×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.


image

LingQ Mini Stories, 31- Rosie Besoek haar Vriendin vir Aan

Rosie se vriendin bly ver weg.

Sy het Rosie genooi vir aandete.

Rosie is bly om haar vriendin te besoek.

Rosie het alreeds ‘n treinkaartjie gekoop.

Sy reis per trein om haar vriendin te sien.

Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook.

Maar Rosie is allergies vir hoender.

So Rosie eet net die groente en die nagereg.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My vriendin het ver weg getrek.

Sy het my onlangs genooi vir aandete.

Ek was bly om my vriendin te besoek.

Ek het ‘n treinkaartjie gekoop.

Ek het per trein gereis om my vriendin te sien.

My vriendin was baie bly om my te sien.

My vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook.

Maar ek is allergies vir hoender.

So ek het net die groente en die nagereg geëet.

Vrae:

Een: Rosie se vriendin het ver weg getrek.

Bly Rosie se vriendin naby? Nee, Rosie se vriendin bly nie naby nie. Rosie se vriendin het ver weg getrek.

Twee: Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Wat het Rosie se vriendin gedoen? Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Drie: Rosie was baie bly om haar vriendin te besoek.

Was Rosie bly om haar vriendin te besoek? Ja, Rosie was bly om haar vriendin te besoek.

Vier: Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Wat het Rosie gekoop? Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Vyf: Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Waarom het Rosie gereis? Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Ses: Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Is Rosie se vriendin bly? Ja, Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Sewe: Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Wat het Rosie se vriendin gekook? Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Agt: Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook.

Het Rosie se vriendin beesvleis gekook? Nee, Rosie se vriendin het nie beesvleis gekook nie. Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook.

Nege: Rosie is allergies vir hoender.

Kan Rosie hoender eet? Nee, Rosie kan nie hoender eet nie. Sy is allergies vir hoender.

Tien: Rosie eet slegs die groente en nagereg.

Wat eet Rosie? Rosie eet slegs die groente en nagereg, maar nie die hoender nie.

Rosie se vriendin bly ver weg. Rosie's friend lives far away.

Sy het Rosie genooi vir aandete. She invited Rosie to dinner.

Rosie is bly om haar vriendin te besoek. Rosie is happy to visit her friend.

Rosie het alreeds ‘n treinkaartjie gekoop. Rosie has already bought a train ticket.

Sy reis per trein om haar vriendin te sien. She travels by train to see her friend.

Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien. Rosie's friend is very happy to see her.

Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook. Rosie's friend cooked a big dinner.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook. She cooked chicken, vegetables and dessert.

Maar Rosie is allergies vir hoender. But Rosie is allergic to chicken.

So Rosie eet net die groente en die nagereg. So Rosie only eats the vegetables and the dessert.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My vriendin het ver weg getrek. My girlfriend moved far away.

Sy het my onlangs genooi vir aandete. She recently invited me to dinner.

Ek was bly om my vriendin te besoek. I was happy to visit my friend.

Ek het ‘n treinkaartjie gekoop. I bought a train ticket.

Ek het per trein gereis om my vriendin te sien. I traveled by train to see my girlfriend.

My vriendin was baie bly om my te sien. My girlfriend was very happy to see me.

My vriendin het ‘n groot aandete gekook. My girlfriend cooked a big dinner.

Sy het hoender, groente en nagereg gekook. She cooked chicken, vegetables and dessert.

Maar ek is allergies vir hoender. But I'm allergic to chicken.

So ek het net die groente en die nagereg geëet. So I only ate the vegetables and the dessert.

Vrae:

Een: Rosie se vriendin het ver weg getrek. One: Rosie's friend moved far away.

Bly Rosie se vriendin naby? Nee, Rosie se vriendin bly nie naby nie. Rosie se vriendin het ver weg getrek.

Twee: Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Wat het Rosie se vriendin gedoen? Rosie se vriendin het Rosie genooi vir aandete.

Drie: Rosie was baie bly om haar vriendin te besoek.

Was Rosie bly om haar vriendin te besoek? Ja, Rosie was bly om haar vriendin te besoek.

Vier: Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Wat het Rosie gekoop? Rosie het ‘n treinkaartjie gekoop.

Vyf: Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Waarom het Rosie gereis? Why did Rosie travel? Rosie het gereis om haar vriendin te besoek.

Ses: Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Is Rosie se vriendin bly? Is Rosie's friend happy? Ja, Rosie se vriendin is baie bly om haar te sien.

Sewe: Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Wat het Rosie se vriendin gekook? Rosie se vriendin het ‘n groot aandete gekook.

Agt: Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook.

Het Rosie se vriendin beesvleis gekook? Nee, Rosie se vriendin het nie beesvleis gekook nie. Rosie se vriendin het hoender, groente en nagereg gekook. Rosie's friend cooked chicken, vegetables and dessert.

Nege: Rosie is allergies vir hoender.

Kan Rosie hoender eet? Nee, Rosie kan nie hoender eet nie. Sy is allergies vir hoender.

Tien: Rosie eet slegs die groente en nagereg.

Wat eet Rosie? Rosie eet slegs die groente en nagereg, maar nie die hoender nie. Rosie only eats the vegetables and dessert, but not the chicken.