×

Χρησιμοποιούμε cookies για να βελτιώσουμε τη λειτουργία του LingQ. Επισκέπτοντας τον ιστότοπο, συμφωνείς στην πολιτική για τα cookies.

image

LingQ Mini Stories, 6- Jane en Fred se Nag Roetine

Jane en Fred is saans moeg.

Hulle eet seweuur saam aandete.

Hulle seun eet saam met hulle.

Hulle ontspan en kyk saam TV.

Hulle seun kyk ook TV.

Hulle sit hulle seun agtuur in die bed.

Jane neem ‘n warm bad.

Fred neem ‘n stort en borsel sy tande.

Jane lees ‘n boek, maar raak aan die slaap.

Fred raak kort daarna ook aan die slaap.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek en Fred is saans moeg.

Ons eet seweuur saam aandete.

Ons seun eet saam met ons.

Ons ontspan en kyk saam TV.

Ons seun kyk ook TV.

Ons sit ons seun agtuur in die bed.

Ek neem ‘n warm bad.

Fred neem ‘n stort en borsel sy tande.

Ek lees ‘n boek, maar raak aan die slaap.

Fred raak kort daarna ook aan die slaap.

Vrae:

Een: Fred en Jane is moeg. Is Fred en Jane moeg? Ja, hulle is moeg.

Twee: Hulle eet seweuur aandete. Eet hulle sesuur aandete? Nee, hulle eet nie sesuur aandete nie. Hulle eet seweuur.

Drie: Hulle het ‘n seun. Het hulle ‘n dogter? Nee, hulle het nie ‘n dogter nie, hulle het ‘n seun.

Vier: Hulle seun kyk saam met hulle TV. Kyk hulle seun TV? Ja, hulle seun kyk saam met hulle TV.

Vyf: Hy gaan agtuur bed toe. Gaan hulle seun negeuur bed toe? Nee, hy gaan agtuur bed toe.

Ses: Jane neem ‘n warm bad. Neem Jane ‘n stort? Nee, Jane neem nie ‘n stort nie. Sy neem ‘n warm bad.

Sewe: Fred neem ‘n stort en borsel sy tande. Borsel Fred sy tande? Ja, Fred neem ‘n stort en borsel sy tande.

Agt: Jane lees ‘n boek. Lees Jane ‘n boek? Ja, sy lees ‘n boek.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Jane en Fred is saans moeg. Jane|and|Fred|is|in the evenings|tired Jane und Fred sind nachts müde. Jane and Fred are tired at night.

Hulle eet seweuur saam aandete. They|eat|seven o'clock|together|dinner Um sieben Uhr essen sie gemeinsam zu Abend. They eat dinner together at seven.

Hulle seun eet saam met hulle. They|son|eats|together|with|them Ihr Sohn isst mit ihnen. Their son eats dinner with them.

Hulle ontspan en kyk saam TV. They|relax|and|watch|together|TV Sie entspannen sich und schauen gemeinsam fern. They relax and watch TV together.

Hulle seun kyk ook TV. They|son|watches|also|TV Ihr Sohn schaut auch fern. Their son watches TV, too.

Hulle sit hulle seun agtuur in die bed. They|put|their|son|at eight|in|the|bed Sie brachten ihren Sohn um acht Uhr ins Bett. They put their son to bed at eight.

Jane neem ‘n warm bad. Jane|takes||warm|bath Jane nimmt ein heißes Bad. Jane has a hot bath. Джейн приймає гарячу ванну.

Fred neem ‘n stort en borsel sy tande. Fred|takes||shower|and|brushes|his|teeth Fred duscht und putzt sich die Zähne. Fred has a shower and brushes his teeth.

Jane lees ‘n boek, maar raak aan die slaap. Jane|reads||book|but|falls|asleep|the|sleep Jane liest ein Buch, schläft aber ein. Jane reads a book, but falls asleep.

Fred raak kort daarna ook aan die slaap. Fred|falls|shortly|after|also|into|the|sleep Auch Fred schläft bald darauf ein. Fred also falls asleep soon after.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Hier ist die gleiche Geschichte, anders erzählt. Here is the same story told in a different way.

Ek en Fred is saans moeg. I|and|Fred|are|in the evenings|tired Fred und ich sind nachts müde. Fred and I are tired at night.

