×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 56- Magriet Neem ‘n Besigheidsbesluit

Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir haar maatskappy se produkte in buitelandse markte groei.

Nie net groei uitvoere nie, maar daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Dus kan oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Enige buitelandse skuif sal versigtige beplanning vereis.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders is, sal sy sekerlik mense met plaaslike kundigheid moet vind om haar te help.

Magriet het meeste van die oorsese markte besoek.

Sy wil nie ‘n verkeerde skuif maak nie en besluit dus om haar bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Dit sal haar ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol voltooi word.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was ‘n paar jaar gelede die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Ek was oortuig daarvan dat dit die beste tyd was vir ons maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir ons maatskappy se produkte in buitelandse markte gegroei het.

Nie net het uitvoere gegroei nie, maar daar was uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Dus kon oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Enige buitelandse skuif sou versigtige beplanning vereis.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders was, het ek geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Ek wou nie ‘n verkeerde skuif maak nie en het dus besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol afgehandel is.

Vrae:

Een: Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Wat is Magriet se werk? Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy.

Twee: Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei.

Waarvan is Magriet oortuig? Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei.

Drie: Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Waar is daar uitstekende onderdele verskaffers? Daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande.

Vier: Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Wat sou oorsese uitbreiding doen? Oorsese uitbreiding kon markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny.

Vyf: Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Wie het ek geweet sou ek moes vind om my te help? Ek het geweet ek sou mense met plaaslike kundigheid moes vind om my te help.

Ses: Ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Het ek al die belangrike oorsese markte besoek? Nee, ek het meeste van die oorsese markte besoek.

Sewe: Ek het besluit om my bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Wat het ek my bestaande oorsese kliënte gevra? Ek het hulle gevra vir advies.

Agt: Dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen

Sou dit my ‘n kort tyd neem om die nodige navorsing te doen? Nee, dit sou my ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen.

Magriet is die bemarkingsbestuurder vir ‘n vervaardigingsmaatskappy. Magriet is marketingmanager voor een productiebedrijf.

Sy is oortuig daarvan dat nou die beste tyd is vir haar maatskappy om oorsee uit te brei, aangesien vraag vir haar maatskappy se produkte in buitelandse markte groei.

Nie net groei uitvoere nie, maar daar is uitstekende onderdele verskaffers in sekere oorsese lande. Niet alleen groeit de export, maar er zijn ook uitstekende leveranciers van onderdelen in bepaalde overzeese landen.

Dus kan oorsese uitbreiding markaandeel verhoog en ter selfde tyd kostes sny. Zo kan overzeese expansie het marktaandeel vergroten en tegelijkertijd de kosten verlagen.

Enige buitelandse skuif sal versigtige beplanning vereis.

Aangesien toestande in elke oorsese land anders is, sal sy sekerlik mense met plaaslike kundigheid moet vind om haar te help.

Magriet het meeste van die oorsese markte besoek.

Sy wil nie ‘n verkeerde skuif maak nie en besluit dus om haar bestaande oorsese kliënte te vra vir advies.

Dit sal haar ‘n rukkie neem om die nodige navorsing te doen om te verseker dat die nuwe uitbreidingsplan suksesvol voltooi word. Het zal haar enige tijd kosten om het nodige onderzoek te doen om het nieuwe uitbreidingsplan succesvol af te ronden.