×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.


image

LingQ Mini Stories, 19- Kevin Vat ‘n Ruskans by die Skool

Kevin vat ‘n ruskans by die skool.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete.

Kevin het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie.

Hy moet sy middagete by die skool koop.

Hy gaan kafeteria toe.

Hy sien slaptjips en ‘n slaai.

Sy ma wil hê hy moet die slaai eet.

Maar Kevin wil die slaptjips eet.

Hy dink vir ‘n minuut.

Dan koop hy die slaptjips en eet dit.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek vat ‘n ruskans by die skool.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete.

Ek het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie.

Ek moet my middagete by die skool koop.

Ek gaan kafeteria toe.

Ek sien slaptjips en ‘n slaai.

My ma wil hê ek moet die slaai eet.

Maar ek wil die slaptjips eet.

Ek dink vir ‘n minuut.

Dan koop ek die slaptjips en eet dit.

Vrae:

Een: Kevin vat ‘n ruskans by die skool. Werk Kevin by die skool? Nee, hy werk nie. Hy vat ‘n ruskans by die skool.

Twee: Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. Is dit middagetenstyd? Ja, dis tyd vir middagete. Dis 12:00.

Drie: Kevin het nie ‘n middagete nie. Het Kevin ‘n middagete? Nee, Kevin het nie ‘n middagete nie.

Vier: Kevin gaan kafeteria toe. Gaan Kevin na ‘n restaurant toe? Nee, Kevin gaan kafeteria toe.

Vyf: Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria. Sien Kevin ‘n slaai? Ja, Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria.

Ses: Sy ma wil hê hy moet die slaai eet, nie die slaptjips nie. Wil Kevin se ma hê hy moet die slaai eet? Ja, sy ma wil hê hy moet die slaai eet, en nie die slaptjips nie.

Sewe: Kevin koop en eet die slaptjips. Koop Kevin die slaai? Nee, Kevin koop nie die slaai nie. Hy koop en eet die slaptjips.

Kevin vat ‘n ruskans by die skool. Kevin takes a break from school.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. It's 12:00 and it's time for lunch.

Kevin het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie. Kevin didn't bring a lunch from home.

Hy moet sy middagete by die skool koop. He has to buy his lunch at school.

Hy gaan kafeteria toe. He goes to the cafeteria.

Hy sien slaptjips en ‘n slaai. He sees chips and a salad.

Sy ma wil hê hy moet die slaai eet. His mother wants him to eat the salad.

Maar Kevin wil die slaptjips eet. But Kevin wants to eat the chips.

Hy dink vir ‘n minuut. He thought for a minute.

Dan koop hy die slaptjips en eet dit. Then he buys the chips and eats them.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek vat ‘n ruskans by die skool. I'm taking a break from school.

Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. It's 12:00 and it's time for lunch.

Ek het nie ‘n middagete vanaf die huis gebring nie. I didn't bring a lunch from home.

Ek moet my middagete by die skool koop. I have to buy my lunch at school.

Ek gaan kafeteria toe. I go to the cafeteria.

Ek sien slaptjips en ‘n slaai. I see chips and a salad.

My ma wil hê ek moet die slaai eet. My mother wants me to eat the salad.

Maar ek wil die slaptjips eet. But I want to eat the chips.

Ek dink vir ‘n minuut. I think for a minute.

Dan koop ek die slaptjips en eet dit. Then I buy the chips and eat them.

Vrae:

Een: Kevin vat ‘n ruskans by die skool. One: Kevin takes a break from school. Werk Kevin by die skool? Does Kevin work at school? Nee, hy werk nie. No, he doesn't work. Hy vat ‘n ruskans by die skool. He takes a break from school.

Twee: Dis 12:00 en dis tyd vir middagete. Two: It's 12:00 and it's time for lunch. Is dit middagetenstyd? Is it lunch time? Ja, dis tyd vir middagete. Yes, it's time for lunch. Dis 12:00. It's 12:00.

Drie: Kevin het nie ‘n middagete nie. Three: Kevin doesn't have lunch. Het Kevin ‘n middagete? Does Kevin have lunch? Nee, Kevin het nie ‘n middagete nie. No, Kevin doesn't have lunch.

Vier: Kevin gaan kafeteria toe. Four: Kevin goes to the cafeteria. Gaan Kevin na ‘n restaurant toe? Is Kevin going to a restaurant? Nee, Kevin gaan kafeteria toe. No, Kevin is going to the cafeteria.

Vyf: Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria. Five: Kevin sees a salad and chips in the cafeteria. Sien Kevin ‘n slaai? Does Kevin see a salad? Ja, Kevin sien ‘n slaai en slaptjips in die kafeteria.

Ses: Sy ma wil hê hy moet die slaai eet, nie die slaptjips nie. Six: His mother wants him to eat the salad, not the chips. Wil Kevin se ma hê hy moet die slaai eet? Does Kevin's mother want him to eat the salad? Ja, sy ma wil hê hy moet die slaai eet, en nie die slaptjips nie. Yes, his mother wants him to eat the salad, and not the chips.

Sewe: Kevin koop en eet die slaptjips. Seven: Kevin buys and eats the chips. Koop Kevin die slaai? Does Kevin buy the salad? Nee, Kevin koop nie die slaai nie. No, Kevin is not buying the salad. Hy koop en eet die slaptjips. He buys and eats the chips.