×

Utilizziamo i cookies per contribuire a migliorare LingQ. Visitando il sito, acconsenti alla nostra politica dei cookie.


image

Poems, Oktobermaand

Oktobermaand

Oktobermaand by C. Louis Leipold, read in Afrikaans for LibriVox.org by Jerry Retief, 23rd October 2008, Durban, South Africa.

Oktobermaand

Violkies in die voorhuis, violkies blau en rooi, violkies oorals op die veld en oorals, ei, so mooi!

Dit is die maand Oktober, die moeiste, moeiste maand.

Dan is die dag so helder, so groen as elke aand.

So blau en sonnerwolke, die hemel heerlik boe, so blomtein vol van kleure, die asfaal ou karoe.

Dit is die maand Oktober, die varkblom is in bloei, ooral die sekoegate is kafferskuil gegroe.

Die kopies, kort gelede, nog as eklip so kaal, het nou vir welkomsgrootnes, hul mooiste, voorgehaal.

Dit is die maand Oktober, die akkerboom is groen, die bloekoms langs die paie is allmaal nuut geboen,

en oorals in die tuin rond ruik jy sering en roos, jasmein en kijkie piring, limoen en appelkoos.

Al was die dag soos Eyster lang in die vuur gesteek, die farings en die kloofies door hitte geel verbleek,

toch as die son daaronder achter die berge gaan, dan wordt oor heel die wereld die mooiste geur geslaan.

Dit is die maand Oktober, die kokkewiet is uit, boomsingerkies en kriekies, die oor jy oorals fluit,

verskaal is op die oorlog daaronder by die sluis, daar is ee dor ou Doringboom, sy spens en sy kombuis.

Dit is die maand Oktober, ek dink die mense vier verewig in die hemel, Oktobermaand soos hier.

Wat wens jy meer as blomme, as helder dag en nacht, wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag?

Ek is nog in Oktober, my tuin is nog so groen, so wit met al wat mooies met blooisels van limoen,

so prachtig in die moorre, so heerlik in die aand, ek is nog in Oktober, die mooiste, mooiste maand.

Wat gee ek om, die winter, wat praat jy nou van my, wat skeel dit as ons later weer donker daag kry?

Ek is nou in Oktober, die mooiste, mooiste maand, met elke dag so helder, so prachtig elke aand.

Vioolkies in die voorhuis, vioolkies blauw en rooi, vioolkies oorhals op die veld, en oorhals, ei, so mooi!

End of poem. This recording is in the public domain.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Oktobermaand October month 10月 Monat Oktober October month mes de octubre 10月 Oktober maand Mês de outubro oktober månad 十月

Oktobermaand by C. Louis Leipold, read in Afrikaans for LibriVox.org by Jerry Retief, 23rd October 2008, Durban, South Africa. 十月月|||路易斯||朗讀|||為了|LibriVox 有聲書|||傑瑞|雷蒂夫|||德班|南非|非洲 ||C Louis Leipold|Louis|Leipold|gelees|||||||Jerry Retief|||October|Durban|Africa|South Africa 10月|によって|C.|ルイ|ライポルト|読む|の|アフリカーンス|のため|リブリボックス|リブリボックス|によって|ジェリー|レティーフ|rd|10月|ダーバン|南|アフリカ October month by C. Louis Leipold, read in Afrikaans for LibriVox.org by Jerry Retief, 23rd October 2008, Durban, South Africa.

Oktobermaand 10月

Violkies in die voorhuis, violkies blau en rooi, violkies oorals op die veld en oorals, ei, so mooi! 紫羅蘭花|||||藍色的||||到處||||||哎呀||美麗的 Violets|||front yard|violets|blue||red||everywhere|||field||everywhere|oh||beautiful バイオレット||||||||||||||||| Violets in the front house, violets blue and red, violets all over the field and everywhere, oh, so beautiful! Violetas na casa da frente, violetas azuis e vermelhas, violetas por todo lado no campo e por toda parte, ah, que lindo!

Dit is die maand Oktober, die moeiste, moeiste maand. |||月份|||最美的|| It|||month|||most||month This is the month of October, the hardest, hardest month. Este é o mês de outubro, o mês mais difícil.

