Louie is ‘n universiteitstudent.
Louie|is||university student
Hy gradueer hierdie maand.
He|graduates|this|month
Maar eers moet hy eksamens skryf.
But|first|must|he|exams|write
Louie moet ses eksamens skryf.
Louie|must|six|exams|write
Louie moet hard studeer vir sy eksamens.
|||studieren|||
Louie|must|hard|study|for|his|exams
Hierdie naweek is egter Louie se vriend se verjaardag.
||||Louie||||
This|weekend|is|however|Louie|'s|friend|'s|birthday
However, this weekend is Louie's friend's birthday.
Louie se vriend wil hê hy moet na sy partytjie toe kom.
Louie|'s (his)|friend|wants|him|he|must|to|his|party|there|come
Louie’s friend wants him to come to his party.
Louie wil na sy vriend se partytjie toe gaan.
Louie|wants|to|his|friend|'s|party|there|go
Louie wants to go to his friend's party.
Op die ou end besluit hy om na sy vriend se partytjie toe te gaan.
At|the|old|end|decides|he|to|to|his|friend|'s|party|there|to|go
In the end, he decides to go to his friend's party.
He gaan na die partytjie vir sy eksamens leer.
He|will go|to|the|party|for|his|exams|study
He goes to the party to study for his exams.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Here is the same story, told in a different way.
Ek was ‘n universiteitstudent.
I|was||university student
Ek het daardie maand gegradueer.
I|have|that|month|graduated
I graduated that month.
Maar eers moes ek eksamens skryf.
But|first|had to|I|exams|write
Ek moes ses eksamens skryf.
I|had to|six|exams|write
Ek moes hard studeer vir my eksamens.
I|had to|hard|study|for|my|exams
Daardie naweek was egter my se vriend se verjaardag.
That|weekend|was|however|my|'s (possessive particle)|friend|'s (possessive particle)|birthday
My vriend wou gehad het dat ek na sy partytjie toe kom.
My|friend|would|had|have|that|I|to|his|party|there|come
My friend wanted me to come to his party.
Ek wou na my vriend se partytjie toe gaan.
I|wanted|to|my|friend's|'s|party|there|go
Op die ou end het ek besluit om na my vriend se partytjie toe te gaan.
At|the|old|end|I|I|decided|to|to|my|friend's|'s|party|there|to|go
In the end I decided to go to my friend's party.
Ek het na die partytjie vir my eksamens geleer.
I|have|after|the|party|for|my|exams|studied
I studied for my exams after the party.
Vrae:
Questions
Een: Louie is ‘n universiteitstudent.
One|Louie|is||university student
Wat is Louie?
What|is|Louie
Louie is ‘n universiteitstudent
Louie|is||university student
Twee: Louie gradueer hierdie maand.
Two|Louie|graduates|this|month
Wanneer gradueer Louie?
When|graduates|Louie
Louie gradueer hierdie maand.
Drie: Eers moet Louie eksamens skryf.
Three|First|must|Louie|exams|write
Wat moet Louie eers doen?
What|must|Louie|first|do
Eers moet Louie eksamens skryf.
First|must|Louie|exams|write
Vier: Louie moet ses eksamens skryf.
Four|Louie|must|six|exams|write
Moet Louie nege eksamens skryf?
Must|Louie|nine|exams|write
Nee, Louie hoef nie nege eksamens te skryf nie.
No|Louie|has to|not|nine|exams|to|write|not
No, Louie does not have to write nine exams.
Hy moet ses eksamens skryf.
He|must|six|exams|write
He has to write six exams.
Vyf: Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek.
Five|Louie|'s|friend|has||birthday|this|weekend
Five: Louie's friend has a birthday this weekend.
Wat het Louie se vriend hierdie naweek?
What|did|Louie|his|friend|this|weekend
Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek.
Louie|'s|friend|has||birthday|this|weekend
Ses: Louie se vriend wou hê Louie moet na sy partytjie toe kom hierdie naweek.
Say|Louie|'s (possessive)|friend|wanted||Louie|must|to|his|party|there|come|this|weekend
Six: Louie's friend wanted Louie to come to his party this weekend.
Wat wou Louie se vriend gehad het?
What|would|Louie|his|friend|had|did
What did Louie's friend want?
Louie se vriend wou gehad het dat Louie na sy partytjie toe kom hierdie naweek.
Louie|'s|friend|wanted|had|that||Louie|to|his|party|there|come|this|weekend
Sewe: Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan.
Seven|Louie|wanted|to|his|friend|'s|party|there|go
Wou Louie na sy vriend se partytjie toe gaan?
Ja, Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan.
Yes|Louie|wanted|to|his|friend|'s|party|there|go
Agt: Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan.
Eight|Louie|has|decided|to|to|his|friend's|'s|party|there|to|go
Wat het Louie besluit?
What|has|Louie|decided
Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan.
Louie|has|decided|to|to|his|friend|'s|party|there|to|go
Nege: Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer.
Nine|Louie|has|after|the|party|for|his|exams|studied
Nine: Louie studied for his exams after the party.
Wanneer het Louie vir sy eksamens geleer?
When|did|Louie|for|his|exams|study
Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer.
Louie|has|after|the|party|for|his|exams|studied