×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.

image

LingQ Mini Stories, 5- Johan het Baie Huiswerk

Johan is op hoërskool.

Hy het baie huiswerk.

Klara is ‘n universiteitstudent.

Sy het ook baie huiswerk.

Johan hou nie van huiswerk nie.

Hy hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Klara hou van lees en skryf.

Sy doen elke dag haar huiswerk.

Klara is Johan se ouer suster.

Sy maak hom altyd sy huiswerk doen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is op hoërskool.

Ek het baie huiswerk.

Klara is ‘n universiteitstudent.

Sy het ook baie huiswerk.

Ek hou nie van huiswerk nie.

Ek hou daarvan om op my rekenaar te speel.

Klara hou van te lees en skryf.

Sy doen elke dag haar huiswerk.

Klara is my ouer suster.

Sy maak my altyd my huiswerk doen.

Vrae:

Een: Johan is ‘n hoërskool student.

Is Johan ‘n hoërskool student?

Ja, Johan is ‘n hoërskool student.

Twee: Johan het baie huiswerk.

Het Johan baie huiswerk?

Ja, Johan het baie huiswerk.

Drie: Klara is ‘n universiteitstudent.

Is Klara ‘n hoërskool student?

Nee, Klara is nie ‘n hoërskool student nie.

Sy is ‘n universiteitstudent.

Vier: Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Hou Johan daarvan om op sy rekenaar te speel?

Ja, Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Vyf: Klara hou van lees en skryf.

Hou Klara daarvan om films te kyk?

Nee, Klara hou van lees en skryf.

Ses: Klara doen elke dag haar huiswerk.

Doen Klara elke dag haar huiswerk?

Ja, Klara doen elke dag haar huiswerk.

Sewe: Klara is Johan se ouer suster.

Is Johan en Klara verwant?

Ja, Johan en Klara is verwant.

Klara is Johan se ouer suster.

Agt: Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen.

Maak Klara elke dag vir Johan sy huiswerk doen?

Ja, Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Johan is op hoërskool. Johan||| Johan|||middelbare school Johan|||high school Johan ist in der High School. Jon is in high school.

Hy het baie huiswerk. He|has|a lot|homework Er hat viele Hausaufgaben. He has lots of homework.

Klara is ‘n universiteitstudent. Klara|||university student Klara|||universiteitsstudent Klara ist Studentin. Clare is a university student.

Sy het ook baie huiswerk. She|has|also|a lot|homework Sie hat auch viele Hausaufgaben. She has lots of homework, too.

Johan hou nie van huiswerk nie. Johan|likes|not|of|homework| Johan mag keine Hausaufgaben. Jon does not like homework.

Hy hou daarvan om op sy rekenaar te speel. He|likes|to play|on||his|computer|to|play ||||||computer|| Er spielt gern am Computer. He likes to play on his computer.

Klara hou van lees en skryf. Klara|loves|of|reading|and|writing |||lezen||schrijven Klara liest und schreibt gern. Clare likes reading and writing.

Sy doen elke dag haar huiswerk. She|does|every|day|her|homework Sie macht jeden Tag ihre Hausaufgaben. She does her homework every day.

Klara is Johan se ouer suster. Klara|is|Johan|his|older|sister ||||ou| Klara ist Johans ältere Schwester. Clare is Jon's older sister.

Sy maak hom altyd sy huiswerk doen. She|makes|him|always|his|homework|do ||hem|||| Sie lässt ihn immer seine Hausaufgaben machen. She always makes him do his homework.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Hier ist die gleiche Geschichte, anders erzählt. Here is the same story told in a different way.

Ek is op hoërskool. I|am|in|high school Ich gehe auf die High-school. I am in high school.

Ek het baie huiswerk. I|have|a lot of|homework I have lots of homework.

Klara is ‘n universiteitstudent. Clare is a university student.

Sy het ook baie huiswerk. She|has|also|a lot|homework She has lots of homework, too.

Ek hou nie van huiswerk nie. I|like|not|of|homework| Ich mag keine Hausaufgaben. I do not like homework.

