×

LingQをより快適にするためCookieを使用しています。サイトの訪問により同意したと見なされます クッキーポリシー.

image

LingQ Mini Stories, 23- Louie is ‘n Universiteitstudent

Louie is ‘n universiteitstudent.

Hy gradueer hierdie maand.

Maar eers moet hy eksamens skryf.

Louie moet ses eksamens skryf.

Louie moet hard studeer vir sy eksamens.

Hierdie naweek is egter Louie se vriend se verjaardag.

Louie se vriend wil hê hy moet na sy partytjie toe kom.

Louie wil na sy vriend se partytjie toe gaan.

Op die ou end besluit hy om na sy vriend se partytjie toe te gaan.

He gaan na die partytjie vir sy eksamens leer.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek was ‘n universiteitstudent.

Ek het daardie maand gegradueer.

Maar eers moes ek eksamens skryf.

Ek moes ses eksamens skryf.

Ek moes hard studeer vir my eksamens.

Daardie naweek was egter my se vriend se verjaardag.

My vriend wou gehad het dat ek na sy partytjie toe kom.

Ek wou na my vriend se partytjie toe gaan.

Op die ou end het ek besluit om na my vriend se partytjie toe te gaan.

Ek het na die partytjie vir my eksamens geleer.

Vrae:

Een: Louie is ‘n universiteitstudent. Wat is Louie? Louie is ‘n universiteitstudent

Twee: Louie gradueer hierdie maand. Wanneer gradueer Louie? Louie gradueer hierdie maand.

Drie: Eers moet Louie eksamens skryf. Wat moet Louie eers doen? Eers moet Louie eksamens skryf.

Vier: Louie moet ses eksamens skryf. Moet Louie nege eksamens skryf? Nee, Louie hoef nie nege eksamens te skryf nie. Hy moet ses eksamens skryf.

Vyf: Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek. Wat het Louie se vriend hierdie naweek? Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek.

Ses: Louie se vriend wou hê Louie moet na sy partytjie toe kom hierdie naweek. Wat wou Louie se vriend gehad het? Louie se vriend wou gehad het dat Louie na sy partytjie toe kom hierdie naweek.

Sewe: Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan. Wou Louie na sy vriend se partytjie toe gaan? Ja, Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan.

Agt: Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan. Wat het Louie besluit? Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan.

Nege: Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer. Wanneer het Louie vir sy eksamens geleer? Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Louie is ‘n universiteitstudent. Louie|is||university student

Hy gradueer hierdie maand. He|graduates|this|month

Maar eers moet hy eksamens skryf. But|first|must|he|exams|write

Louie moet ses eksamens skryf. Louie|must|six|exams|write

Louie moet hard studeer vir sy eksamens. Louie|must|hard|study|for|his|exams

Hierdie naweek is egter Louie se vriend se verjaardag. This|weekend|is|however|Louie|'s|friend|'s|birthday However, this weekend is Louie's friend's birthday.

Louie se vriend wil hê hy moet na sy partytjie toe kom. Louie|'s (his)|friend|wants|him|he|must|to|his|party|there|come Louie’s friend wants him to come to his party.

Louie wil na sy vriend se partytjie toe gaan. Louie|wants|to|his|friend|'s|party|there|go Louie wants to go to his friend's party.

Op die ou end besluit hy om na sy vriend se partytjie toe te gaan. At|the|old|end|decides|he|to|to|his|friend|'s|party|there|to|go In the end, he decides to go to his friend's party.

He gaan na die partytjie vir sy eksamens leer. He|will go|to|the|party|for|his|exams|study He goes to the party to study for his exams.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek was ‘n universiteitstudent. I|was||university student

Ek het daardie maand gegradueer. I|have|that|month|graduated I graduated that month.

Maar eers moes ek eksamens skryf. But|first|had to|I|exams|write

Ek moes ses eksamens skryf. I|had to|six|exams|write

Ek moes hard studeer vir my eksamens. I|had to|hard|study|for|my|exams

Daardie naweek was egter my se vriend se verjaardag. That|weekend|was|however|my|'s (possessive particle)|friend|'s (possessive particle)|birthday

My vriend wou gehad het dat ek na sy partytjie toe kom. My|friend|would|had|have|that|I|to|his|party|there|come My friend wanted me to come to his party.

Ek wou na my vriend se partytjie toe gaan. I|wanted|to|my|friend's|'s|party|there|go

Op die ou end het ek besluit om na my vriend se partytjie toe te gaan. At|the|old|end|I|I|decided|to|to|my|friend's|'s|party|there|to|go In the end I decided to go to my friend's party.

Ek het na die partytjie vir my eksamens geleer. I|have|after|the|party|for|my|exams|studied I studied for my exams after the party.

Vrae: Questions

Een: Louie is ‘n universiteitstudent. One|Louie|is||university student Wat is Louie? What|is|Louie Louie is ‘n universiteitstudent Louie|is||university student

Twee: Louie gradueer hierdie maand. Two|Louie|graduates|this|month Wanneer gradueer Louie? When|graduates|Louie Louie gradueer hierdie maand.

Drie: Eers moet Louie eksamens skryf. Three|First|must|Louie|exams|write Wat moet Louie eers doen? What|must|Louie|first|do Eers moet Louie eksamens skryf. First|must|Louie|exams|write

Vier: Louie moet ses eksamens skryf. Four|Louie|must|six|exams|write Moet Louie nege eksamens skryf? Must|Louie|nine|exams|write Nee, Louie hoef nie nege eksamens te skryf nie. No|Louie|has to|not|nine|exams|to|write|not No, Louie does not have to write nine exams. Hy moet ses eksamens skryf. He|must|six|exams|write He has to write six exams.

Vyf: Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek. Five|Louie|'s|friend|has||birthday|this|weekend Five: Louie's friend has a birthday this weekend. Wat het Louie se vriend hierdie naweek? What|did|Louie|his|friend|this|weekend Louie se vriend het ‘n verjaardag hierdie naweek. Louie|'s|friend|has||birthday|this|weekend

Ses: Louie se vriend wou hê Louie moet na sy partytjie toe kom hierdie naweek. Say|Louie|'s (possessive)|friend|wanted||Louie|must|to|his|party|there|come|this|weekend Six: Louie's friend wanted Louie to come to his party this weekend. Wat wou Louie se vriend gehad het? What|would|Louie|his|friend|had|did What did Louie's friend want? Louie se vriend wou gehad het dat Louie na sy partytjie toe kom hierdie naweek. Louie|'s|friend|wanted|had|that||Louie|to|his|party|there|come|this|weekend

Sewe: Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan. Seven|Louie|wanted|to|his|friend|'s|party|there|go Wou Louie na sy vriend se partytjie toe gaan? Ja, Louie wou na sy vriend se partytjie toe gaan. Yes|Louie|wanted|to|his|friend|'s|party|there|go

Agt: Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan. Eight|Louie|has|decided|to|to|his|friend's|'s|party|there|to|go Wat het Louie besluit? What|has|Louie|decided Louie het besluit om na sy vriend se partytjie toe te gaan. Louie|has|decided|to|to|his|friend|'s|party|there|to|go

Nege: Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer. Nine|Louie|has|after|the|party|for|his|exams|studied Nine: Louie studied for his exams after the party. Wanneer het Louie vir sy eksamens geleer? When|did|Louie|for|his|exams|study Louie het na die partytjie vir sy eksamens geleer. Louie|has|after|the|party|for|his|exams|studied