×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 58- Sam en Bettie Geniet ‘n Aand Uit

Sam en Bettie geniet ‘n aand uit vir ete saam met vriende.

Hulle geniet een of twee glase wyn saam met hulle maaltyd wanneer hulle gaan uiteet.

Om daardie rede is dit belangrik vir hulle om te dink aan hoe hulle na aandete by die huis gaan kom.

Gewoonlik bestuur hulle hulle kar restaurant toe, of na hulle vriende se plek toe, want dit is te duur om ‘n taxi te neem.

Hulle besluit gewoonlik voor die tyd wie huis toe gaan bestuur, aangesien die persoon wat huis toe bestuur nie enige wyn mag hê nie.

Partykeer weet hulle dit gaan moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier, byvoorbeeld as vriende ‘n gebeurtenis soos ‘n verjaardag vier.

In daardie gevalle moet hulle ander reëlings tref.

Een oplossing is om saam met ander vriende te gaan wat naby woon, een van wie sal moet instem om nie te drink nie.

Dit is altyd nuttig om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Sulke mense is altyd in aanvraag as aangewese bestuurders.

Die beste oplossing van almal is wanneer die dinee binne loopafstand is.

Ongelukkig is dit nie dikwels die geval in groot stede nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ons het dit geniet om uit te gaan vir aandete saam met vriende toe ons in die groot stad gebly het.

Ons het een of twee glase wyn saam met ons maaltyd geniet wanneer ons gaan uiteet het.

Om daardie rede moes ons dink aan hoe ons na aandete by die huis gaan kom.

Gewoonlik het ons ons kar restaurant toe bestuur, of na ons vriende se plek toe, want dit was te duur om ‘n taxi te neem.

Ons het gewoonlik voor die tyd besluit wie huis toe gaan bestuur, aangesien die persoon wat huis toe bestuur het nie enige wyn kon hê nie.

Partykeer het ons geweet dit sou moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier, byvoorbeeld as vriende ‘n gebeurtenis soos ‘n verjaardag gevier het.

In daardie gevalle moes ons ander reëlings tref.

Een oplossing was om saam met ander vriende te gaan wat naby gewoon het, een van wie sal moes instem om nie te drink nie.

Ek het dit nuttig gevind om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Sulke mense was altyd in aanvraag as aangewese bestuurders.

Die beste oplossing van almal was wanneer die dinee binne loopafstand was.

Ongelukkig was dit nie dikwels die geval in groot stede nie. So ons het na ‘n klein dorp toe getrek en meer tyd saam met ons bure spandeer.

Vrae:

Een: Sam en Bettie geniet een of twee glase wyn saam met hulle maaltyd wanneer hulle gaan uiteet.

Hoeveel glase wyn geniet hulle saam met hulle maaltyd wanneer hulle gaan uiteet? Hulle geniet een of twee glase wyn saam met hulle maaltyd wanneer hulle gaan uiteet.

Twee: Om daardie rede is dit belangrik vir hulle om te dink aan hoe hulle na aandete by die huis gaan kom.

Wat is belangrik vir Sam en Bettie om aan te dink? Dit belangrik vir hulle om te dink aan hoe hulle na aandete by die huis gaan kom.

Drie: Gewoonlik bestuur hulle hulle kar restaurant toe, of na hulle vriende se plek toe, want dit is te duur om ‘n taxi te neem.

Hoekom neem hulle nie ‘n taxi nie? Want dit is te duur om ‘n taxi te neem.

Vier: Hulle besluit gewoonlik voor die tyd wie huis toe gaan bestuur.

Wat besluit hulle voor die tyd? Hulle besluit gewoonlik voor die tyd wie huis toe gaan bestuur.

Vyf: Partykeer het ons geweet dit sou moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier.

Het ons gedink dit sou maklik of moeilik wees om ‘n drankie saam met ander gaste te weier? Partykeer het ons geweet dit sou moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier.

Ses: In daardie gevalle moes ons ander reëlings tref.

Wat moes ons in daardie gevalle doen? In daardie gevalle moes ons ander reëlings tref.

Sewe: Ek het dit nuttig gevind om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Watter soort vriende het ek gevind is nuttig om te hê? Ek het dit nuttig gevind om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Agt: Sulke mense was altyd in aanvraag as aangewese bestuurders.

Sulke mense was altyd in aanvraag as wat? Sulke mense was altyd in aanvraag as aangewese bestuurders.

Sam en Bettie geniet ‘n aand uit vir ete saam met vriende.

Hulle geniet een of twee glase wyn saam met hulle maaltyd wanneer hulle gaan uiteet.

Om daardie rede is dit belangrik vir hulle om te dink aan hoe hulle na aandete by die huis gaan kom.

Gewoonlik bestuur hulle hulle kar restaurant toe, of na hulle vriende se plek toe, want dit is te duur om ‘n taxi te neem. Meestal rijden ze met de auto naar het restaurant, of naar het huis van hun vrienden, omdat het te duur is om een taxi te nemen.

Hulle besluit gewoonlik voor die tyd wie huis toe gaan bestuur, aangesien die persoon wat huis toe bestuur nie enige wyn mag hê nie. Meestal beslissen ze van tevoren wie er naar huis rijdt, aangezien de persoon die naar huis rijdt geen wijn mag drinken.

Partykeer weet hulle dit gaan moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier, byvoorbeeld as vriende ‘n gebeurtenis soos ‘n verjaardag vier.

In daardie gevalle moet hulle ander reëlings tref. In die gevallen moeten zij andere afspraken maken.

Een oplossing is om saam met ander vriende te gaan wat naby woon, een van wie sal moet instem om nie te drink nie.

Dit is altyd nuttig om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Sulke mense is altyd in aanvraag as aangewese bestuurders. Dergelijke mensen zijn altijd in trek als aangewezen managers.

Die beste oplossing van almal is wanneer die dinee binne loopafstand is. De beste oplossing is als het diner op loopafstand is.

Ongelukkig is dit nie dikwels die geval in groot stede nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ons het dit geniet om uit te gaan vir aandete saam met vriende toe ons in die groot stad gebly het. We genoten ervan om met vrienden uit eten te gaan toen we in de grote stad logeerden.

Ons het een of twee glase wyn saam met ons maaltyd geniet wanneer ons gaan uiteet het.

Om daardie rede moes ons dink aan hoe ons na aandete by die huis gaan kom.

Gewoonlik het ons ons kar restaurant toe bestuur, of na ons vriende se plek toe, want dit was te duur om ‘n taxi te neem.

Ons het gewoonlik voor die tyd besluit wie huis toe gaan bestuur, aangesien die persoon wat huis toe bestuur het nie enige wyn kon hê nie.

Partykeer het ons geweet dit sou moeilik wees om ‘n drankie saam met die ander gaste te weier, byvoorbeeld as vriende ‘n gebeurtenis soos ‘n verjaardag gevier het.

In daardie gevalle moes ons ander reëlings tref.

Een oplossing was om saam met ander vriende te gaan wat naby gewoon het, een van wie sal moes instem om nie te drink nie.

Ek het dit nuttig gevind om vriende te hê wat eenvoudig nooit drink nie.

Sulke mense was altyd in aanvraag as aangewese bestuurders.

Die beste oplossing van almal was wanneer die dinee binne loopafstand was.

Ongelukkig was dit nie dikwels die geval in groot stede nie. So ons het na ‘n klein dorp toe getrek en meer tyd saam met ons bure spandeer. Dus verhuisden we naar een klein stadje en brachten meer tijd door met onze buren.