×

우리는 LingQ를 개선하기 위해서 쿠키를 사용합니다. 사이트를 방문함으로써 당신은 동의합니다 쿠키 정책.

image

LingQ Mini Stories, 50- Melvin Organiseer Sy Skedule

Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van die graad te voldoen.

Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Melvin neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet Melvin dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Hy is nie seker waarom dit nodig is nie.

Hy hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Die studente organiseer hul universiteit skedules.

Hulle is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Dus moet hulle die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van hulle grade te voldoen.

Een van die klasse wat hulle gekies het is Sosiologie.

Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet die studente dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Vrae:

Een: Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Wat organiseer Melvin? Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Twee: Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Wanneer is hy van plan om te gradueer? Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Drie: Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem.

Hoeveel klasse moet hy kies? Hy moet die toepaslike getal klasse neem.

Vier: Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Wat is een van die klasse wat hy gekies het? Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Vyf: Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Wat doen die studente? Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Ses: Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Waarom moet die studente sosiologie neem? Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Sewe: Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Verstaan die studente waarom dit nodig is? Nee, hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Agt: Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Wil hulle hê dat die sosiologie klas vervelig moet wees? Nee, hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE

Melvin organiseer sy universiteit skedule. Melvin|organizes|his|university|schedule

Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer. He|is|of|plans|to|the|end|of|the|year|to|graduate

Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van die graad te voldoen. So|must|he|the|appropriate|number||take|to|to|the|requirements|of|the|grade|to|meet

Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie. One|of|the||that|he|chosen|has|is|Sociology

Melvin neem geesteswetenskappe as hoofvak. Melvin|takes|social sciences|as|main subject

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet Melvin dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen. Although|is|sociology||science class|must|Melvin|it|still|take|to|to|the|grade|'s|requirements|to|fulfill Even though sociology is a science class, Melvin still has to take it to fulfill the degree's requirements.

Hy is nie seker waarom dit nodig is nie. He|is|not|sure|why|it|necessary|is|not He is not sure why this is necessary.

Hy hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie. He|hopes|the|sociology|class|will|not|too|boring|be|not

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here|is|the same|story|in||different|way|told

Die studente organiseer hul universiteit skedules. The|students|organize|their|university|schedules

Hulle is van plan om die einde van die jaar te gradueer. They|are|from|plan|to|the|end|of|the|year|to|graduate They plan to graduate at the end of the year.

Dus moet hulle die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van hulle grade te voldoen. So|must|they|the|appropriate|number||take|to|to|the|requirements|of|their|grades|to|meet So they must take the appropriate number of classes to meet the requirements of their degrees.

Een van die klasse wat hulle gekies het is Sosiologie. One|of|the||that|they|chosen|have|is|Sociology One of the classes they have chosen is Sociology.

Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak. The|students|take|social sciences|as|major The students are taking humanities as their major.

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet die studente dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen. Although|is|sociology||science class|must|the|students|it|still|take|to|to|the|degree|'s|requirements|to|fulfill Even though sociology is a science class, students still need to take it to meet the degree requirements.

Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie. They|are|not|sure|why|it|necessary|is|not They are not sure why it is necessary.

Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie. They|hope|the|sociology|class|will|not|too|boring|be|not They hope the sociology class will not be too boring.

Vrae: Questions

Een: Melvin organiseer sy universiteit skedule. One|Melvin|organizes|his|university|schedule

Wat organiseer Melvin? What|organizes|Melvin Melvin organiseer sy universiteit skedule. Melvin|organizes|his|university|schedule

Twee: Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer. Two|He|is|of|plan|to|the|end|of|the|year|to|graduate

Wanneer is hy van plan om te gradueer? When|is|he|of|plans|to|to|graduate Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer. He|is|of|plan|to|the|end|of|the|year|to|graduate

Drie: Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem. Three|So|must|he|the|appropriate|number||take

Hoeveel klasse moet hy kies? How many|classes|must|he|choose Hy moet die toepaslike getal klasse neem. He|must|the|appropriate|number||take

Vier: Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie. Four|One|of|the||that|he|chosen|has|is|Sociology

Wat is een van die klasse wat hy gekies het? What|is|one|of|the||that|he|chosen|has Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie. One|of|the||that|he|chosen|has|is|Sociology

Vyf: Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak. Five|The|students|take|social sciences|as|major

Wat doen die studente? What|do|the|students Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak. The|students|take|social sciences|as|major

Ses: Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen. |The|students|must|sociology|take|in order to|to|the|degree|'s|requirements|to|fulfill

Waarom moet die studente sosiologie neem? Why|must|the|students|sociology|take Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen. The|students|must|sociology|take|in order to|to|the|degree|'s|requirements|to|fulfill

Sewe: Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie. Seven|They|are|not|sure|why|it|necessary|is|not

Verstaan die studente waarom dit nodig is? Do the students understand|the|students|why|it|necessary|is Nee, hulle is nie seker waarom dit nodig is nie. No|they|are|not|sure|why|it|necessary|is|not

Agt: Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie. Eight|They|hope|the|sociology|class|will|not|too|boring|be|not

Wil hulle hê dat die sosiologie klas vervelig moet wees? Will|they|have|that|the|sociology|class|boring|should|be Do they want sociology class to be boring? Nee, hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie. No|they|hope|the|sociology|class|will|not|too|boring|be|not