel familiehuis wil koop, sal hulle ver van die stad af moet bly.

Dit sou ‘n lang pendel werk toe beteken vir beide van hulle.

Hulle het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan hulle nie gehou het nie.

Hulle besef dat selfs al werk hulle albei hard en spandeer nie hulle geld onverstandig nie, kan hulle steeds nie die huis wat hulle wil hê bekostig nie.

Hulle het op een stadium gedink daaraan om ‘n huis te huur, maar het regtig gevoel dat hulle hulle eie huis wil besit.

Uiteindelik besluit hulle om na ‘n kleiner dorp te trek.

Hulle het gevoel hulle kon ‘n eenvoudiger en ‘n beter familielewe daar lei.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ons wou ‘n nuwe huis koop want ons twee kinders het ouer geword.

Ongelukkig het dit moeilik geword om ‘n nuwe huis te koop want huispryse het vinniger gestyg as mense se inkomste.

Ons het vir jare geld gespaar om ‘n nuwe huis te kan koop.

As ons ‘n nuwe enkel familiehuis wou koop, sou ons ver van die stad af moes bly.

Dit sou ‘n lang pendel werk toe beteken het vir beide van ons.

Ons het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan ons nie gehou het nie.

Ons het besef dat selfs al het ons albei hard gewerk en nie ons geld onverstandig gespandeer nie, ons steeds nie die huis wat ons wou gehad het kon bekostig nie.

Ons het op een stadium gedink daaraan om ‘n huis te huur, maar het regtig gevoel ons verkies om ons eie huis te besit.

Uiteindelik het ons besluit om na ‘n kleiner dorp te trek.

Ons het gevoel ons kon ‘n eenvoudiger en ‘n beter familielewe daar lei.

Vrae:

Een: Sally en George wil ‘n nuwe huis koop want hulle twee kinders word ouer.

Waarom wil Sally en George ‘n nuwe huis koop? Hulle wil ‘n nuwe huis koop want hulle twee kinders word ouer.

Twee: Hulle spaar vir baie jare geld om ‘n nuwe huis te kan koop.

Hoe lank spaar Sally en George geld? Hulle spaar vir baie jare geld om ‘n nuwe huis te kan koop.

Drie: As hulle ‘n nuwe enkel familiehuis wil koop, sal hulle ver van die stad af moet bly.

Wat sal gebeur as hulle ‘n enkel familiehuis sou koop? Hulle sal ver van die stad af moet bly.

Vier: Hulle het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan hulle nie gehou het nie.

Waarom hou hulle nie van die woonstelle waarna hulle gekyk het nie? Hulle het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan hulle nie gehou het nie.

Vyf: Ons wou ‘n nuwe huis koop want ons twee kinders het ouer geword.

Wat wou ons gedoen het? Ons wou ‘n nuwe huis koop want ons twee kinders het ouer geword.

Ses: Ons het op een stadium gedink daaraan om ‘n huis te huur.

Waaraan het ons op een stadium gedink? Ons het op een stadium gedink daaraan om ‘n huis te huur.

Sewe: Ons het regtig gevoel ons verkies om ons eie huis te besit.

Wat het ons gevoel ons verkies? Ons het regtig gevoel ons verkies om ons eie huis te besit.

Agt: Uiteindelik het ons besluit om na ‘n kleiner dorp te trek.

Wat het ons uiteindelik besluit? Uiteindelik het ons besluit om na ‘n kleiner dorp te trek.

Sally en George wil ‘n nuwe huis koop want hulle twee kinders word ouer.

Ongelukkig is dit moeilik om ‘n nuwe huis te koop want huispryse het vinniger gestyg as mense se inkomste.

Hulle spaar vir jare geld om ‘n nuwe huis te kan koop.

As hulle ‘n nuwe enkel familiehuis wil koop, sal hulle ver van die stad af moet bly.

Dit sou ‘n lang pendel werk toe beteken vir beide van hulle.

Hulle het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan hulle nie gehou het nie.

Hulle besef dat selfs al werk hulle albei hard en spandeer nie hulle geld onverstandig nie, kan hulle steeds nie die huis wat hulle wil hê bekostig nie.

Hulle het op een stadium gedink daaraan om ‘n huis te huur, maar het regtig gevoel dat hulle hulle eie huis wil besit.

Uiteindelik besluit hulle om na ‘n kleiner dorp te trek.

Hulle het gevoel hulle kon ‘n eenvoudiger en ‘n beter familielewe daar lei.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ons wou ‘n nuwe huis koop want ons twee kinders het ouer geword.

Ongelukkig het dit moeilik geword om ‘n nuwe huis te koop want huispryse het vinniger gestyg as mense se inkomste.

Ons het vir jare geld gespaar om ‘n nuwe huis te kan koop.

As ons ‘n nuwe enkel familiehuis wou koop, sou ons ver van die stad af moes bly.

Dit sou ‘n lang pendel werk toe beteken het vir beide van ons.

Ons het na woonstelle gekyk, maar dié was of te klein, of in buurte waarvan ons nie gehou het nie.

Ons het besef dat selfs al het ons albei hard gewerk en nie ons geld onverstandig gespandeer nie, ons steeds nie die huis wat ons wou gehad het kon bekostig nie. We realized that even if we both worked hard and didn't spend our money unwisely, we still couldn't afford the house we wanted.