×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 57- Bill Haat Dit om in die Verkeer V

Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry want dit beteken daar is minder karre op die pad.

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur.

Sommige mense mag ook bekommerd gewees het oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur is deur vreemdelinge.

In sommige stede is daar spesiale saamry bane op die snelweg.

Slegs karre met twee, drie of meer mense mag in daardie bane ry.

Saamry kan jou help vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis dat mense sommige van hulle gewoontes verander.

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word.

Saamry kan pendelaars tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het dit gehaat om in die verkeer vas te sit, veral wanneer ek werk toe en terug gependel het.

Ek het gedink dat een manier om verkeer minder te maak, was om saam met iemand te ry want dit beteken minder karre op die pad.

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan meestal omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur.

Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Ek hou van hierdie neiging.

Saamry het my gehelp vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis het dat ek sommige van my gewoontes verander.

Saamry kan pendelaars soos ek tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing.

Vrae:

Een: Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Wanneer haat Bill verkeer veral? Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Twee: Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry.

Wat dink Bill is een manier om verkeer minder te maak? Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry.

Drie: Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad.

Sou saamry minder of meer karre op die pad beteken? Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad.

Vier: Saamry het ‘n paar dekades gelede begin.

Het saamry verlede jaar begin? Nee, saamry het ‘n paar dekades gelede begin.

Vyf: Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

Hoe het ek daaroor gevoel om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge? Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

Ses: In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Wat het sommige stede alreeds gehad? In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Sewe: Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Hoeveel mense moes in die karre wees wat in daardie bane ry? Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Agt: Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word.

Waarom het saamry die laaste paar jare gegroei? Oor die laaste paar jare het dit gegroei want verkeer het net aanhou erger word.

Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry want dit beteken daar is minder karre op die pad.

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur.

Sommige mense mag ook bekommerd gewees het oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur is deur vreemdelinge. Sommige mensen waren misschien ook bezorgd over hoe veilig het zou zijn om in auto's te reizen die door vreemden werden bestuurd.

In sommige stede is daar spesiale saamry bane op die snelweg.

Slegs karre met twee, drie of meer mense mag in daardie bane ry.

Saamry kan jou help vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis dat mense sommige van hulle gewoontes verander.

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word. De afgelopen jaren is het carpoolen toegenomen, terwijl het verkeer alleen maar erger werd.