×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.


image

LingQ Mini Stories, 20- Alissa Probeer Werk Toe Gaan

Alissa probeer om werk toe te gaan.

Sy probeer haar kar aanskakel.

Maar dis te koud buite, so haar kar skakel nie aan nie.

Sy gaan eers die bus skedule na.

Die stadsbusse is te stadig.

Sy gaan eerder die trein skedule na.

Die treine loop betyds.

Sy besluit om die trein werk toe te vat.

Sy hoop sy is nie laat vir werk nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek probeer om werk toe te gaan.

Ek probeer my kar aanskakel.

Maar dis te koud buite.

So my kar skakel nie aan nie.

Ek gaan eers die bus skedule na.

Die stadsbusse is te stadig.

Ek gaan eerder die trein skedule na.

Die treine loop betyds.

Ek besluit om die trein werk toe te vat.

Ek hoop ek is nie laat vir werk nie.

Vrae:

Een: Alissa probeer om werk toe te gaan. Probeer Alissa werk toe gaan? Ja, Alissa probeer om werk toe te gaan.

Twee: Dis koud buite. Is dit warm buite? Nee, dis nie warm buite nie. Dis koud buite.

Drie: Alissa se kar wil nie aanskakel nie want dis te koud buite. Skakel Alissa se kar aan? Nee, Alissa se kar wil nie aanskakel nie want is te koud buite.

Vier: Alissa gaan eers die bus skedule na. Gaan Alissa eers die trein skedule na? Nee, Alissa gaan eers die bus skedule na.

Vyf: Die stadsbusse was te stadig. Was die stadsbusse stadig? Ja, die stadsbusse was te stadig.

Ses: Die treine het betyds geloop. Het die treine laat geloop? Nee, die treine het nie laat geloop nie. Hulle het betyds geloop.

Sewe: Alissa besluit om die trein werk toe te vat. Het Alissa besluit om die bus werk toe te vat? Nee, Alissa het nie besluit om die bus te vat nie. Sy het besluit om die trein werk toe te vat.

Agt: Alissa het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. Wou Alissa laat wees? Nee, sy wou nie laat wees nie. Sy het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie.

Alissa probeer om werk toe te gaan. Alissa tries to go to work.

Sy probeer haar kar aanskakel. She tries to start her car.

Maar dis te koud buite, so haar kar skakel nie aan nie. But it's too cold outside, so her car won't start.

Sy gaan eers die bus skedule na. She first checks the bus schedule.

Die stadsbusse is te stadig. The city buses are too slow.

Sy gaan eerder die trein skedule na. She checks the train schedule instead.

Die treine loop betyds. The trains run on time.

Sy besluit om die trein werk toe te vat. She decides to take the train to work.

Sy hoop sy is nie laat vir werk nie. She hopes she is not late for work.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek probeer om werk toe te gaan. I'm trying to go to work.

Ek probeer my kar aanskakel. I'm trying to start my car.

Maar dis te koud buite. But it's too cold outside.

So my kar skakel nie aan nie. So my car won't start.

Ek gaan eers die bus skedule na. I'll check the bus schedule first.

Die stadsbusse is te stadig. The city buses are too slow.

Ek gaan eerder die trein skedule na. I'd rather check the train schedule.

Die treine loop betyds. The trains run on time.

Ek besluit om die trein werk toe te vat. I decide to take the train to work.

Ek hoop ek is nie laat vir werk nie. I hope I'm not late for work.

Vrae:

Een: Alissa probeer om werk toe te gaan. One: Alissa is trying to go to work. Probeer Alissa werk toe gaan? Is Alissa trying to go to work? Ja, Alissa probeer om werk toe te gaan. Yes, Alissa is trying to go to work.

Twee: Dis koud buite. Two: It's cold outside. Is dit warm buite? Is it hot outside? Nee, dis nie warm buite nie. No, it's not hot outside. Dis koud buite.

Drie: Alissa se kar wil nie aanskakel nie want dis te koud buite. Three: Alissa's car won't start because it's too cold outside. Skakel Alissa se kar aan? Turn on Alissa's car? Nee, Alissa se kar wil nie aanskakel nie want is te koud buite.

Vier: Alissa gaan eers die bus skedule na. Four: Alissa first checks the bus schedule. Gaan Alissa eers die trein skedule na? Does Alissa check the train schedule first? Nee, Alissa gaan eers die bus skedule na. No, Alissa checks the bus schedule first.

Vyf: Die stadsbusse was te stadig. Five: The city buses were too slow. Was die stadsbusse stadig? Were the city buses slow? Ja, die stadsbusse was te stadig. Yes, the city buses were too slow.

Ses: Die treine het betyds geloop. Six: The trains ran on time. Het die treine laat geloop? Were the trains running late? Nee, die treine het nie laat geloop nie. Hulle het betyds geloop. They walked on time.

Sewe: Alissa besluit om die trein werk toe te vat. Seven: Alissa decides to take the train to work. Het Alissa besluit om die bus werk toe te vat? Did Alissa decide to take the bus to work? Nee, Alissa het nie besluit om die bus te vat nie. No, Alissa didn't decide to take the bus. Sy het besluit om die trein werk toe te vat. She decided to take the train to work.

Agt: Alissa het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. Eight: Alissa hoped she wouldn't be late for work. Wou Alissa laat wees? Did Alissa want to be late? Nee, sy wou nie laat wees nie. No, she didn't want to be late. Sy het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. She hoped she wouldn't be late for work.