Ons eet seweuur saam aandete. We|eat|at seven o'clock|together|dinner Um sieben Uhr essen wir gemeinsam zu Abend. We eat dinner together at seven.

Ons seun eet saam met ons. Our|son|eats|together|with|us Our son eats dinner with us.

Ons ontspan en kyk saam TV. We|relax|and|watch|together|TV Wir entspannen uns und schauen gemeinsam fern. We relax and watch TV together.

Ons seun kyk ook TV. Our|son|watches|also|TV Our son watches TV, too.

Ons sit ons seun agtuur in die bed. We|put|our|son|at eight|in|the|bed Wir brachten unseren Sohn um acht Uhr ins Bett. We put our son to bed at eight.

Ek neem ‘n warm bad. I|take||warm|bath I have a hot bath.

Fred neem ‘n stort en borsel sy tande. Fred|takes||shower|and|brushes|his|teeth Fred has a shower and brushes his teeth.

Ek lees ‘n boek, maar raak aan die slaap. I|read||book|but|become|to|the|sleep Ich lese ein Buch, schlafe aber ein. I read a book, but fall asleep.

Fred raak kort daarna ook aan die slaap. Fred|falls|shortly|after|also|into|the|sleep Fred also falls asleep soon after.

Vrae: Questions Questions:

Een: Fred en Jane is moeg. One|Fred|and|Jane|are|tired One: Fred and Jane are tired. Is Fred en Jane moeg? Is|Fred|and|Jane|tired Are Fred and Jane tired? Ja, hulle is moeg. Yes|they|are|tired Ja, sie sind müde. Yes, they are tired.

Twee: Hulle eet seweuur aandete. Two|They|eat|seven o'clock|dinner Two: They eat dinner at seven. Eet hulle sesuur aandete? Do eat|they|at six|dinner Do they eat dinner at six? Nee, hulle eet nie sesuur aandete nie. No|they|eat|not|at six|dinner|not Nein, um sechs Uhr essen sie nicht zu Abend. No, they do not eat dinner at six. Hulle eet seweuur. They|eat|at seven o'clock they eat at seven.

Drie: Hulle het ‘n seun. Three|They|have||son Three: They have a son. Het hulle ‘n dogter? Do they have a daughter? Nee, hulle het nie ‘n dogter nie, hulle het ‘n seun. No|they|have|not||daughter|not|they|have||son No, they do not have a daughter, they have a son.

Vier: Hulle seun kyk saam met hulle TV. Four|They|son|watches|together|with|them|TV Four: Their son watches TV with them. Kyk hulle seun TV? Does their son watch TV? Ja, hulle seun kyk saam met hulle TV. Yes|they|son|watches|together|with|them|TV Yes, their son watches TV with them. Oui, leur fils regarde la télé avec eux.

Vyf: Hy gaan agtuur bed toe. Five|He|goes|at eight|bed|to Fünftens: Er geht um acht ins Bett. Five: He goes to bed at eight. Cinq : il se couche à huit heures. Gaan hulle seun negeuur bed toe? |||nine o'clock|| Does their son go to bed at nine? Nee, hy gaan agtuur bed toe. No|he|goes|at eight|bed|to No, he goes to bed at eight.

Ses: Jane neem ‘n warm bad. Says|Jane|takes||warm|bath Six: Jane has a hot bath. Neem Jane ‘n stort? Does Jane have a shower? Nee, Jane neem nie ‘n stort nie. No|Jane|takes|not||shower|not No, Jane doesn't have a shower. Sy neem ‘n warm bad. She|takes||warm|bath She has a hot bath.

Sewe: Fred neem ‘n stort en borsel sy tande. Seven|Fred|takes||shower|and|brushes|his|teeth Seven: Fred has a shower and brushes his teeth. Borsel Fred sy tande? Brush|Fred|his|teeth Does Fred brush his teeth? Ja, Fred neem ‘n stort en borsel sy tande. Yes|Fred|takes||shower|and|brushes|his|teeth Yes, Fred has a shower and brushes his teeth.

Agt: Jane lees ‘n boek. Eight|Jane|reads||book Eight: Jane reads a book. Lees Jane ‘n boek? Does read|Jane||book Does Jane read a book? Ja, sy lees ‘n boek. Yes|she|reads||book Yes, she reads a book.