×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.

image

LingQ Mini Stories, 37- Adam het Baie Gespanne Gevoel

Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.

Hy het ‘n baie besige skedule hierdie week.

Maandag moes hy baie kliënte bel voordat hy na ‘n vergadering toe gegaan het.

Toe moes hy na ‘n ander kantoor toe gaan voordat hy middagete saam met sy baas geëet het.

Vrydag moes hy ‘n voorlegging doen voordat hy laataand gewerk het.

Hierdie oggend is Adam se skedule egter ligter.

Hy het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek voel baie gespanne voor werk vandag.

Ek sal ‘n baie besige skedule hê hierdie week.

Vandag sal ek my kliënte bel terwyl ek ook in ‘n vergadering is.

Dan sal en na ‘n ander kantoor toe gaan voordat ek middagete saam met my baas het.

Vrydag sal ek ‘n voorlegging doen voordat ek laataand werk.

Vanmore wens ek my skedule was ligter.

Ek het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.

Vrae:

Een: Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.

Hoe het Adam gevoel voor werk? Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.

Twee: Hy moes Maandag baie kliënte bel.

Wat moes hy Maandag doen? Hy moes Maandag baie kliënte bel.

Drie: Hy moes na ‘n vergadering gaan nadat hy die kliënte gebel het.

Wat moes hy doen nadat hy die kliënte gebel het? Hy moes na ‘n vergadering toe gaan nadat hy die kliënte gebel het.

Vier: Toe moes Adam na ‘n ander kantoor toe gaan.

Wanneer moes Adam na die ander kantoor toe gaan? Hy moes toe na die ander kantoor toe gaan.

Vyf: Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het.

Wanneer sal hy middagete saam met sy baas hê? Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het.

Ses: Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen.

Wanneer sal Adam ‘n voorlegging doen? Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen.

Sewe: Adam sal Vrydag laataand werk.

Wat sal hy nog doen Vrydag? Adam sal laataand werk Vrydag

Agt: Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.

Wat het Adam lanklaas gehad? Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag. Adam|has|very|tense|felt|about|work|today Adam felt very tense before work today.

Hy het ‘n baie besige skedule hierdie week. He|has||very|busy|schedule|this|week He has a very busy schedule this week.

Maandag moes hy baie kliënte bel voordat hy na ‘n vergadering toe gegaan het. Monday|had to|he|many|clients|call|before|he|to||meeting|in|gone|had On Monday, he had to call many clients before going to a meeting.

Toe moes hy na ‘n ander kantoor toe gaan voordat hy middagete saam met sy baas geëet het. Then|had to|he|to||other|office|there|go|before|he|lunch|with|his|his|boss|had eaten|he Then he had to go to another office before he had lunch with his boss.

Vrydag moes hy ‘n voorlegging doen voordat hy laataand gewerk het. Friday|had to|he||presentation|do|before|he|late night|worked|had On Friday, he had to do a presentation before working late at night.

Hierdie oggend is Adam se skedule egter ligter. This|morning|is|Adam|his|schedule|however|lighter This morning, however, Adam's schedule is lighter.

Hy het lanklaas ‘n ligte skedule gehad. He|has|long ago||light|schedule|had He hasn't had a light schedule in a long time.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek voel baie gespanne voor werk vandag. I|feel|very|tense|before|work|today I feel very tense before work today.

Ek sal ‘n baie besige skedule hê hierdie week. I will have a busy schedule this week.

Vandag sal ek my kliënte bel terwyl ek ook in ‘n vergadering is. Today|will|I|my|clients|call|while|I|also|in||meeting|am Today I will call my clients while I am also in a meeting.

Dan sal en na ‘n ander kantoor toe gaan voordat ek middagete saam met my baas het. Then|will|and|to||other|office|there|go|before|I|lunch|with|my|my|boss|have Then I will go to another office before I have lunch with my boss.

Vrydag sal ek ‘n voorlegging doen voordat ek laataand werk. Friday|will|I||presentation|do|before|I|late evening|work On Friday I will do a presentation before I work late at night.

Vanmore wens ek my skedule was ligter. From tomorrow|wish|I|my|schedule|were|lighter Vanmore I wish my schedule was lighter.

Ek het lanklaas ‘n ligte skedule gehad. I|have|long ago||light|schedule|had I haven't had a light schedule in a long time.

Vrae: Questions Questions:

Een: Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag. One|Adam|has|very|tense|felt|before|work|today One: Adam felt very tense before work today.

Hoe het Adam gevoel voor werk? How|did|Adam|feel|before|work How did Adam feel before work? Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag. Adam|has|very|tense|felt|about|work|today Adam felt very tense before work today.

Twee: Hy moes Maandag baie kliënte bel. Two|He|had to|Monday|many|clients|call Two: He had to call a lot of customers on Monday.

Wat moes hy Maandag doen? What|had to|he|Monday|do What did he have to do on Monday? Hy moes Maandag baie kliënte bel. He|had to|Monday|many|clients|call He had to call many customers on Monday.

Drie: Hy moes na ‘n vergadering gaan nadat hy die kliënte gebel het. Three|He|had to|to||meeting|go|after|he|the|clients|called|had Three: He had to go to a meeting after calling the customers.

Wat moes hy doen nadat hy die kliënte gebel het? What|should|he|do|after|he|the|clients|called|had What should he do after calling the customers? Hy moes na ‘n vergadering toe gaan nadat hy die kliënte gebel het. He|had to|to||meeting|there|go|after|he|the|clients|called|had He had to go to a meeting after calling the customers.

Vier: Toe moes Adam na ‘n ander kantoor toe gaan. Four|Then|had to|Adam|to||other|office|to|go Four: Then Adam had to go to another office.

Wanneer moes Adam na die ander kantoor toe gaan? When|had to|Adam|to|the|other|office|there|go When did Adam have to go to the other office? Hy moes toe na die ander kantoor toe gaan. He|had to|then|to|the|other|office|then|go He then had to go to the other office.

Vyf: Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het. Five|He|will|lunch|with|his|his|boss|have|after|he|to|the|other|office|to|gone|had Five: He will have lunch with his boss after going to the other office.

Wanneer sal hy middagete saam met sy baas hê? When|will|he|lunch|together|with|his|boss|have When will he have lunch with his boss? Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het. He|will|lunch|with|his|his|boss|have|after|he|to|the|other|office|to|gone|has He will have lunch with his boss after going to the other office.

Ses: Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen. Say|Adam|will|Friday||presentation|do Six: Adam will make a presentation on Friday.

Wanneer sal Adam ‘n voorlegging doen? When|will|Adam||presentation|do When will Adam make a submission? Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen. Adam|will|Friday||presentation|give Adam will make a presentation on Friday.

Sewe: Adam sal Vrydag laataand werk. Seven|Adam|will|Friday|late evening|work Seven: Adam will work late on Friday.

Wat sal hy nog doen Vrydag? What else is he going to do on Friday? Adam sal laataand werk Vrydag Adam|will|late evening|work|Friday Adam will work late on Friday

Agt: Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad. Eight|Adam|has|long ago|a|light|schedule|had Eight: Adam hasn't had a light schedule in a long time.

Wat het Adam lanklaas gehad? What|has|Adam|long ago|had What has Adam not had for a long time? Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad. Adam|has|long ago||light|schedule|had Adam hasn't had a light schedule in a long time.