Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.
Kevin|is looking|for||new|mp|player
Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly, tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.
He|has|in|many|stores|searched|in|the|area|where|he|lives|yet|was|he|not|in|able|to|something|affordable|to|find|not
He searched in many shops in the area where he lives, yet he was unable to find anything affordable.
So Kevin het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.
So|Kevin|has|then|decided|to|earlier|online|to|watch
So Kevin then decided to look online instead.
Selfs al vertrou hy nie regtig aanlyn inkopies nie, het hy gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.
Even|though|trusts|he|not|really|online|shopping|not|has|he|hoped|that|online|products|more|affordable|would|be
Even though he doesn't really trust online shopping, he hoped that online products would be more affordable.
Na ‘n paar ure se soek en blaai, het Kevin ‘n mp3-speler gekry waarvan hy gehou het.
After||few|hours|of|search|and|browsing|has|Kevin||||found|of which|he|liked|has
Dit was ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hy het dit gekoop.
It|was|about|the|half|of|the|price|of|the|other|so|he|has|it|bought
Hy het gehoop dit sou lank hou.
He|has|hoped|it|would|long|last
He hoped it would last long.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Here is the same story, told in a different way.
My kinders soek ‘n nuwe mp3-speler.
My|children|need||new||
My children are looking for a new mp3 player.
Hulle het in baie winkels gesoek in die area waar ons bly, tog was hulle nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.
They|have|in|many|stores|searched|in|the|area|where|we|live|yet|were|they|not|in|able|to|something|affordable|to|find|not
Hulle het toe besluit om eerder aanlyn te kyk.
They|have|then|decided|to|rather|online|to|watch
Selfs al vertrou ek nie regtig aanlyn inkopies nie, het ek gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.
Even|though|trust|I|not|really|online|shopping|not|have|I|hoped|that|online|products|more|affordable|would|be
Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.
After||few|hours|of|search|and|browsing|they|they||||found|of which|they|liked|had
Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.
It is|about|the|half|of|the|price|of|the|other|so|they|have|it|bought
Ek hoop dit hou hulle ‘n lang tyd.
I|hope|it|keeps|them||long|time
I hope it lasts them a long time.
Vrae:
Questions
Questions:
Een: Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.
One|Kevin|searches|for||new||
One: Kevin is looking for a new mp3 player.
Waarna het Kevin gesoek?
Kevin soek vir ‘n nuwe mp3-speler.
Kevin|is looking|for||new||
Twee: Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.
Two|He|has|in|many|stores|searched|in|the|area|where|he|lives
Waar het hy gesoek?
Where|did|he|search
Hy het in baie winkels gesoek in die area waar hy bly.
He|has|in|many|stores|searched|in|the|area|where|he|lives
Drie: Tog was hy nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.
Three|Yet|was|he|not|in|able|to|anything|affordable|to|find|not
Het hy ‘n bekostigbare een gevind?
|||affordable||
Nee, hy was nie in staat om iets bekostigbaar te vind nie.
No|he|was|not|in|able|to|anything|affordable|to|find|not
Vier: Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.
Four|Kevin|has|decided|to|earlier|online|to|watch
Waar het Kevin besluit om eerder te kyk?
Where|has|Kevin|decided|to|earlier|to|watch
Kevin het besluit om eerder aanlyn te kyk.
Kevin|has|decided|to|earlier|online|to|watch
Vyf: Selfs al vertrou hulle nie regtig aanlyn inkopies nie, het hulle gehoop dat aanlyn produkte meer bekostigbaar sou wees.
Five|Even|although|trust|they|not|really|online|shopping|not|have|they|hoped|that|online|products|more|affordable|would|be
Vertrou hulle aanlyn inkopies?
|them|online|shopping
Nee, hulle vertrou nie regtig aanlyn inkopies nie.
No|they|trust|not|really|online|shopping|
Ses: Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.
Six|After||few|hours|of|search|and|browsing|they|they||||found|of which|they|liked|have
Hoe lank het hulle gesoek en geblaai?
How|long|have|they|searched|and|browsed
Na ‘n paar ure se soek en blaai, het hulle ‘n mp3-speler gekry waarvan hulle gehou het.
After||few|hours|of|search|and|browsing|they|they||||found|of which|they|liked|had
Sewe : Dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.
Seven|It is|about|the|half|of|the|price|of|the|other|so|they|have|it|bought
Waarom het hulle dit gekoop?
Why|did|they|it|buy
Want dis ongeveer die helfte van die prys van die ander, so hulle het dit gekoop.
Because|it is|about|the|half|of|the|price|of|the|other|so|they|have|it|bought
Agt: Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.
Eight|They|hope|it|will|not|easily|break|not|and||long|time|last
Eight: They hope it will not break easily, and will last a long time.
Wat hoop hulle?
What|do they hope|they
What do they hope for?
Hulle hoop dit sal nie maklik breek nie, en ‘n lang tyd hou.
They|hope|it|will|not|easily|break|not|and||long|time|last
They hope it will not break easily, and will last a long time.