×

Nous utilisons des cookies pour rendre LingQ meilleur. En visitant le site vous acceptez nos Politique des cookies.

image

LingQ Mini Stories, 20- Alissa Probeer Werk Toe Gaan

Alissa probeer om werk toe te gaan.

Sy probeer haar kar aanskakel.

Maar dis te koud buite, so haar kar skakel nie aan nie.

Sy gaan eers die bus skedule na.

Die stadsbusse is te stadig.

Sy gaan eerder die trein skedule na.

Die treine loop betyds.

Sy besluit om die trein werk toe te vat.

Sy hoop sy is nie laat vir werk nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek probeer om werk toe te gaan.

Ek probeer my kar aanskakel.

Maar dis te koud buite.

So my kar skakel nie aan nie.

Ek gaan eers die bus skedule na.

Die stadsbusse is te stadig.

Ek gaan eerder die trein skedule na.

Die treine loop betyds.

Ek besluit om die trein werk toe te vat.

Ek hoop ek is nie laat vir werk nie.

Vrae:

Een: Alissa probeer om werk toe te gaan. Probeer Alissa werk toe gaan? Ja, Alissa probeer om werk toe te gaan.

Twee: Dis koud buite. Is dit warm buite? Nee, dis nie warm buite nie. Dis koud buite.

Drie: Alissa se kar wil nie aanskakel nie want dis te koud buite. Skakel Alissa se kar aan? Nee, Alissa se kar wil nie aanskakel nie want is te koud buite.

Vier: Alissa gaan eers die bus skedule na. Gaan Alissa eers die trein skedule na? Nee, Alissa gaan eers die bus skedule na.

Vyf: Die stadsbusse was te stadig. Was die stadsbusse stadig? Ja, die stadsbusse was te stadig.

Ses: Die treine het betyds geloop. Het die treine laat geloop? Nee, die treine het nie laat geloop nie. Hulle het betyds geloop.

Sewe: Alissa besluit om die trein werk toe te vat. Het Alissa besluit om die bus werk toe te vat? Nee, Alissa het nie besluit om die bus te vat nie. Sy het besluit om die trein werk toe te vat.

Agt: Alissa het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. Wou Alissa laat wees? Nee, sy wou nie laat wees nie. Sy het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Alissa probeer om werk toe te gaan. Alissa|tries|to|work|there|to|go Alissa tries to go to work.

Sy probeer haar kar aanskakel. She|tries|her|car|to start She tries to start her car.

Maar dis te koud buite, so haar kar skakel nie aan nie. But|it is|too|cold|outside|so|her|car|starts|not|on|not But it's too cold outside, so her car won't start.

Sy gaan eers die bus skedule na. She|will go|first|the|bus|schedule|check She first checks the bus schedule.

Die stadsbusse is te stadig. The|city buses|are|too|slow The city buses are too slow.

Sy gaan eerder die trein skedule na. She|will|rather|the|train|schedule|after She checks the train schedule instead.

Die treine loop betyds. The|trains|run|on time The trains run on time.

Sy besluit om die trein werk toe te vat. She|decides|to|the|train|work|to|particle|take She decides to take the train to work.

Sy hoop sy is nie laat vir werk nie. She|hopes|she|is|not|late|for|work| She hopes she is not late for work.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Ek probeer om werk toe te gaan. I|try|to|work|to|the|go I'm trying to go to work.

Ek probeer my kar aanskakel. I|try|my|car|to start I'm trying to start my car.

Maar dis te koud buite. But|it is|too|cold|outside But it's too cold outside.

So my kar skakel nie aan nie. So|my|car|starts|not|on|not So my car won't start.

Ek gaan eers die bus skedule na. I|will go|first|the|bus|schedule|check I'll check the bus schedule first.

Die stadsbusse is te stadig. The|city buses|are|too|slow The city buses are too slow.

Ek gaan eerder die trein skedule na. I|will go|rather|the|train|schedule|check I'd rather check the train schedule.

Die treine loop betyds. The|trains|run|on time The trains run on time.

Ek besluit om die trein werk toe te vat. I|decide|to|the|train|work|to|infinitive marker|take I decide to take the train to work.

Ek hoop ek is nie laat vir werk nie. I|hope|I|am|not|late|for|work| I hope I'm not late for work.

Vrae: Questions

Een: Alissa probeer om werk toe te gaan. One|Alissa|tries|to|work|there|to|go One: Alissa is trying to go to work. Probeer Alissa werk toe gaan? Is Alissa trying to go to work? Ja, Alissa probeer om werk toe te gaan. Yes|Alissa|tries|to|work|there|to|go Yes, Alissa is trying to go to work.

Twee: Dis koud buite. Two|It is|cold|outside Two: It's cold outside. Is dit warm buite? Is|it|warm|outside Is it hot outside? Nee, dis nie warm buite nie. No|it is|not|warm|outside|not No, it's not hot outside. Dis koud buite. It is|cold|outside

Drie: Alissa se kar wil nie aanskakel nie want dis te koud buite. Three|Alissa|'s|car|wants|not|start|not|because|it is|too|cold|outside Three: Alissa's car won't start because it's too cold outside. Skakel Alissa se kar aan? Does (he/she) start|Alissa|her|car|on Turn on Alissa's car? Nee, Alissa se kar wil nie aanskakel nie want is te koud buite. No|Alissa|'s|car|wants|not|start|not|because|is|too|cold|outside

Vier: Alissa gaan eers die bus skedule na. Four|Alissa|will|first|the|bus|schedule|check Four: Alissa first checks the bus schedule. Gaan Alissa eers die trein skedule na? Is going|Alissa|first|the|train|schedule|check Does Alissa check the train schedule first? Nee, Alissa gaan eers die bus skedule na. No|Alissa|will|first|the|bus|schedule|check No, Alissa checks the bus schedule first.

Vyf: Die stadsbusse was te stadig. Five|The|city buses|were|too|slow Five: The city buses were too slow. Was die stadsbusse stadig? Were|the|city buses|slow Were the city buses slow? Ja, die stadsbusse was te stadig. Yes|the|city buses|were|too|slow Yes, the city buses were too slow.

Ses: Die treine het betyds geloop. Six|The|trains|have|on time|run Six: The trains ran on time. Het die treine laat geloop? Were the trains running late? Nee, die treine het nie laat geloop nie. No|the|trains|have|not|late|run| Hulle het betyds geloop. They|have|on time|walked They walked on time.

Sewe: Alissa besluit om die trein werk toe te vat. Seven|Alissa|decides|to|the|train|work|to|particle|take Seven: Alissa decides to take the train to work. Het Alissa besluit om die bus werk toe te vat? Did Alissa decide to take the bus to work? Nee, Alissa het nie besluit om die bus te vat nie. No|Alissa|has|not|decided|to|the|bus|to|take|not No, Alissa didn't decide to take the bus. Sy het besluit om die trein werk toe te vat. She|has|decided|to|the|train|work|to|particle|take She decided to take the train to work.

Agt: Alissa het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. Eight|Alissa|has|hoped|she|will|not|late|be|for|work|not Eight: Alissa hoped she wouldn't be late for work. Wou Alissa laat wees? Did|Alissa|| Did Alissa want to be late? Nee, sy wou nie laat wees nie. No|she|would|not|late|be|not No, she didn't want to be late. Sy het gehoop sy sal nie laat wees vir werk nie. She|has|hoped|she|will|not|late|be|for|work|not She hoped she wouldn't be late for work.