My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.
My|parents|have|to|me|said|that|I|University|to|must|go
My parents told me that I should go to University.
Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.
They|have|said|if|I||degree|pass|will|I||good|job|can|get
They said if I got a degree I would be able to get a good job.
My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.
My|friend|has|me|however|recently|told|about|online|courses
Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.
She|has|said|I|should|my|favorite|subjects|online|to|can|
She said I should be able to study my favorite subjects online.
As ek dit doen kan ek baie geld spaar.
If|I|it|do|can|I|a lot|money|save
If I do this I can save a lot of money.
Nou is ek nie seker wat om te doen nie.
Now|am|I|not|sure|what|to|(infinitive marker)|do|not
Now I'm not sure what to do.
As ek Universiteit toe gaan kan ek ‘n graad behaal.
If|I|university|to|go|can|I||degree|achieve
If I go to University I can get a degree.
Aand die ander kant, as ek aanlyn studeer kan ek dieselfde materiaal vir goedkoper leer.
And|the|other|side|if|I|online||can|I|the same|material|for|cheaper|learn
On the other hand, if I study online I can learn the same material for less.
Ek sal dalk albei van hulle moet probeer.
I|will|maybe|both|of|them|must|try
I might have to try both of them.
As ek beide probeer, behoort ek my besluit te kan maak.
If|I|both|try|should|I|my|decision|to|can|make
If I try both, I should be able to make up my mind.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Here is the same story, told in a different way.
Jou ouers het vir jou gesê dat jy Universiteit toe moet gaan.
Your|parents|have|for|you|said|that|you|University|to|must|go
Your parents told you that you should go to University.
Hulle het gesê as jy ‘n graad behaal sal jy ‘n goeie werk kan kry.
They|have|said|if|you||degree|pass|will|you||good|job|can|get
They said if you get a degree you will be able to get a good job.
Jou vriendin het jou egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.
Your|friend|has|you|however|recently|told|about|online|courses
However, your friend recently told you about online courses.
Sy het gesê, "Jy behoort jou gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.”
She|has|said|You|should|your|favorite|subjects|online|to|can|
She said, "You should be able to study your favorite subjects online."
“As jy dit doen kan jy baie geld spaar.”
If|you|it|do|can|you|a lot|money|save
Nou is jy nie seker wat om te doen nie.
Now|are|you|not|sure|what|to|do|do|not
As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.
If|you|University|to|go|can|you||degree|achieve
Aand die ander kant, as jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.
And|the|other|side|if|you|online||can|you|same|material|for|cheaper|learn
Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.
You|will|maybe|both|of|them|must|try
As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.
If|you|both|try|should|you|your|decision|to|be able|make
Vrae:
Questions
Een: My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.
One|My|parents|have|for|me|said|that|I|University|to|must|go
Wat het my ouers gesê?
What|have|my|parents|said
My ouers het vir my gesê dat ek Universiteit toe moet gaan.
My|parents|have|to|me|said|that|I|University|to|must|go
Twee: Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.
Two|They|have|said|if|I||degree|pass|will|I||good|job|can|get
Wat het hulle gesê sal ek kan behaal?
What|have|they|said|will|I|can|achieve
Hulle het gesê as ek ‘n graad behaal sal ek ‘n goeie werk kan kry.
They|have|said|if|I||degree|pass|will|I||good|job|can|get
Drie: My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.
Three|My|friend|has|me|however|recently|told|about|online|courses
Waarvan het my vriendin my vertel?
about what|has|me|girlfriend|me|told
My vriendin het my egter onlangs vertel van aanlyn kursusse.
My|friend|has|me|however|recently|told|about|online|courses
Vier: Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer Wat het sy gesê behoort ek te kan doen?
Four|She|has|said|I|should|my|favorite|subjects|online|to|can||What|has|she|said|should|I|to|can|do
Sy het gesê ek behoort my gunsteling onderwerpe aanlyn te kan studeer.
She|has|said|I|should|my|favorite|subjects|online|to|can|
Vyf: As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.
Five|If|you|University|to|go|can|you||degree|achieve
Wat kan jy doen as jy Universiteit toe gaan?
What|can|you|do|if|you|University|to|go
As jy Universiteit toe gaan kan jy ‘n graad behaal.
If|you|University|to|go|can|you||degree|achieve
Ses: As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.
Six|If|you|online||can|you|the same|material|for|cheaper|learn
Waar kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer?
Where|can|you|same|material|for|cheaper|learn
As jy aanlyn studeer kan jy dieselfde materiaal vir goedkoper leer.
If|you|online||can|you|the same|material|for|cheaper|learn
Sewe: Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.
Seven|You|will|perhaps|both|of|them|must|try
Wat sal jy dalk moet doen?
What|will|you|perhaps|might|do
Jy sal dalk albei van hulle moet probeer.
You|will|perhaps|both|of|them|must|try
Agt: As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.
Eight|If|you|both|try|should|you|your|decision|to|can|make
Wat mag gebeur as jy beide probeer?
What|may|happen|if|you|both|try
As jy beide probeer, behoort jy jou besluit te kan maak.
If|you|both|try|should|you|your|decision|to|be able to|make
If you try both, you should be able to make up your mind.