×

LingQをより快適にするためCookieを使用しています。サイトの訪問により同意したと見なされます クッキーポリシー.

image

LingQ Mini Stories, 10- Jaco Gaan Na ‘n Verjaardagpartytjie Toe

Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe.

Hy moet vir Meg ‘n geskenk koop.

Jaco gaan egter nie na baie partytjies toe nie.

Hy is senuweeagtig en wonder wat om te koop.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou.

Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe.

Hy sien ‘n mooi, silwer hangertjie.

Die hangertjie het ‘n blou kat op.

Jaco is bly, en hy koop die hangertjie.

Hy hoop Meg hou van die hangertjie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel:

Ek gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe.

Ek moet vir Meg ‘n geskenk koop.

Ek gaan egter nie na baie partytjies toe nie.

Ek is senuweeagtig en wonder wat om te koop.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou.

Ek gaan na ‘n juwelierswinkel toe.

Ek sien ‘n mooi, silwer hangertjie.

Die hangertjie het ‘n blou kat op.

Ek is bly, en koop die hangertjie.

Ek hoop Meg hou van die hangertjie.

Vrae:

Een: Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. Gaan Jaco na ‘n verjaardagpartytjie toe? Ja, Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg.

Twee: Jaco gaan nie na baie partytjie toe nie, dus voel hy senuweeagtig. Gaan Jaco na baie partytjies toe? Nee, Jaco gaan nie na baie partytjies toe nie, dus voel hy senuweeagtig.

Drie: Meg hou van diere, en die kleur blou. Hou Meg van diere? Ja, Meg hou van diere, en sy hou ook van die kleur blou.

Vier: Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Gaan Meg na ‘n juwelierswinkel toe? Nee, Meg gaan nie na ‘n juwelierswinkel toe nie, maar Jaco gaan wel.

Vyf: Jaco sien ‘n silwer hangertjie. Sien Jaco ‘n silwer ring? Nee, hy sien ‘n silwer hangertjie, nie ‘n ring nie.

Ses: Die hangertjie is silwer. Is die hangertjie silwer, of goud? Die hangertjie is silwer, nie goud nie.

Sewe: Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. Is daar ‘n pers kat op die hangertjie? Nee, daar is nie. Daar is ‘n blou kat op die hangertjie.

Agt: Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Koop Jaco die hangertjie? Ja, Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe. Jaco|goes|to||birthday party|there Jaco geht zu einer Geburtstagsfeier. Jack is going to a birthday party.

Hy moet vir Meg ‘n geskenk koop. He|must|for|Meg||gift|buy Er muss Meg ein Geschenk kaufen. He needs to buy a present for Meg.

Jaco gaan egter nie na baie partytjies toe nie. Jaco|goes|however|not|to|many|parties|there|not Allerdings geht Jaco nicht auf viele Partys. Jack doesn't go to many parties, though.

Hy is senuweeagtig en wonder wat om te koop. He|is|nervous|and|wonders|what|to|(infinitive marker)|buy Er ist nervös und fragt sich, was er kaufen soll. He is nervous and wonders what to buy.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou. Meg|loves|of|jewelry|animals|and|the|color|blue Meg mag Schmuck, Tiere und die Farbe Blau. Meg likes jewelry, animals, and the colour blue.

Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Jaco|goes|to||jewelry store|there Jaco geht in ein Juweliergeschäft. Jack goes to a jewelry store.

Hy sien ‘n mooi, silwer hangertjie. He|sees||beautiful|silver|pendant Er sieht einen wunderschönen silbernen Anhänger. He sees a pretty, silver necklace.

Die hangertjie het ‘n blou kat op. The|little hanger|has||blue|cat|on Auf dem Anhänger ist eine blaue Katze abgebildet. The necklace has a blue cat on it.

Jaco is bly, en hy koop die hangertjie. Jaco|is|happy|and|he|buys|the|pendant Jaco ist glücklich und kauft den Anhänger. Jack is happy, and he buys the necklace.

Hy hoop Meg hou van die hangertjie. He|hopes|Meg|likes|of|the|pendant Er hofft, dass Meg der Anhänger gefällt. He hopes Meg will like the necklace.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel: Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story told in a different way.

Ek gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe. I|am going|to||birthday party|there Ich gehe zu einer Geburtstagsfeier. I am going to a birthday party.

Ek moet vir Meg ‘n geskenk koop. I|must|for|Meg||gift|buy I need to buy a present for Meg.

Ek gaan egter nie na baie partytjies toe nie. I|go|however|not|to|many|parties|there|not I don't go to many parties, though.

