Marie het altyd net papier boeke gelees.
Marie|has|always|only|paper|books|read
Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie.
For|most|of|her|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not
For most of her life, the idea of an electronic book didn't even exist.
Alle leesstof was vroeër op papier gedruk.
All|reading material|was|earlier|on|paper|printed
All reading material was previously printed on paper.
Nou is daar egter ander maniere om te lees.
Now|is|there|however|other|ways|to|read|read
Now there are other ways to read.
Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle.
More|and|more|people|read|the|last|few|years|books|on|mobile|devices
More and more people have been reading books on mobile devices in the last few years.
Mense kan op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle, lees as hulle wil.
People|can|on|their|phones|electronic|tablets|or|dedicated|e||readers|like|Kindle|read|if|they|want
Marie verkies die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want sy het altyd haar leesstof by haar.
Marie|prefers|the|convenience|of|reading|on||mobile|device|because|she|has|always|her|reading material|with|her
Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in haar bagasie te dra.
She|finds||books||convenient|||||||||||in|her|luggage|to|carry
Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet.
She|is|also|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|to|order|immediately|via|the|internet
She is also able to order any book she wants instantly via the internet.
Haar man, George, verkies egter om ‘n tradisionele papier boek in sy hande te hou.
Her|husband|George|prefers|however|to||traditional|paper|book|in|his|hands|to|hold
Her husband, George, however, prefers to hold a traditional paper book in his hands.
Hy vind dit eenvoudig ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding.
He|finds|it|simply||more comfortable|and|more|pleasant|reading|experience
He simply finds it a more comfortable and enjoyable reading experience.
George hou ook daarvan om tyd te spandeer in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is.
George|likes|also||to|time|to|spend|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are
George also enjoys spending time in bookstores and libraries, just to see what kinds of books are available.
George is geneig om boeke te koop, maar Marie neem nota van die name van boeke sodat sy die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op haar draagbare toestel kan lees.
George|is|inclined|to|books|to|buy|but|Marie|takes|note|of|the|names|of|books|so that|she|the|||version|of it|online|can|order|and|on|her|portable|device|can|read
George is prone to buying books, but Marie takes note of the book titles so she can order the e-book version online and read it on her portable device.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Here|is|the same|story|in||different|way|told
Here is the same story, told in a different way.
Vir baie jare het ek net papier boeke gelees.
For|many|years|have|I|only|paper|books|read
Vir meeste van my lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie.
For|most|of|my|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not
Alle leesstof was op papier gedruk.
All|reading material|was|on|paper|printed
Ek het egter ‘n paar jaar gelede nuwe maniere van lees ontdek.
I|have|however||few|years|ago|new|ways|of|reading|discovered
Ek het opgemerk dat meer en meer mense die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle begin lees het.
I|have|noticed|that|more|and|more|people|the|last|few|years|books|on|mobile|devices|began|reading|have
Ek het mense gesien lees op hulle fone, elektroniese tablette, of toegewyde e-boek lesers soos Kindle.
I|have|people|seen|reading|on|their|phones|electronic|tablets|or|dedicated|||readers|like|Kindle
Ek moet sê ek verkies nou die gerief van lees op ‘n mobiele toestel want ek het altyd my leesstof by my.
I|must|say|I|prefer|now|the|convenience|of|reading|on||mobile|device|because|I|have|always|my|reading material|with|me
Ek het gevind e-boeke is veral handig wanneer ek reis, aangesien dit ongerieflik kan wees om boeke in my bagasie te dra.
I|have|found||books||||||||||||||in|my|luggage|to|carry
Ek kan ook enige boek wat ek wil hê bestel, oombliklik, via die internet.
I|can|also|any|book|that|I|want|to have|order|immediately|via|the|internet
My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke.
My|man|George|prefers|however|traditional|paper|books
Hy sê hy vind dit ‘n gemakliker en meer aangename lees ondervinding.
He|says|he|finds|it||more comfortable|and|more|pleasant|reading|experience
Volgens my is hy net outyds.
According to|me|is|he|just|old-fashioned
George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is.
George|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are
George mag dalk ‘n boek koop nadat hy rondgekyk het.
George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has
Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf sodat ek die e-boek weergawe daarvan aanlyn kan bestel en op my draagbare toestel kan lees.
I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write|so that|I|the|||version|of it|online|can|order|and|on|my|portable|device|can|read
Veel beter!
Much|better
Vrae:
Questions
Een: Vir meeste van haar lewe het die idee van ‘n elektroniese boek nie eens bestaan nie.
One|For|most|of|her|life|has|the|idea|of||electronic|book|not|even|existed|not
Watter idee het vir meeste van haar lewe nie bestaan nie?
What|idea|has|for|most|of|her|life|not|existed|not
Die idee van ‘n elektroniese boek het vir meeste van haar lewe nie eens bestaan.
The|idea|of||electronic|book|has|for|most|of|her|life|not|even|existed
Twee: Meer en meer mense lees die laaste paar jaar boeke op mobiele toestelle.
Two|More|and|more|people|read|the|last|few|years|books|on|mobile|devices
Wanneer het mens begin om boeke op mobiele toestelle te lees?
When|did|people|start|to|books|on|mobile|devices|to|read
Die laaste paar jaar het meer en meer mense boeke op mobiele toestelle begin lees.
The|last|few|years|have|more|and|more|people|books|on|mobile|devices|started|reading
Drie: Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis.
Three|She|finds|||especially|convenient|when|she|travels
Wanneer vind Marie e-boeke veral handig?
When|finds|Marie|||especially|convenient
Sy vind e-boeke veral handig wanneer sy reis
She|finds|||especially|convenient|when|she|travels
Vier: Sy is ook in staat om enige boek wat sy wil hê te bestel, oombliklik, via die internet.
Four|She|is|also|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|to|order|immediately|via|the|internet
Wat is sy in staat om oombliklik te bestel?
What|is|she|in|ability|to|immediately|to|order
Sy is in staat om enige boek wat sy wil hê oombliklik te bestel, via die internet.
She|is|in|able|to|any|book|that|she|wants|to have|immediately|to|order|via|the|internet
Vyf: My man, George, verkies egter tradisionele papier boeke.
Five|My|husband|George|prefers|however|traditional|paper|books
Verkies haar man, George, tradisionele of e-boeke?
Does prefer|her|husband|George|traditional|or||
Hy verkies tradisionele papier boeke.
He|prefers|traditional|paper|books
Ses: George spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke, net om te sien watter soort boeke beskikbaar is.
Says|George|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries|just|to|to|see|what|kind|books|available|are
Hoeveel tyd spandeer George in boekwinkels en biblioteke?
How much|time|does spend|George|in|bookstores|and|libraries
Hy spandeer te veel tyd in boekwinkels en biblioteke.
He|spends|too|much|time|in|bookstores|and|libraries
Sewe: George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het.
Seven|George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has
Wanneer koop George ‘n boek?
When|buys|George||book
George mag dalk ‘n boek koop na hy rondgekyk het.
George|may|perhaps||book|buy|after|he|looked around|has
Agt: Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf.
Eight|I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write
Wat verkies ek om te doen in boekwinkels en biblioteke?
What|do I prefer|I|to|(infinitive marker)|do|in|bookstores|and|libraries
Ek verkies egter om die name van interessante boeke neer te skryf.
I|prefer|however|to|the|names|of|interesting|books|down|to|write