×

Utilizziamo i cookies per contribuire a migliorare LingQ. Visitando il sito, acconsenti alla nostra politica dei cookie.

image

LingQ Mini Stories, 52- My Kleindogter Het ‘n Baba

My kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Sy het haar babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en ek het selfs een keer gehelp doek ruil.

Op daardie oomblik was ek bly om ‘n ouer vrou met volwasse kinders te wees.

Ek mis dit glad nie om my dogter se doek te ruil nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

My kleinseun se vrou het sopas ‘n baba gehad!

Hulle het hulle babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Ons het vergeet hoe klein babas kan wees.

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en het selfs een keer gehelp doek ruil.

Op daardie oomblik was ons bly om ‘n ouer ouers met volwasse kinders te wees.

Ons mis dit glad nie om ons dogter se doek te ruil nie.

Vrae:

Een: Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Wie het sopas ‘n baba gehad? Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad!

Twee: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Waarheen het sy haar babaseun gebring? Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring.

Drie: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Waarom het sy haar babaseun gebring? Sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet.

Vier: Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Wat het ek vergeet? Ek het vergeet hoe klein babas kan wees.

Vyf: Hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. Het hy baie gehuil terwyl hy ons besoek het? Nee, hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie.

Ses: Hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra.

Het net een persoon hom gedra? Nee, hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra.

Sewe: Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil.

Waarmee het hulle ook gehelp? Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil..

Agt: Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie.

Wat mis hulle glad nie? Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

My kleindogter het sopas ‘n baba gehad! My|granddaughter|has|just||baby|had

Sy het haar babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet. She|has|her|baby son|today|to|our|house|in|brought|so that|we|him|for|the|first|time|could|meet

Ek het vergeet hoe klein babas kan wees. I|have|forget|how|small|babies|can|be

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. He|had|small|fingers|and|toes|had|and|not|much|cried|while|he|us|visited|had|not

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en ek het selfs een keer gehelp doek ruil. We|have|turns|taken|to|him|firmly|to|hold|and|around|to|carry|and|I|have|even|one|time|helped|diaper|change

Op daardie oomblik was ek bly om ‘n ouer vrou met volwasse kinders te wees. At|that|moment|was|I|happy|to||older|woman|with|adult|children||

Ek mis dit glad nie om my dogter se doek te ruil nie. I|miss|it|at all|not|to|my|daughter|'s|diaper|to|change|not

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

My kleinseun se vrou het sopas ‘n baba gehad! My|grandson|'s|wife|has|just||baby|had

Hulle het hulle babaseun vandag na ons huis toe gebring sodat ons hom vir die eerste keer kon ontmoet. They|have|their|baby son|today|to|our|house|in|brought|so that|we|him|for|the|first|time|could|meet

Ons het vergeet hoe klein babas kan wees. We|have|forget|how|small|babies|can|be

Hy het klein vingertjies en toontjies gehad, en nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. He|had|small|fingers|and|toes|had|and|not|much|cried|while|he|us|visited|had|not

Ons het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra en het selfs een keer gehelp doek ruil. We|have|turns|taken|to|him|firmly|to|hold|and|around|to|carry|and|have|even|one|time|helped|diaper|change

Op daardie oomblik was ons bly om ‘n ouer ouers met volwasse kinders te wees. At|that|moment|were|we|happy|to||older|parents|with|adult|children||

Ons mis dit glad nie om ons dogter se doek te ruil nie. We|miss|it|at all|not|to|our|daughter|'s|diaper|to|change|not

Vrae: Questions

Een: Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad! One|Her|granddaughter|has|just||baby|had

Wie het sopas ‘n baba gehad? Who|has|just||baby|had Haar kleindogter het sopas ‘n baba gehad! Her|granddaughter|has|just||baby|had

Twee: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring. Two|She|has|her|baby son|today|to|their|house|in|

Waarheen het sy haar babaseun gebring? Where to|did|she|her|baby son|bring Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring. She|has|her|baby son|today|to|their|house|back|brought

Drie: Sy het haar babaseun vandag na hulle huis toe gebring sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet. Three|She|has|her|baby son|today|to|their|house|in|brought|so that|they|him|for|the|first|time|could|meet

Waarom het sy haar babaseun gebring? Why|did|she|her|baby son|bring Sodat hulle hom vir die eerste keer kon ontmoet. So that|they|him|for|the|first|time|could|meet

Vier: Ek het vergeet hoe klein babas kan wees. Four|I|have|forgotten|how|small|babies|can|be

Wat het ek vergeet? What|have|I|forgotten Ek het vergeet hoe klein babas kan wees. I|have|forgot|how|small|babies|can|be

Vyf: Hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. Five|He|has|not|much|cried|while|he|us|visit|had|not Het hy baie gehuil terwyl hy ons besoek het? Nee, hy het nie baie gehuil terwyl hy ons besoek het nie. No|he|has|not|much|cried|while|he|us|visit|had|not

Ses: Hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra. |They|have|turns|taken|to|him|tightly|to|hold|and|around|to|carry

Het net een persoon hom gedra? Nee, hulle het beurte geneem om hom vas te hou en rond te dra. No|they|have|turns|taken|to|him|tightly|to|hold|and|around|to|carry

Sewe: Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil. Seven|They|have|even|one|time|helped|diaper|exchange

Waarmee het hulle ook gehelp? With what|did|they|also|help Hulle het selfs een keer gehelp doek ruil.. They|have|even|one|time|helped|diaper|exchange

Agt: Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie. Eight|They|miss|it|at all|not|to|their|daughter|'s|diaper|to|change|not

Wat mis hulle glad nie? What|do|they|at all|not Hulle mis dit glad nie om hulle dogter se doek te ruil nie. They|miss|it|at all|not|to|their|daughter|'s|diaper|to|change|not