×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.

image

LingQ Mini Stories, 29- Liam Leer om Kos te Maak

Liam sal leer hoe om kos te maak.

Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.

Hy sal probeer om pasta te maak.

Hy sal baie groente koop vir die pasta.

Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.

Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop.

Hy sal een vol sak pasta noedels hê.

Dan sal hy die pastasous maak.

Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie.

Hy sal weer die resep aanlyn bekyk.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het geleer hoe om kos te maak.

Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer.

Ek het probeer om pasta te maak.

Ek het baie groente vir die pasta gekoop.

Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.

Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop.

Ek het een vol sak pasta noedels gehad.

Toe moes ek die pastasous maak.

Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak.

Ek het weer die resep aanlyn bekyk.

Vrae:

Een: Liam sal leer hoe om kos te maak. Wat sal Liam leer? Liam sal leer hoe om kos te maak.

Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer? Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.

Drie: Hy sal probeer om pasta te maak. Wat sal hy probeer maak? Hy sal probeer om pasta te maak.

Vier: Liam sal baie groente koop. Wat sal Liam koop? Liam sal baie groente koop.

Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Watter soort groente sal Liam koop? Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop.

Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. Wanneer het hy die pasta noedels gekoop? Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.

Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad. Hoeveel pasta noedels het hy gehad? Hy het baie pasta noedels gehad.

Agt: Hy moes toe die pastasous maak. Wat moes hy toe doen? Hy moes toe die pastasous maak.

Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak. Het hy onthou hoe om die pastasous te maak? Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak.

Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk. Waar sou hy na die resep kyk? Hy sou die resep aanlyn bekyk.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Liam sal leer hoe om kos te maak. Liam|will|learn|how|to|food|to|cook Liam will learn how to cook.

Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. He|will||new|recipe|from|the|internet|learn He will learn a new recipe from the internet.

Hy sal probeer om pasta te maak. He|will|try|to|pasta|to|make He will try to make pasta.

Hy sal baie groente koop vir die pasta. He|will|a lot of|vegetables|buy|for|the|pasta He will buy a lot of vegetables for the pasta.

Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop. He|will|a little|mushrooms|a little|bell peppers|and|a little|tomatoes|buy He will buy some mushrooms, some peppers and some tomatoes.

Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop. He|will|also|this morning|a lot|pasta|noodles|buy He will also buy a lot of pasta noodles this morning.

Hy sal een vol sak pasta noedels hê. He|will|one|full|bag|pasta|noodles|have He will have one full bag of pasta noodles.

Dan sal hy die pastasous maak. Then|will|he|the|pasta sauce|make

Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie. But|Liam|will|not|know|how|to|the|pasta sauce|to|make|not But Liam won't know how to make the pasta sauce.

Hy sal weer die resep aanlyn bekyk. He|will|again|the|recipe|online|view He will view the recipe online again.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het geleer hoe om kos te maak. I|have|learned|how|to|food|to|cook

Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer. I|have||new|recipe|from|the|internet|learned

Ek het probeer om pasta te maak. I|have|tried|to|pasta|to|make I tried to make pasta.

Ek het baie groente vir die pasta gekoop. I|have|a lot of|vegetables|for|the|pasta|bought I bought a lot of vegetables for the pasta.

Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop. I|have|a little|mushrooms|a little|bell peppers|and|a little|tomatoes|bought I bought some mushrooms, some peppers and some tomatoes.

Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop. I|have|also|this morning|a lot of|pasta|noodles|bought

Ek het een vol sak pasta noedels gehad. I|had|one|full|bag|pasta|noodles| I had one full bag of pasta noodles.

Toe moes ek die pastasous maak. Then|had to|I|the|pasta sauce|make Then I had to make the pasta sauce.

Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak. But|I|have|forgotten|how|to|the|pasta sauce|to|make But I forgot how to make the pasta sauce.

Ek het weer die resep aanlyn bekyk. I|have|again|the|recipe|online|reviewed I looked up the recipe online again.

Vrae: Questions

Een: Liam sal leer hoe om kos te maak. One|Liam|will|learn|how|to|food|to|make Wat sal Liam leer? What|will|Liam|learn Liam sal leer hoe om kos te maak. Liam|will|learn|how|to|food|to|cook

Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. Two|Liam|will||new|recipe|from|the|internet|learn Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer? Where|will|Liam||new|recipe|from|learn Where will Liam learn a new recipe from? Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. He|will||new|recipe|from|the|internet|learn He will learn a new recipe from the internet.

Drie: Hy sal probeer om pasta te maak. Three|He|will|try|to|pasta|to|make Three: He will try to make pasta. Wat sal hy probeer maak? What|will|he|try|make What will he try to make? Hy sal probeer om pasta te maak. He|will|try|to|pasta|to|make He will try to make pasta.

Vier: Liam sal baie groente koop. Four|Liam|will|a lot of|vegetables|buy Wat sal Liam koop? What|will|Liam|buy Liam sal baie groente koop. Liam|will|a lot of|vegetables|buy

Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Five|Liam|will|a little|mushrooms|bell peppers|and|tomatoes|buy Watter soort groente sal Liam koop? What|kind|vegetable|will|Liam|buy What kind of vegetables will Liam buy? Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Liam|will|a little|mushrooms|bell peppers|and|tomatoes|buy Liam will buy some mushrooms, peppers and tomatoes.

Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. He||has|this morning|the|pasta|noodles|bought Six: He bought the pasta noodles this morning. Wanneer het hy die pasta noedels gekoop? When|did|he|the|pasta|noodles|buy Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. He|has|this morning|the|pasta|noodles|bought

Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad. Seven|He|has|a lot of|pasta|noodles|had Seven: He had a lot of pasta noodles. Hoeveel pasta noedels het hy gehad? How many|pasta|noodles|did|he|have How many pasta noodles did he have? Hy het baie pasta noedels gehad. He|has|many|pasta|noodles|had He had a lot of pasta noodles.

Agt: Hy moes toe die pastasous maak. Eight|He|had to|then|the|pasta sauce|make Eight: He then had to make the pasta sauce. Wat moes hy toe doen? What|had to|he|then|do What was he to do then? Hy moes toe die pastasous maak. He|had to|then|the|pasta sauce|make

Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak. Nine|He|has|forgotten|how|to|the|pasta sauce|to|make Nine: He forgot how to make the pasta sauce. Het hy onthou hoe om die pastasous te maak? ||remember|||||| Did he remember how to make the pasta sauce? Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak. No|he|has|forgotten|how|to|it|to|make

Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk. Ten|He|would|the|recipe|online|view Ten: He would look up the recipe online. Waar sou hy na die resep kyk? Where|would|he|at|the|recipe|look Where would he look for the recipe? Hy sou die resep aanlyn bekyk. He|would|the|recipe|online|view He would look up the recipe online.