Dan is die dag so helder, so groen as elke aand. |||日子||明亮的|||像|| |||||bright||||| Then the day is as bright, as green as every evening. Então o dia fica tão claro e verde como todas as noites.

So blau en sonnerwolke, die hemel heerlik boe, so blomtein vol van kleure, die asfaal ou karoe. |||太陽雲|||美好|||花園|||顏色|||古老的|卡魯高原 |||||||above||flowering|||||old cart||old car So blue and sunny clouds, the sky gloriously booming, so flowery full of colors, the asphalt old karoe. Nuvens tão azuis e ensolaradas, o céu gloriosamente estrondoso, tão florido e cheio de cores, o asfalto velho karoe.

Dit is die maand Oktober, die varkblom is in bloei, ooral die sekoegate is kafferskuil gegroe. |||||||||盛開|到處都是||||卡弗窟|生長茂密 |||||||||bloom|||sickle pods||kaffir lily|

Die kopies, kort gelede, nog as eklip so kaal, het nou vir welkomsgrootnes, hul mooiste, voorgehaal. ||不久前||仍然||||光禿禿||||歡迎儀式|他們的|最美的|拿出來 ||||||||||||welcome size|||

Dit is die maand Oktober, die akkerboom is groen, die bloekoms langs die paie is allmaal nuut geboen, ||||||橡樹||||桉樹|||道路旁||全都||擦亮的 |||||||||||||||all all||

en oorals in die tuin rond ruik jy sering en roos, jasmein en kijkie piring, limoen en appelkoos. ||||||聞到||丁香花||玫瑰花|茉莉花||雞蛋花|碟子花|檸檬||杏子 ||||||smell||||rose|||||||

Al was die dag soos Eyster lang in die vuur gesteek, die farings en die kloofies door hitte geel verbleek, ||||像是|鐵器|||||插入||裂縫||||穿過|熱氣|黃色的|變得蒼白 |||||iron||||fire|stuck|||||gorges|through|heat||

toch as die son daaronder achter die berge gaan, dan wordt oor heel die wereld die mooiste geur geslaan. 還是||||之下|後面||山脈|下沉||變成||整個||世界|||| still|||||behind|the||||is being|||||||scent|

Dit is die maand Oktober, die kokkewiet is uit, boomsingerkies en kriekies, die oor jy oorals fluit, ||||||布穀鳥|||小鳥||蟋蟀聲|||||鳴叫

verskaal is op die oorlog daaronder by die sluis, daar is ee dor ou Doringboom, sy spens en sy kombuis. ||||戰爭||||水閘|那裡||一棵|乾旱的||荊棘樹||儲藏室|||廚房 scaled down|||||||||||a||||||||

Dit is die maand Oktober, ek dink die mense vier verewig in die hemel, Oktobermaand soos hier. ||||||認為||||永遠慶祝|||||| ||||||||people|celebrate|forever|||heaven|October month|like|

Wat wens jy meer as blomme, as helder dag en nacht, wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag? |願望|||||||||夜晚||||更好|更美麗的||更美好|期待

Ek is nog in Oktober, my tuin is nog so groen, so wit met al wat mooies met blooisels van limoen, ||||||||||||白色的||||||花朵|| ||||||||||||||||||||lime

so prachtig in die moorre, so heerlik in die aand, ek is nog in Oktober, die mooiste, mooiste maand. |美麗的|||早晨|||||||||||||| |beautiful|||||||||||||||||month

Wat gee ek om, die winter, wat praat jy nou van my, wat skeel dit as ons later weer donker daag kry? |||||冬天||||||||關係到||||以後|再一次|黑暗|黑暗天|哭泣

Ek is nou in Oktober, die mooiste, mooiste maand, met elke dag so helder, so prachtig elke aand.

Vioolkies in die voorhuis, vioolkies blauw en rooi, vioolkies oorhals op die veld, en oorhals, ei, so mooi! 小提琴|||||藍色的||||脖子上|||||||| Little violets|||||||||||||||||

End of poem. 結束|| This recording is in the public domain. |此錄音||||公有领域|公有領域