×

우리는 LingQ를 개선하기 위해서 쿠키를 사용합니다. 사이트를 방문함으로써 당신은 동의합니다 쿠키 정책.


image

LingQ Mini Stories, 34- Tom Het Saam Met Sy Vriende Gaan

Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Hulle het besluit op ‘n restaurant.

Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Maar sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Tom het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer.

Tom en sy vriende het by die restaurant opgedaag.

Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos.

So hulle het branderige Thai kos bestel

Tom het ‘n slaai bestel.

Dit was minder branderig as sy vriende se kos.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het onlangs baie saam met my vriende gaan aandete eet.

Ons het op restaurante besluit.

Ek het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Maar my vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Ek het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer.

Ek en my vriende het by die restaurant opgedaag.

My vriende hou meer as ek van branderige kos.

Hulle het branderige Thai kos bestel.

Ek het ‘n slaai bestel.

Dit was minder branderig as my vriende se kos.

Vrae:

Een: Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Wat het Tom saam met sy vriende gedoen? Hy het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Twee: Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Wat moes hulle besluit? Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Drie: Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Watter soort kos het Tom nog altyd die meeste van gehou? Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Vier: Sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Watter soort kos het sy vriende nog altyd van gehou? Sy vriende het nog altyd van Thaise kos gehou.

Vyf: Tom het besluit om Thaise kos te hê.

Wat het Tom besluit om te doen? Tom het besluit om Thaise kos te hê.

Ses: Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos.

Wie hou meer van branderige kos, Tom, of sy vriende? Tom se vriende hou meer van pikante kos as Tom.

Sewe: Tom se vriende bestel branderige Thai kos.

Wat het Tom se vriende bestel? Hulle het branderige Thai kos bestel.

Agt: Tom het ‘n slaai bestel.

Wat het Tom by die restaurant bestel? Hy het ‘n slaai bestel.

Nege: Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos.

Wat is minder branderig: Tom se slaai, of sy vriende se kos? Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet. Tom||||||||

Hulle het besluit op ‘n restaurant.

Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou. |||||most||Italian||has loved Tom has always liked Italian food the most.

Maar sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou. ||||||||Thai|||Italian||

Tom het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer. ||||Thai food|||||||

Tom en sy vriende het by die restaurant opgedaag. ||||||||showed up

Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos. ||||||||spicy food|

So hulle het branderige Thai kos bestel |||spicy|||

Tom het ‘n slaai bestel. |||salad|

Dit was minder branderig as sy vriende se kos. ||less|spicy|||||

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek het onlangs baie saam met my vriende gaan aandete eet.

Ons het op restaurante besluit. We decided on restaurants.

Ek het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Maar my vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou.

Ek het besluit om Thai kos vir die eerste keer te probeer.

Ek en my vriende het by die restaurant opgedaag. ||||||||showed up

My vriende hou meer as ek van branderige kos.

Hulle het branderige Thai kos bestel.

Ek het ‘n slaai bestel.

Dit was minder branderig as my vriende se kos.

Vrae:

Een: Tom het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Wat het Tom saam met sy vriende gedoen? Hy het saam met sy vriende gaan aandete eet.

Twee: Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Wat moes hulle besluit? Hulle moes besluit na watter restaurant om toe te gaan.

Drie: Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Watter soort kos het Tom nog altyd die meeste van gehou? Tom het nog altyd die meeste van Italiaanse kos gehou.

Vier: Sy vriende het nog altyd meer van Thaise kos as Italiaanse kos gehou. ||friends|||||||||||

Watter soort kos het sy vriende nog altyd van gehou? Sy vriende het nog altyd van Thaise kos gehou.

Vyf: Tom het besluit om Thaise kos te hê. ||||||||to have

Wat het Tom besluit om te doen? Tom het besluit om Thaise kos te hê.

Ses: Tom se vriende hou meer as Tom van branderige kos.

Wie hou meer van branderige kos, Tom, of sy vriende? Tom se vriende hou meer van pikante kos as Tom. ||||||spicy|||

Sewe: Tom se vriende bestel branderige Thai kos.

Wat het Tom se vriende bestel? Hulle het branderige Thai kos bestel. ||spicy|||

Agt: Tom het ‘n slaai bestel.

Wat het Tom by die restaurant bestel? Hy het ‘n slaai bestel.

Nege: Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos. ||||||spicy|||||

Wat is minder branderig: Tom se slaai, of sy vriende se kos? Tom se slaai is minder branderig as sy vriende se kos. ||salad|||spicy|||||