Erika wil ‘n nuwe hond koop.
Erika|||||
Erika wants to buy a new dog.
Sy kyk na honde in die troeteldierwinkel.
She looks at dogs in the pet store.
Sy vra die winkelklerk ‘n paar vrae.
|||store clerk|||questions
She asks the store clerk a few questions.
Sy vra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”
|||||||friendliest
She asks, "What kind of dog is the friendliest?"
Die winkelklerk sê, “ Daardie een.”
||||that one
The store clerk says, "That one."
En hy wys na die kleinste hond.
|||||smallest|
And he pointed to the smallest dog.
Erika vra, “Watter hond is die slimste?”
||||||smartest
Erika asks, "Which dog is the smartest?"
Die klerk wys weer na dieselfde hond.
|clerk|||||
The clerk points to the same dog again.
Erika dink daardie hond is die beste.
Erika thinks that dog is the best.
Sy besluit om hom te koop.
She decides to buy him.
Sy hoop die ander troeteldiere sal van die nuwe hond hou.
||||pets||||||
She hopes the other pets will like the new dog.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
My suster wou ‘n nuwe hond koop.
possessive pronoun||||||
Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.
She looked at dogs in the pet store.
Sy het die winkelklerk ‘n paar vrae gevra.
|||||||asked
She asked the store clerk a few questions.
Sy het gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”
She asked, "What kind of dog is the friendliest?"
Die winkel klerk het gesê, “ Daardie een.”
The store clerk said, "That one."
En hy na die kleinste hond gewys.
||||||pointed
And he pointed to the smallest dog.
My suster het gevra, “Watter hond is die slimste?”
My sister asked, "Which dog is the smartest?"
Die klerk het weer na dieselfde hond gewys.
|||||||pointed
The clerk pointed to the same dog again.
My suster het gedink daardie hond is die beste.
My sister thought that dog was the best.
Sy het besluit om hom te koop.
She decided to buy him.
Sy het gehoop die ander troeteldiere sou van die nuwe hond hou.
|||||pets||||||
She hoped the other pets would like the new dog.
Vrae:
Een: Erika wil ‘n nuwe hond koop.
One: Erika wants to buy a new dog.
Wat wil Erika koop?
What does Erika want to buy?
Erika wil ‘n nuwe hond koop.
Erika wants to buy a new dog.
Twee: Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste.
Two: The store clerk says the smallest dog is the friendliest.
Watter een is die vriendelikste hond?
||||friendliest|
Which one is the friendliest dog?
Die winkelklerk sê die kleinste hond is die vriendelikste een.
The store clerk says the smallest dog is the friendliest one.
Drie: Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een.
Three: Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one.
Watter een dink Erika is die beste?
Which one does Erika think is the best?
Erika dink die kleinste, vriendelikste en slimste hond is die beste een.
|||smallest||||||||
Erika thinks the smallest, friendliest and smartest dog is the best one.
Vier: Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou.
Four: Erika hopes her other pets will like the new dog.
Waarvoor hoop Erika?
What for||
What is Erika hoping for?
Erika hoop dat haar ander troeteldiere van die nuwe hond sal hou.
Erika hopes that her other pets will like the new dog.
Vyf: Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.
Five: She looked at dogs in the pet store.
Waar het sy na honde gekyk?
Where did she look at dogs?
Sy het na honde in die troeteldierwinkel gekyk.
||||||pet store|
She looked at dogs in the pet store.
Ses: Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”.
Six: She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?".
Wat het sy die winkelklerk gevra?
What did she ask the clerk?
Sy het die winkelklerk gevra, “Watter soort hond is die vriendelikste?”
She asked the store clerk, "Which kind of dog is the friendliest?"
Sewe: Die kleinste hond is ook die slimste een.
Seven: The smallest dog is also the smartest one.
Watter een is die slimste?
Which one is the smartest?
Die kleinste hond is ook die slimste een.
The smallest dog is also the smartest one.
Agt: Die suster het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou.
||||||||||of which||||
Eight: The sister decided to buy the one she liked the most.
Watter een het sy besluit om die koop?
Which one did she decide to buy?
Sy het besluit om die een te koop waarvan sy die meeste hou.
||||||||of which||||
She decided to buy the one she liked the most.