Liam sal leer hoe om kos te maak.
Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.
Hy sal probeer om pasta te maak.
Hy sal baie groente koop vir die pasta.
Hy sal bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.
Hy sal ook vanoggend baie pasta noedels koop.
Hy sal een vol sak pasta noedels hê.
Dan sal hy die pastasous maak.
Maar Liam sal nie weet hoe om die pastasous te maak nie.
Hy sal weer die resep aanlyn bekyk.
Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.
Ek het geleer hoe om kos te maak.
Ek het ‘n nuwe resep vanaf die internet geleer.
Ek het probeer om pasta te maak.
Ek het baie groente vir die pasta gekoop.
Ek het bietjie sampioene, bietjie soetrissies en bietjie tamaties koop.
Ek het ook vanoggend baie pasta noedels gekoop.
Ek het een vol sak pasta noedels gehad.
Toe moes ek die pastasous maak.
Maar ek het vergeet hoe om die pastasous te maak.
Ek het weer die resep aanlyn bekyk.
Vrae:
Een: Liam sal leer hoe om kos te maak. Wat sal Liam leer? Liam sal leer hoe om kos te maak.
Twee: Liam sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer. Waar sal Liam ‘n nuwe resep vanaf leer? Hy sal ‘n nuwe resep vanaf die internet leer.
Drie: Hy sal probeer om pasta te maak. Wat sal hy probeer maak? Hy sal probeer om pasta te maak.
Vier: Liam sal baie groente koop. Wat sal Liam koop? Liam sal baie groente koop.
Vyf: Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop. Watter soort groente sal Liam koop? Liam sal bietjie sampioene, soetrissies en tamaties koop.
Ses: Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop. Wanneer het hy die pasta noedels gekoop? Hy het vanoggend die pasta noedels gekoop.
Sewe: Hy het baie pasta noedels gehad. Hoeveel pasta noedels het hy gehad? Hy het baie pasta noedels gehad.
Agt: Hy moes toe die pastasous maak. Wat moes hy toe doen? Hy moes toe die pastasous maak.
Nege: Hy het vergeet hoe om die pastasous te maak. Het hy onthou hoe om die pastasous te maak? Nee, hy het vergeet hoe om dit te maak.
Tien: Hy sou die resep aanlyn bekyk. Waar sou hy na die resep kyk? Hy sou die resep aanlyn bekyk.