Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.
Hy het ‘n baie besige skedule hierdie week.
Maandag moes hy baie kliënte bel voordat hy na ‘n vergadering toe gegaan het.
Toe moes hy na ‘n ander kantoor toe gaan voordat hy middagete saam met sy baas geëet het.
Vrydag moes hy ‘n voorlegging doen voordat hy laataand gewerk het.
Hierdie oggend is Adam se skedule egter ligter.
Hy het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Ek voel baie gespanne voor werk vandag.
Ek sal ‘n besige skedule hê hierdie week.
Vandag sal ek my kliënte bel terwyl ek ook in ‘n vergadering is.
Dan sal en na ‘n ander kantoor toe gaan voordat ek middagete saam met my baas het.
Vrydag sal ek ‘n voorlegging doen voordat ek laataand werk.
Vanmore wens ek my skedule was ligter.
Ek het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.
Vrae:
Een: Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.
Hoe het Adam gevoel voor werk? Adam het baie gespanne gevoel voor werk vandag.
Twee: Hy moes Maandag baie kliënte bel.
Wat moes hy Maandag doen? Hy moes Maandag baie kliënte bel.
Drie: Hy moes na ‘n vergadering gaan nadat hy die kliënte gebel het.
Wat moes hy doen nadat hy die kliënte gebel het? Hy moes na ‘n vergadering toe gaan nadat hy die kliënte gebel het.
Vier: Toe moes Adam na ‘n ander kantoor toe gaan.
Wanneer moes Adam na die ander kantoor toe gaan? Hy moes toe na die ander kantoor toe gaan.
Vyf: Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het.
Wanneer sal hy middagete saam met sy baas hê? Hy sal middagete saam met sy baas hê nadat hy na die ander kantoor toe gegaan het.
Ses: Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen.
Wanneer sal Adam ‘n voorlegging doen? Adam sal Vrydag ‘n voorlegging doen.
Sewe: Adam sal Vrydag laataand werk.
Wat gaan hy nog doen Vrydag? Adam sal laataand werk Vrydag
Agt: Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.
Wat het Adam lanklaas gehad? Adam het lanklaas ‘n ligte skedule gehad.