×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.

image

LingQ Mini Stories, 57- Bill Haat Dit om in die Verkeer V

Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry want dit beteken daar is minder karre op die pad.

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur.

Sommige mense mag ook bekommerd gewees het oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur is deur vreemdelinge.

In sommige stede is daar spesiale saamry bane op die snelweg.

Slegs karre met twee, drie of meer mense mag in daardie bane ry.

Saamry kan jou help vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis dat mense sommige van hulle gewoontes verander.

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word.

Saamry kan pendelaars tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het dit gehaat om in die verkeer vas te sit, veral wanneer ek werk toe en terug gependel het.

Ek het gedink dat een manier om verkeer minder te maak, was om saam met iemand te ry want dit beteken minder karre op die pad.

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan meestal omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur.

Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Ek hou van hierdie neiging.

Saamry het my gehelp vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis het dat ek sommige van my gewoontes verander.

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word.

Saamry kan pendelaars soos ek tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing.

Vrae:

Een: Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Wanneer haat Bill verkeer veral? Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel.

Twee: Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry.

Wat dink Bill is een manier om verkeer minder te maak? Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry.

Drie: Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad.

Sou saamry minder of meer karre op die pad beteken? Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad.

Vier: Saamry het ‘n paar dekades gelede begin.

Het saamry verlede jaar begin? Nee, saamry het ‘n paar dekades gelede begin.

Vyf: Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

Hoe het ek daaroor gevoel om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge? Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge.

Ses: In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Wat het sommige stede alreeds gehad? In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg.

Sewe: Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Hoeveel mense moes in die karre wees wat in daardie bane ry? Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry.

Agt: Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word.

Waarom het saamry die laaste paar jare gegroei? Oor die laaste paar jare het dit gegroei want verkeer het net aanhou erger word.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel. Bill|hates|it|to|in|the|traffic|stuck|to|sit|especially|when|he|work|to|and|back|commutes

Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry want dit beteken daar is minder karre op die pad. He||that|one|way|to|traffic|less|to|make|is|to|together|with|someone|to|drive|because|it|means|there|are|fewer|cars|on|the|road

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur. carpooling|has||few|decades|ago|started|but|many|people|have|it|opposed|because|they|their|privacy|enjoyed|had|while|they|drive

Sommige mense mag ook bekommerd gewees het oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur is deur vreemdelinge. Some|people|may|also|worried|been|have|about|how|safe|it|would|be|to|in|cars|to|travel|that|driven|is|by|strangers Sommige mensen waren misschien ook bezorgd over hoe veilig het zou zijn om in auto's te reizen die door vreemden werden bestuurd.

In sommige stede is daar spesiale saamry bane op die snelweg. In|some|cities|there|there|special|carpool|lanes|on|the|highway

Slegs karre met twee, drie of meer mense mag in daardie bane ry. Only|cars|with|two|three|or|more|people|may|in|those|lanes|drive

Saamry kan jou help vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis dat mense sommige van hulle gewoontes verander. Carpooling|can|you|help|faster|at|the|work|arrive|although|it|requires|that|people|some|of|their|habits|change

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word. Over|the|last|few|years|has|carpooling|grown|because|traffic|has|just|continued|worse|to become De afgelopen jaren is het carpoolen toegenomen, terwijl het verkeer alleen maar erger werd.

Saamry kan pendelaars tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing. carpooling|can|commuters|time|and|money|save|but|perhaps|more important|it|is|good|for|the|environment

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek het dit gehaat om in die verkeer vas te sit, veral wanneer ek werk toe en terug gependel het. I|had|it|hated|to|in|the|traffic|stuck|to|sit|especially|when|I|work|to|and|back|commuted|had

Ek het gedink dat een manier om verkeer minder te maak, was om saam met iemand te ry want dit beteken minder karre op die pad. I|have|thought|that|one|way|to|traffic|less|to|make|was||together|with|someone|to|drive|because|it|means|fewer|cars|on|the|road

Saamry het ‘n paar dekades gelede begin, maar baie mense het dit teëgestaan meestal omdat hulle hulle privaatheid geniet het terwyl hulle bestuur. carpooling|has||few|decades|ago|started|but|many|people|have|it|opposed|mostly|because|they|their|privacy|enjoyed|had|while|they|drive

Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge. I|was|also||little|worried|been|about|how|safe|it|would|be|to|in|cars|to|travel|that|driven|are|by|strangers

In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg. In|some|cities|were|there|already|special|carpool|lanes|on|the|highway

Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry. Only|cars|with|two|three|or|more|people|could|in|those|lanes|drive

Ek hou van hierdie neiging. I|like|of|this|trend

Saamry het my gehelp vinniger by die werk kom, alhoewel dit vereis het dat ek sommige van my gewoontes verander. carpooling|has|me|helped|faster|at|the|work|to arrive|although|it|required|that|I|I|some|of|my|habits|change

Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word. Over|the|last|few|years|has|carpooling|grown|because|traffic|has|just|continued|worse|to become

Saamry kan pendelaars soos ek tyd en geld spaar, maar dalk belangriker, dit is goed vir die omgewing. carpooling|can|commuters|like|I|time|and|money|save|but|perhaps|more important|it|is|good|for|the|environment

Vrae: Questions

Een: Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel. One|Bill|hates|it|to|in|the|traffic|stuck|to|sit|especially|when|he|work|to|and|back|commutes

Wanneer haat Bill verkeer veral? When|hates|Bill|traffic|especially Bill haat dit om in die verkeer vas te sit, veral wanneer hy werk toe en terug pendel. Bill|hates|it|to|in|the|traffic|stuck|to|sit|especially|when|he|work|to|and|back|commutes

Twee: Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry. Two|He|thinks|that|one|way|to|traffic|less|to|make|is|to|together|with|someone|to|drive

Wat dink Bill is een manier om verkeer minder te maak? What|thinks|Bill|is|one|way|to|traffic|less|to|make Hy dink dat een manier om verkeer minder te maak, is om saam met iemand te ry. He||that|one|way|to|traffic|less|to|make|is|to|together|with|someone|to|drive

Drie: Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad. Three|To|together|with|someone|to|drive|means|fewer|cars|on|the|road

Sou saamry minder of meer karre op die pad beteken? Om saam met iemand te ry beteken minder karre op die pad. To|together|with|someone|to|drive|means|fewer|cars|on|the|road

Vier: Saamry het ‘n paar dekades gelede begin. Four|Carpooling|has||few|decades|ago|started

Het saamry verlede jaar begin? Nee, saamry het ‘n paar dekades gelede begin. No|carpooling|has||few|decades|ago|started

Vyf: Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge. Five|I|was|also||little|worried|been|about|how|safe|it|would|be|to|in|cars|to|travel|that|driven|are|by|strangers

Hoe het ek daaroor gevoel om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge? How|did|I|about it||to|in|cars|to|travel|that|driven|are|by|strangers Ek was ook ‘n bietjie bekommerd gewees oor hoe veilig dit sou wees om in karre te reis wat bestuur word deur vreemdelinge. I|was|also||little|worried|been|about|how|safe|it|would|be|to|in|cars|to|travel|that|driven|are|by|strangers

Ses: In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg. |In|some|cities|were|there|already|special|carpool|lanes|on|the|highway

Wat het sommige stede alreeds gehad? What|have|some|cities|already|had In sommige stede was daar reeds spesiale saamry bane op die snelweg. In|some|cities|were|there|already|special|carpool|lanes|on|the|highway

Sewe: Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry. Seven|Only|cars|with|two|three|or|more|people|could|in|those|lanes|drive

Hoeveel mense moes in die karre wees wat in daardie bane ry? How many|people|had to|in|the|cars|be|that|in|those|lanes|drive Slegs karre met twee, drie of meer mense kon in daardie bane ry. Only|cars|with|two|three|or|more|people|could|in|those|lanes|drive

Agt: Oor die laaste paar jare het saamry gegroei, want verkeer het net aanhou erger word. Eight|Over|the|last|few|years|has|carpooling|grown|because|traffic|has|just|continued|worse|to become

Waarom het saamry die laaste paar jare gegroei? Why|has|carpooling|the|last|few|years|grown Oor die laaste paar jare het dit gegroei want verkeer het net aanhou erger word. Over|the|last|few|years|has|it|grown|because|traffic|has|just|continued|worse|to become