Ek is senuweeagtig en wonder wat om te koop. I|am|nervous|and|wonder|what|to|to|buy I am nervous and wonder what to buy.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou. Meg|loves|of|jewelry|animals|and|the|color|blue Meg mag Schmuck, Tiere und die Farbe Blau. Meg likes jewelry, animals, and the colour blue.

Ek gaan na ‘n juwelierswinkel toe. I|am going|to||jewelry store|there I go to a jewelry store.

Ek sien ‘n mooi, silwer hangertjie. I|see||beautiful|silver|pendant I see a pretty, silver necklace.

Die hangertjie het ‘n blou kat op. The|little hanger|has||blue|cat|on The necklace has a blue cat on it.

Ek is bly, en koop die hangertjie. I|am|happy|and|buy|the|pendant I am happy, and I buy the necklace.

Ek hoop Meg hou van die hangertjie. I|hope|Meg|likes|of|the|pendant I hope Meg will like the necklace.

Vrae: Questions Questions:

Een: Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. One|Jaco|goes|to||birthday party|for|for|Meg One: Jack is going to a birthday party for Meg. Gaan Jaco na ‘n verjaardagpartytjie toe? Is Jack going to a birthday party? Ja, Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. Yes|Jaco|is going|to||birthday party|there|for|Meg Yes, Jack is going to a birthday party for Meg.

Twee: Jaco gaan nie na baie partytjie toe nie, dus voel hy senuweeagtig. Two|Jaco|goes|not|to|many|party|there|not|so|feels|he|nervous Two: Jack does not go to many parties, so he feels nervous. Gaan Jaco na baie partytjies toe? Does go|Jaco|to|many|parties|there Does Jack go to many parties? Nee, Jaco gaan nie na baie partytjies toe nie, dus voel hy senuweeagtig. No|Jaco|goes|not|to|many|parties|there|not|so|feels|he|nervous No, Jack does not go to many parties, so he feels nervous.

Drie: Meg hou van diere, en die kleur blou. Three|Meg|loves|of|animals|and|the|color|blue Three: Meg likes animals, and the colour blue. Hou Meg van diere? Does Meg like animals? Ja, Meg hou van diere, en sy hou ook van die kleur blou. Yes|Meg|loves|of|animals|and|she|loves|also|of|the|color|blue Ja, Meg mag Tiere und sie mag auch die Farbe Blau. Yes, Meg likes animals, and she also likes the colour blue.

Vier: Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Four|Jaco|goes|to||jewelry store|there Four: Jack goes to a jewelry store. Gaan Meg na ‘n juwelierswinkel toe? Does go|Meg|to||jewelry store|there Does Meg go to a jewelry store? Nee, Meg gaan nie na ‘n juwelierswinkel toe nie, maar Jaco gaan wel. No|Meg|goes|not|to||jewelry store|there|not|but|Jaco|goes|indeed No, Meg does not go to a jewelry store, but Jack does.

Vyf: Jaco sien ‘n silwer hangertjie. Five|Jaco|sees||silver|pendant Five: Jack sees a silver necklace. Sien Jaco ‘n silwer ring? Does see|Jaco||silver|ring Does Jack see a silver ring? Nee, hy sien ‘n silwer hangertjie, nie ‘n ring nie. No|he|sees||silver|pendant|not||ring|not No, he sees a silver necklace, not a ring.

Ses: Die hangertjie is silwer. Six|The|pendant|is|silver Six: The necklace is silver. Is die hangertjie silwer, of goud? Is|the|pendant|silver|or|gold Is the necklace silver, or gold? Die hangertjie is silwer, nie goud nie. The|pendant|is|silver|not|gold|not The necklace is silver, not gold.

Sewe: Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. Seven|There|is||blue|cat|on|the|keychain Seven: There is a blue cat on the necklace. Is daar ‘n pers kat op die hangertjie? Is|there||purple|cat|on|the|keychain Is there a purple cat on the necklace? Nee, daar is nie. No|there|is|not No, there is not. Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. There|is||blue|cat|on|the|keychain There is a blue cat on the necklace.

Agt: Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Eight|Jaco|buys|the|pendant|because|he|hopes|Meg|will||like Acht: Jaco kauft den Anhänger, weil er hofft, dass er Meg gefällt. Eight: Jack buys the necklace because he hopes Meg will like it. Koop Jaco die hangertjie? Does buy|Jaco|the|pendant Does Jack buy the necklace? Ja, Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Yes|Jaco|buys|the|pendant|because|he|hopes|Meg|will||like Yes, Jack buys the necklace because he hopes Meg will like it.