Ek hou daarvan om op my rekenaar te speel. I|like|it|to|on|my|computer|to|play I like to play on my computer.

Klara hou van te lees en skryf. Klara|loves|to|to|read|and|write Clare likes reading and writing.

Sy doen elke dag haar huiswerk. She|does|every|day|her|homework Sie macht jeden Tag ihre Hausaufgaben. She does her homework every day.

Klara is my ouer suster. Klara|is|my|older|sister Clare is my older sister.

Sy maak my altyd my huiswerk doen. She|makes|me|always|my|homework|do Sie lässt mich immer meine Hausaufgaben machen. She always makes me do my homework.

Vrae: Questions Fragen: Questions:

Een: Johan is ‘n hoërskool student. One|Johan|is||high school|student |||||student One: Jon is a high school student.

Is Johan ‘n hoërskool student? Is|Johan||high school|student Is Jon a high school student?

Ja, Johan is ‘n hoërskool student. Yes|Johan|is||high school|student Yes, Jon is a high school student.

Twee: Johan het baie huiswerk. Two|Johan|has|a lot of|homework Two: Jon has a lot of homework.

Het Johan baie huiswerk? Does Jon have a lot of homework?

Ja, Johan het baie huiswerk. Yes|Johan|has|a lot|homework Yes, Jon has a lot of homework.

Drie: Klara is ‘n universiteitstudent. Three|Klara|is||university student Three: Clare is a university student.

Is Klara ‘n hoërskool student? Is|Klara||high school|student Is Clare a high school student?

Nee, Klara is nie ‘n hoërskool student nie. No|Klara|is|not||high school|student|not No, Clare is not a high school student.

Sy is ‘n universiteitstudent. She|is||university student she is a university student.

Vier: Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel. Four|Johan|likes|to play|on||his|computer|to|play Viertens: Johan spielt gerne auf seinem Computer. Four: Jon likes playing on his computer.

Hou Johan daarvan om op sy rekenaar te speel? Does Jon like playing on his computer?

Ja, Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel. Yes|Johan|likes||to|on|his|computer|to|play Yes, Jon likes playing on his computer.

Vyf: Klara hou van lees en skryf. Five|Klara|loves|of|reading|and|writing Fünftens: Klara liest und schreibt gern. Five: Clare likes reading and writing.

Hou Klara daarvan om films te kyk? ||||movies||watch ||||films|| Does Clare like watching movies?

Nee, Klara hou van lees en skryf. No|Klara|loves|of|reading|and|writing No, Clare likes reading and writing.

Ses: Klara doen elke dag haar huiswerk. She|Klara|does|every|day|her|homework Six: Clare does her homework every day.

Doen Klara elke dag haar huiswerk? Does Clare do her homework every day?

Ja, Klara doen elke dag haar huiswerk. Yes|Klara|does|every|day|her|homework Yes, Clare does her homework every day.

Sewe: Klara is Johan se ouer suster. Seven|Klara|is|Johan|his|older|sister Seven: Clare is Jon's older sister.

Is Johan en Klara verwant? Is|Johan|and|Klara|related ||||verwant Sind Johan und Klara verwandt? Are Jon and Clare related?

Ja, Johan en Klara is verwant. Yes|Johan|and|Klara|are|related Yes, Jon and Clare are related.

Klara is Johan se ouer suster. Klara|is|Johan|his|older|sister Clare is Jon's older sister.

Agt: Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen. Eight|Klara|makes|every|day|for|Johan|his|homework|do Acht: Klara lässt Johan jeden Tag seine Hausaufgaben machen. Eight: Clare makes Jon do his homework every day.

Maak Klara elke dag vir Johan sy huiswerk doen? Does Clare make Jon do his homework?

Ja, Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen. Yes|Klara|makes|every|day|for|Johan|his|homework|to do Ja, Klara lässt Johan jeden Tag seine Hausaufgaben machen. Yes, Clare makes Jon do his homework every day.