×

LingQをより快適にするためCookieを使用しています。サイトの訪問により同意したと見なされます クッキーポリシー.

image

LingQ Mini Stories, 49- Probeer om te Slaap

Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Ek dink aan vandag.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek wonder of ek oor die weg kan kom met my medewerkers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar is, voel ek dat die eerste dag makliker sou gewees het

Ek dink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sal ek kan slaap as ek dit doen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het vir twee ure probeer om te slaap.

Maar ek kon nie my oë toemaak nie.

Ek het aan vandag gedink.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk.

Ek het aanhou wonder of ek goeie werk gedoen het.

Ek het gewonder of ek oor die weg sal kan kom met my medewerkers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos.

As dit waar was, moes die eerste dag makliker gewees het.

Ek het gedink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Miskien sou ek kon slaap as ek dit gedoen het.

Vrae:

Een: Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Hoe lank probeer ek om te slaap? Ek probeer vir twee ure om te slaap.

Twee: Maar ek kan nie my oë toemaak nie.

Wat kan ek nie doen nie? Ek kan nie my oë toemaak nie.

Drie: Ek dink aan vandag.

Waaroor dink ek? Ek dink aan vandag.

Vier: Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Waaroor hou ek aan wonder? Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het.

Vyf: Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers.

Oor wie wonder jy of jy oor die weg kan kom? Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers.

Ses: Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Wie het gesê jy is baie gekwalifiseerd? Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos.

Sewe: Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het.

Hoe voel jy moes die eerste dag gewees het? Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het.

Agt: Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Wat het jy gedink moet jy doen? Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Ek probeer vir twee ure om te slaap. I|try|for|two|hours|to||sleep

Maar ek kan nie my oë toemaak nie. But|I|can|not|my|eyes|close|not

Ek dink aan vandag. I|think|of|

Dit was my eerste dag by die nuwe werk. It|was|my|first|day|at|the|new|job

Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het. I|keep|on|wondering|if|I|good|work|done|have I keep wondering if I did a good job.

Ek wonder of ek oor die weg kan kom met my medewerkers. I|wonder|if|I|over|the|road|can|get|along with|my|coworkers I wonder if I can get along with my colleagues.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos. The|recruiter|has|said|I|am|very|qualified|for|the|position The recruiter said I am very qualified for the position.

As dit waar is, voel ek dat die eerste dag makliker sou gewees het If|it|true|is|feel|I|that|the|first|day|easier|would|been|have If this is true, I feel that the first day would have been easier

Ek dink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf. I|think|I|should|maybe|these|feelings|write down I think I should perhaps write down these feelings.

Miskien sal ek kan slaap as ek dit doen. Maybe|will|I|can|sleep|if|I|it|do Maybe I will be able to sleep if I do.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told Here is the same story, told in a different way.

Ek het vir twee ure probeer om te slaap. I|have|for|two|hours|tried|to|sleep| I tried to sleep for two hours.

Maar ek kon nie my oë toemaak nie. But|I|could|not|my|eyes|close|not

Ek het aan vandag gedink. I|have|about||thought I thought about today.

Dit was my eerste dag by die nuwe werk. It|was|my|first|day|at|the|new|job It was my first day at the new job.

Ek het aanhou wonder of ek goeie werk gedoen het. I|have|kept|wondering|if|I|good|work|done|have I kept wondering if I did a good job.

Ek het gewonder of ek oor die weg sal kan kom met my medewerkers. I|have|wondered|if|I|about|the|way|will|can|get|along with|my|coworkers I wondered if I would be able to get along with my co-workers.

Die werwer het gesê ek is baie gekwalifiseerd vir die pos. The|recruiter|has|said|I|am|very|qualified|for|the|position

As dit waar was, moes die eerste dag makliker gewees het. If|it|true|was|should have|the|first|day|easier|been|had If that was true, the first day should have been easier.

Ek het gedink ek moet dalk hierdie gevoelens neerskryf. I|have|thought|I|should|perhaps|these|feelings|write down

Miskien sou ek kon slaap as ek dit gedoen het. Maybe|would|I|could|sleep|if|I|it|had done|had Maybe I could sleep if I had done that.

Vrae: Questions Questions:

Een: Ek probeer vir twee ure om te slaap. One|I|try|for|two|hours|to||sleep One: I am trying to sleep for two hours.

Hoe lank probeer ek om te slaap? How|long|do I try|I|to|sleep| Ek probeer vir twee ure om te slaap. I|try|for|two|hours|to||sleep

Twee: Maar ek kan nie my oë toemaak nie. Two|But|I|can|not|my|eyes|close|not

Wat kan ek nie doen nie? What|can|I|not|do|(negative particle) What can I not do? Ek kan nie my oë toemaak nie. I|can|not|my|eyes|close|not I cannot close my eyes.

Drie: Ek dink aan vandag. Three|I|think|of| Three: I think about today.

Waaroor dink ek? What|| Ek dink aan vandag. I|think|of|

Vier: Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het. Four|I|keep|on|wondering|if|I|good|work|done|have Four: I keep wondering if I did a good job.

Waaroor hou ek aan wonder? about what|keep|I|on|wondering What do I keep wondering about? Ek hou aan wonder of ek goeie werk gedoen het. I|keep|on|wondering|if|I|good|work|done|have I keep wondering if I did a good job.

Vyf: Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers. Five|You|wonder|if|you|over|the|way|can|get|along with|your|coworkers

Oor wie wonder jy of jy oor die weg kan kom? About|whom|wonder|you|if|you|over|the|road|can|get Jy wonder of jy oor die weg kan kom met jou medewerkers. You|wonder|if|you|with|the|way|can|get|along|your|coworkers You wonder if you can get along with your co-workers.

Ses: Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos. Say|The|recruiter|has|said|you|are|very|qualified|for|the|position

Wie het gesê jy is baie gekwalifiseerd? Who|has|said|you|are|very|qualified Die werwer het gesê jy is baie gekwalifiseerd vir die pos. The|recruiter|has|said|you|are|very|qualified|for|the|position

Sewe: Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het. Seven|You|feel|that|the|first|day|easier|should have|been|it Seven: You feel that the first day should have been easier.

Hoe voel jy moes die eerste dag gewees het? How|feel|you|must have|the|first|day|been|have Jy voel dat die eerste dag makliker moes gewees het. You|feel|that|the|first|day||should have|been|it

Agt: Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf. Eight|You|have|thought|you|should|perhaps|these|feelings|write down Eight: You thought you might need to write these feelings down.

Wat het jy gedink moet jy doen? What|have|you|thought|should|you|do Jy het gedink jy moet dalk hierdie gevoelens neerskryf. You|have|thought|you|should|perhaps|these|feelings|write down