×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.

image

LingQ Mini Stories, 24- Karel is Opsoek Na ‘n Nuwe Werk

Karel is opsoek na ‘n nuwe werk.

Hy het môre ‘n werksonderhoud.

Hy moet professioneel lyk vir sy onderhoud.

Maar Karel se klere is baie oud.

Hy dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.

Karel gaan klerewinkel toe.

Hy pas ‘n paar nuwe pakke aan.

Hy besluit uiteindelik op ‘n grys pak.

Karel dink hy lyk goed in sy nuwe pak.

Hy gaan gereed wees vir sy onderhoud môre.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was opsoek na ‘n nuwe werk.

Ek het gister ‘n werksonderhoud gehad.

Ek moes professioneel lyk vir my onderhoud.

Maar my klere was baie oud.

Ek het besluit om ‘n nuwe pak te koop.

Ek het klerewinkel toe gegaan.

Ek het ‘n paar nuwe pakke aangepas.

Ek het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.

Ek het gedink ek lyk goed in my nuwe pak.

Ek was gereed vir my onderhoud.

Vrae:

Een: Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. Waarna soek Karel? Hy is opsoek na ‘n nuwe werk.

Twee: Karel het môre ‘n werksonderhoud. Wat het Karel môre? Karel het môre ‘n werksonderhoud.

Drie: Karel se klere is baie oud. Is Karel se klere nuut? Nee, Karel se klere is nie nuut nie. Hulle is baie oud.

Vier: Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. Wat dink Karel daaraan om te koop? Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.

Vyf: Karel het ‘n paar pakke aangepas. Wat het Karel gedoen? Karel het ‘n paar nuwe pakke aangepas.

Ses: Karel het uiteindelik ‘n nuwe grys pak gekoop. Watter kleur pak het Karel uiteindelik gekoop? Karel het uiteindelik ‘n grys pak gekoop.

Sewe: Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak. Hoe het Karel gevoel in sy nuwe pak? Karel het gedink hy lyk goed in sy nuwe pak.

Agt: Karel was gereed vir sy onderhoud. Was Karel gereed vir sy onderhoud? Ja, Karel was gereed vir sy onderhoud.

Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. Karel is looking for a new job.

Hy het môre ‘n werksonderhoud. He has a job interview tomorrow.

Hy moet professioneel lyk vir sy onderhoud. He must look professional for his interview.

Maar Karel se klere is baie oud. But Karel's clothes are very old.

Hy dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. He is thinking of buying a new suit.

Karel gaan klerewinkel toe. Karel goes to the clothes shop.

Hy pas ‘n paar nuwe pakke aan. He is fitting some new suits.

Hy besluit uiteindelik op ‘n grys pak. He finally decided on a gray suit.

Karel dink hy lyk goed in sy nuwe pak. Karel thinks he looks good in his new suit.

Hy gaan gereed wees vir sy onderhoud môre. He will be ready for his interview tomorrow.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was opsoek na ‘n nuwe werk.

Ek het gister ‘n werksonderhoud gehad.

Ek moes professioneel lyk vir my onderhoud.

Maar my klere was baie oud.

Ek het besluit om ‘n nuwe pak te koop.

Ek het klerewinkel toe gegaan.

Ek het ‘n paar nuwe pakke aangepas. I customized some new suits.

Ek het uiteindelik ‘n grys pak gekoop. I ended up buying a gray suit.

Ek het gedink ek lyk goed in my nuwe pak. I thought I looked good in my new suit.

Ek was gereed vir my onderhoud. I was ready for my interview.

Vrae:

Een: Karel is opsoek na ‘n nuwe werk. Waarna soek Karel? What is Karel looking for? Hy is opsoek na ‘n nuwe werk.

Twee: Karel het môre ‘n werksonderhoud. Wat het Karel môre? Karel het môre ‘n werksonderhoud.

Drie: Karel se klere is baie oud. Is Karel se klere nuut? Nee, Karel se klere is nie nuut nie. Hulle is baie oud.

Vier: Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop. Wat dink Karel daaraan om te koop? Karel dink daaraan om ‘n nuwe pak te koop.

Vyf: Karel het ‘n paar pakke aangepas. Five: Karel adjusted a few suits. Wat het Karel gedoen? Karel het ‘n paar nuwe pakke aangepas.